{"title":"Jong Volwassenes (17+ jaar)","description":"","products":[{"product_id":"9780799378993","title":"Al wat ek weet","description":"\u003cp\u003eJy’s kwaad vir die hele wêreld. En jou enigste wapen is ’n rugsak vol woorde. Gabriel is vyftien jaar oud. Fifteen going on fifty, soos sy ma altyd geterg het. En ná haar dood weet hy skielik nie meer waar hy inpas nie. Die sielkundige wil hê hy moet oor sy gevoelens praat. Maar hoe verduidelik jy vir haar dat dit die afgelope paar maande makliker geword het om met woede te cope as met snot en trane? Hoe verduidelik jy dat jou kastige “gemengde bloed” jou anders as die res maak?  Hoe verduidelik jy dat dinge net nie meer dieselfde tussen jou pa is nadat hy in ’n sielkundige inrigting opgeneem is nie, terwyl jy moet probeer aangaan met jou lewe? Hoe verduidelik jy waarom jy al twee keer jou polse met ’n knipmes probeer oopkerf het? Daarom verloor Gabriel homself in die wêreld van performance poetry, waar jy jou woede in woorde kan omsit en dit vir ’n gehoor uitbasuin. In hierdie wonderwêreld van woorde leer hy om sy hand diep binne-in sy rugsak vol woorde te steek en die woorde soos gloeiende kole vir ’n gehoor te gooi. Dan ontmoet hy vir Sasha, wat mooier is as Sneeuwitjie en boonop ’n ding of twee van poësie weet ...\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403299373167,"sku":"9780799378993","price":230.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799378993_c2a06df6-6e3d-4099-9081-7c03c2fd2718.jpg?v=1765659048"},{"product_id":"9780799372885","title":"Afkop","description":"\u003cp\u003e\"Trent se ouers is die naweek weg en los hom alleen by die huis. Na 'n rowwe partytjienag saam met sy vriende wat met 'n wilde jaagtog en 'n motorongeluk eindig, word Trent met 'n moeilike besluit gekonfronteer: Wat moet hy doen met die geld wat hy op die ongelukstoneel gekry het? En kan hy regtig sy vriende vertrou? In hierdie aweregse, doller-as-kop-af spanningsverhaal loop dinge in regte Tarantino-styl skeef en die leser moet behoorlik aan sy sitplek vasklou om by te bly met al die naelbyt-aksie.\"--Page [4] of book cover.\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403299831919,"sku":"9780799372885","price":240.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799372885_2cbc0ea3-88dd-4f94-b2ec-224db1ba9f52.jpg?v=1778749450"},{"product_id":"9780624046684","title":"Lien se lankstaanskoene","description":"\u003cp\u003eDie aangrypende verhaal van ? matriekmeisie wat te midde van ? familiekrisis leer dat ? mens meestal slegs twee keuses het: sink of swem. Vir Lien Jooste het haar matriekjaar in ? nagmerrie ontaard. Dinge by die huis kan nooit weer dieselfde wees nadat alles oornag uitmekaargeval het nie. Om weg te kom, lyk vir haar na die enigste uitweg. Weg van die huis, weg van die aaklige skool waarin sy onverwags beland het, en veral weg van haar ma. Maar om weg te kom, kos geld. Geld wat sy nie het nie.\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403357306991,"sku":"9780624046684","price":190.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780624046684_f1be402f-62f3-43bc-ba98-a45007c54700.jpg?v=1749680353"},{"product_id":"9780624086772","title":"Sweepslag","description":"\u003cspan\u003e\nPaul en Alicia was op die verkeerde plek op die verkeerde tyd - Paul het 'n moord aanskou en Alicia het vir die eerste keer in haar lewe skool ge-\n\u003cem\u003ebunk\u003c\/em\u003e\nomdat sy ontsteld was oor iets wat gebeur het. Die twee hoërskoolleerders van Bloemfontein word saam met ander jongmense gevange gehou in 'n luukse huis vol gruwels. Uitkomkans is daar nie, maar dinge raak so erg dat hulle hul lewens gaan waag om weg te kom.\u003c\/span\u003e\n\u003cspan\u003e'n Spanningsvolle verhaal met temas mensehandel, dwelmhandel en moord.  \u003c\/span\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403364352111,"sku":"9780624086772","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780624086772_7d54e4e8-bd54-49b0-adf4-ac97a9514804.jpg?v=1779422766"},{"product_id":"9780624084044","title":"Brand","description":"\u003cbr\u003e\n'n Storie oor obsessies. Arian en Estie is in Graad 11 in dieselfde skool. Arian is 'n middelkind wat maar altyd in die skaduwee van sy immer-talentvolle en gewilde broer en suster leef, veral in die oë van hulle pa. Na hulle op sosiale media vriende word, begin Estie vir Arian \u003cem\u003estalk\u003c\/em\u003e: Aanlyn, en later ook in die werklikheid. Eers is hy vir haar net nog 'n misterieuse vreemdeling, maar soos wat sy hom dophou openbaar hy onwetend sy diepste geheime aan haar. Maar Estie het geheime van haar eie wat sy ten alle koste verberg, selfs toe sy en Arian later vriende word: Geheime wat haar haar enigste vriend kan kos.       ","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403381489775,"sku":"9780624084044","price":225.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/68362.png?v=1779440420"},{"product_id":"9780624079385","title":"Breinbliksem (2018_uitgawe_HDP)","description":"\u003cp\u003eSanlam Prize for Youth Literature: gold (2005)\u003cbr\u003e\nMER Prize for Youth Literature (2005)\u003cbr\u003e\nBurns help vir Kerbs om by sy ma se motor in te breek. Die goed wat hulle steel, gaan verkwansel Kerbs by 'n pandjieswinkel - hulle het die geld nodig vir die BreinBliksem-rockfees wat by die Allemanskraaldam gehou gaan word.\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403384995951,"sku":"9780624079385","price":234.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/87868.png?v=1779445748"},{"product_id":"9780624046691","title":"Onderwereld","description":"\u003cp\u003eSanlamprys vir jeuglektuur 2008: silwer\u003c\/p\u003e \n\n\u003cp\u003e’n Spannende jeugspeurverhaal wat in die onderwêreld van kuberkrakers afspeel, deur ’n veelbekroonde skrywer.\u003c\/p\u003e \n\n\u003cp\u003eGreg Owen is die hoofseun by Lawson Kollege, waar Eckardt in matriek by hulle aansluit. Reeds met die inisiasie van nuwelinge vorm ’n band tussen hulle. Eckardt is ’n bedrewe rekenaarkraker en lei Greg in die geheime van dié onderwêreld in.\u003c\/p\u003e \n\n\u003cp\u003eOnwillekeurig word hy in ’n gevaarlike avontuur ingetrek. Wanneer Ekhardt skielik verdwyn, begin Greg alles wat hy voorheen as vanselfsprekend aanvaar het, bevraagteken.\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403385127023,"sku":"9780624046691","price":230.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/26817.png?v=1779440501"},{"product_id":"9780798171557","title":"Tienerharte 01: Hartklop","description":"","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403386568815,"sku":"9780798171557","price":189.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798171557_4cf977b2-5f05-419d-8ee7-134ab12fe586.jpg?v=1749681464"},{"product_id":"9780798171588","title":"Tienerharte 02: Hartbreker","description":"","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403386601583,"sku":"9780798171588","price":189.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798171588_c25ce6b2-631b-4ff7-8183-5f987982f110.jpg?v=1749681466"},{"product_id":"9780798173711","title":"Tienerharte 03: Hartedief","description":"","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403386667119,"sku":"9780798173711","price":189.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798173711_6bd9a670-d816-4a8b-a295-ac08fb818edd.jpg?v=1749681468"},{"product_id":"9780798175753","title":"Tienerharte 04: Hartsnaar","description":"\u003cp\u003e\"Sophia droom om eendag prima ballerina assoluta te wees. Sy en Noah is al beste vriende vandat hulle in doeke is en in matriek doen hulle saam aansoek om 'n somerskool in Londen by te woon: hy by die Royal Academy of Music en sy by die Royal Ballet School. Maar dan word Noah se ma siek en hy besluit om te bly. Sophia sou nooit droom om sonder Noah Londen toe tegaan nie, maar nou is alles anders. NÃ¡ wat met haar gebeur het, is dit dalk die perfekte tyd om weg te kom. Dalk sal sy dan regtig weer oukei wees . . .Noah is Sophia se skouer om op te huil. Hy is daai ou. Die geek wat toor met rekenaars en 'n viool se snare. Sophia is die enigste meisie wat hy ken wat versot is op Star Wars en boonop vir Dracula bo Edward Cullen verkies. Haar groot groen oÃ« is sy gunstelingplek op aarde. Maar hoe kan hy vir sy beste pel sÃª hy is verlief op haar sonder om hulle vriendskap op te foeter? En wat weet 'n nerd nou van 'n meisie se voete onder haar uitslaan?\"--Back cover.\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403386699887,"sku":"9780798175753","price":189.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798175753_68abc7b8-d6f6-45fe-b3c0-f9bd259ad7c0.jpg?v=1749681471"},{"product_id":"9780799391084","title":"Ster in haar sak (FET)","description":"\u003cp\u003e\"Tussen die bladsye van hierdie kortverhaalbundel is 'n wonderwÃªreld van stories wat wag om ontdek te word. Hierdie opwindende bundel bevat 21 stories deur van die bekendste skrywers in Afrikaans. Goedgekeur as voorgeskrewe werk vir Afrikaans Tweede Addisionele Taal Graad 11. Die boek bevat volledig uitgewerkte vrae en antwoorde; inligting oor die skrywers; opsommings van die verhale en besprekings van die literÃªre aspekte van elke verhaal.\"--Publisher's website.\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403398299759,"sku":"9780799391084","price":206.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799391084_19da025e-3ac9-4e33-9993-dd024bce812d.jpg?v=1749681929"},{"product_id":"9780624087519","title":"Toring van Jasmyn","description":"\u003cp\u003eâ€œToring van Jasmyn speel in die kleurvolle strate van Istanboel af. Markus Combrink reis saam met sy pa, suster en \"nuwe boetie'' Neil (hy trek in by hulle na sy ouers se dood), na diÃ© Turkse stad. Terwyl hulle pa werk, verken die tieners die pragtige besienswaardighede en raak bevriend met twee plaaslike tieners, Meryem en Sahib. Daar is politieke onrus, en bomaanvalle deur plaaslike terreurgroepe dreig om die Combrinks se vakansie in â€™n nagmerrie te omskep. Boonop worstel Markus met sy ouers se onlangse egskeiding en moet Neil die verlies van sy ouers verwerk. Wanneer Markus se suster egter ontvoer word, begin die poppe behoorlik dans. Die vakansie ontaard in â€™n avontuur wat die Combrinks nie sommer sal vergeet nie.â€--Publisherâ€™s description.\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403403214959,"sku":"9780624087519","price":225.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780624087519_a3f3b86f-0a5a-4462-9036-5f6b8fff1894.jpg?v=1749682099"},{"product_id":"9780624087601","title":"Sindikaat","description":"\u003cp\u003eâ€œSindikaat is â€™n avontuurverhaal waarin drie vriende se lewens omvergegooi word wanneer die hoofkarakter, Paul, per ongeluk op onwettige smokkelgoed afkom. Hulle paaie kruis met die van die Chinese mafia. Die verhaal begin in Bloemfontein, waarvandaan Paul en sy vriende saam met sy lyfwag, Bossie, deur drie Afrikalande reis om van die moorddadige Chinese bende te vlug. Tydens hul reis deur Zimbabwe, ZambiÃ« en NamibiÃ« word hul lewe gereeld bedreig. Spannende aksietonele laat die adrenalien behoorlik pomp. Tussendeur al die aksie moet Paul, Karlien en Adriaan die uitdagings en probleme waarmee tieners daagliks worstel, oorkom. Seksualiteit, liefde, vriendskap en lojaliteit word op die manier by die aksie betrek in hierdie verhaal waarin die goeie die bose oorwin en geregtigheid seÃ«vier.â€--Publisherâ€™s description.\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403403247727,"sku":"9780624087601","price":210.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780624087601_56f5e03d-c06a-487b-bcf9-95a2c83b2702.jpg?v=1749682101"},{"product_id":"9780799379037","title":"Asem","description":"","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403437621359,"sku":"9780799379037","price":195.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799379037_bb338601-fea4-4be1-81e6-2f6b60494f1e.jpg?v=1749683222"},{"product_id":"9780799397116","title":"Iemand wat verdrink en ander verhale","description":"\u003cp\u003eHierdie bundel bevat kortverhale van ’n aantal bekende skrywers, soos Marita van der Vyver, Fanie Viljoen, Nathan Trantraal, Nanette van Rooyen en Zelda Bezuidenhout. Jong stemme soos Mercy Kannemeyer, Almero Welgemoed, Corinne Raath en Arleen Stone verskyn ook in die bundel. \u003cbr\u003e\nDie bundel bevat stories wat so aangrypend is, jy sal als in een slag wil klaarlees sodat jy iemand word wat verdrink in stories …\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31404008439919,"sku":"9780799397116","price":236.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799397116_ef6afd12-475a-4587-ac29-bc886268eee8.jpg?v=1749681930"},{"product_id":"9780799389418","title":"17de Veer Die","description":"\u003cp\u003eLara werk in haar vrye tyd by ’n tatoeëersalon, en wonder soms oor die pa wat sy nooit gehad het nie. Alex het in ’n kinderhuis grootgeword en het ’n vreemde fassinasie met uile. Lara weet dit nog nie, maar haar en Alex se stories is op die punt om vir ewig verstrengel te word. En alles begin met ’n boks vol briewe wat sy in ’n hoededoos op haar ma se kas ontdek.\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31404017385583,"sku":"9780799389418","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799389418_eb2f3c32-993b-4056-9a55-cb8aa414aa1a.jpg?v=1749682330"},{"product_id":"9780624090465","title":"Donker Web","description":"\u003cp\u003eGreg Owen, die ou wat sy eie pa vir die wolwe gegooi het, is 'n eerstejaar op Stellenbosch. Klaar met hacking. Ingeskryf vir 'n graad in Sportwetenskap. Maar sal hy ooit van die skaduwee van Lawson Kollege en Project Nursery Rhyme kan wegkom? As jy wil wraak neem, moet jy twee grafte grawe, besef hy gou, in hierdie vervolg op die topverkoper Onderwêreld.\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31531296194671,"sku":"9780624090465","price":285.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780624090465_29d922a3-27bb-494d-9dba-a19a76aba8b0.jpg?v=1749683894"},{"product_id":"9780799398861","title":"Rufus \u0026 Xandr 01: Wolk","description":"\u003cp\u003eWat gebeur as jy die apokalips misloop? Rufus (eintlik Ruth) en Xandr het pas graad 10 klaargemaak en hulle ken mekaar van kleintyd af. Voordat Rufus en haar gesin die land verlaat besluit hulle om vir oulaas ’n baie belangrike eerste saam te beleef. Sal hulle die plan kan deurvoer?\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31968025346159,"sku":"9780799398861","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799398861_6fcaf762-d59a-49c7-9571-a7afe72b03a7.jpg?v=1776068763"},{"product_id":"9780639601779","title":"Offers vir die vlieë","description":"\u003cp\u003e\"Op sewentien, toe ons by Opleidingskamp Alpha rapporteer, het ons elkeen ons eie S13 gekry. Daardie dag, toe ek my hande op die swart metaalhuls van die geweer lê, het iets in my doodgegaan. Ek het dit net nie toe al besef nie.\" Dertig soldate kry van kleintyd af intense weermagopleiding in ’n distopiese staat. Ses jong soldate, ontneem van hul menslikheid en hulle jeug, bly oor en word ontplooi na die Front. Een van hulle vermoor hul seksieleier. Almal ontken hulle is skuldig. Wie van hulle lieg?\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":32111284879471,"sku":"9780639601779","price":225.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780639601779_01a568cf-1709-4756-9a67-5e2addd38568.jpg?v=1749685580"},{"product_id":"9780798180481","title":"Branderjaer #1: Branderjaer","description":"\u003cp\u003eDeidre se lewe is veilig, onder beheer. Sy het egter nie op Louw gebargain nie. Louw is een van dÃ¡Ã¡rdie ouens. Waaghalsig. Windgat. Alles wat Deidre nie kan verdra nie. Maar sy besef gou hoe verkeerd sy was. Daar is iets aan hulle, die Branderjaers: vyf seuns in ’n hegte broederskap gesmee deur gedeelde pyn en skuld. SÃ½ wil die een wees wat al Louw se geheime ontrafel. Want almal in Stormbaai het skuld. Bloedskuld. En die Branderjaers het 'n moerse prys om te betaal.\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":32149182513263,"sku":"9780798180481","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798180481_7c13e4e4-d1f5-44d3-8786-3aca0f02dd56.jpg?v=1749685920"},{"product_id":"9780639601298","title":"Bethel se Berg","description":"\u003cp\u003eDis die onstuimige tagtigerjare. Bethel Hendrix, haar broers en hulle ma reis deur die land in Å‰ Kombi. Hulle leef Å‰ nomadiese bestaan en bly net vir Å‰ kort ruk in een dorp voor hulle na Å‰ volgende beweeg. Om die gesin aan die lewe te hou, verkoop Bethel se ma vetkoek. Maar oral waar hulle kom, is dit duidelik dat die gesin anders is. Dat hulle arm is. Dat hulle nie in Å‰ regte huis bly nie. Dat hulle ma anders lyk en dink. Dat daar nie Å‰ pa saam met hulle is nie. Al wat Bethel graag wil hê is Å‰ plek waar sy haarself kan wees ”¦\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":32244792721519,"sku":"9780639601298","price":200.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780639601298_3715743a-dd75-4ee0-abac-14e3850f5d3b.jpg?v=1749685998"},{"product_id":"9780639601656","title":"Sterre vir die Donker","description":"\u003cp\u003eDit is aaklig om op amper sewentien so baie dinge nie te weet nie. Nie te weet of jou ma dalk reg is en jy net ’n pil moet drink om die donkerte tekeer nie, nie te weet of jou broer se ambisie hom die kluts gaan laat kwyt raak nie. Om nie eers te praat oor die feit dat jy glÃ¡d nie te weet wat jy met die res van jou vreeslike gemiddelde lewe wil doen nie. En die een persoon wat alles sou verstaan het, is vir altyd weg. Gelukkig bring die nuwe jaar ’n paar veranderinge wat Helena so ’n bietjie ligter laat voel. Haar viool begin weer sing, en sy besluit om self antwoorde te begin soek. Ongelukkig is ’n antwoord egter nie altyd goeie nuus nie ... Hoe kÃ³n sy Luca met die duifgrys oë se gesels, sy hand om hare, so heeltemal verkeerd verstaan het? Kan een dom-onnosele besluit se gevolge regtig so ver uitkring dat dit iemand se toekoms sal vernietig? Ergste nog, wat presies moet sy met al hierdie antwoorde doen? Helena begin dink dat om nie te weet nie, dalk tÃ³g beter is. Skielik klink weghardloop na ’n goeie plan ”¦ maar is dit?\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Not specified","offer_id":32244792819823,"sku":"9780639601656","price":190.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780639601656_196288a0-ea36-4831-a560-8dcfec2563e0.jpg?v=1749686001"},{"product_id":"9780639601809","title":"Baster","description":"\u003cp\u003eBaster is die storie van Karel, ’n seun wat met honde kan praat, en Hêppie, ’n liefdevolle brak wat gedwing word om ’n straatvegter te word. Die verhaal vertel die storie van al die honde waarvoor Karel lief is, maar ook die hartverskeurende verhaal van die hondegevegte en geweld wat sy samelewing verskeur.\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":32244793507951,"sku":"9780639601809","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780639601809_5a6327e6-fd71-4f9a-907d-212815ac651f.jpg?v=1749686031"},{"product_id":"9780639604039","title":"Wereld van Wolwe 01: Eerste Bloed","description":"\u003cp\u003eJoshua Reinders maak ’n groot fout. As hy net nie so bang was nie, het sy pa nooit daardie aand ’n kind geskiet nie. Dis hoekom hulle na Droomhoek moes vlug. Maar ook in Droomhoek teister die vrees hom. Skaduwees is nie net skaduwees nie. Geluide is nie net geluide nie. En mense is nie almal mense nie ... “Almal het geheime,” waarsku Joshua se nuwe vriend Gio. Joshua besef net nie hoe naby daardie geheime aan hom lê nie. En wanneer hy dit uitvind, gaan sy hele wêreld op sy kop keer. Die weerwolwe wag vir hom ...\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":32244793573487,"sku":"9780639604039","price":190.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780639604039_a0a4be6c-90d1-4e41-bd62-aff1cfbf4b09.jpg?v=1749686034"},{"product_id":"9780639604206","title":"Op die Maat van Maya","description":"\u003cp\u003eToe Maya en Joe mekaar een aand by ’n kuierplek raakloop waar hulle dieselfde Franco de Jong-liedjie sing, begin haar netjies-beplande lewe verander. Te danke aan Joe vergeet sy van haar eks, Mark, en die rampspoedige einde van hulle verhouding. Sy kry die geleentheid om in Joe se band te sing, en nou is sy nie meer so seker dat sy medies wil gaan studeer nie ... Maar toe sy danksy Joe se band die kans kry om haar musiekheld, Franco de Jong, te ontmoet vind sy iets uit wat haar hele lewe in twyfel roep. Boonop is Mark se ma dodelik siek en sy begin al hoe meer tyd saam met haar eks, wat nog steeds vir haar lief is, spandeer. Wanneer alles waarin Maya geglo het skielik uitmekaarval, moet sy leer om haar eie wysie te skryf. Op die maat van Maya is ”˜n pragtige liefdesverhaal, maar vertel ook ’n dieper storie oor die band tussen ’n meisie en haar ouers. Die verhaal sal beslis aanklank vind by musiekliefhebbers, asook almal wat van ’n bietjie liefde hou. Nerine Ahlers \u0026amp; Alet Steenkamp is die gewilde skrywersduo van die topverkoper SSS-reeks.\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":39323305836655,"sku":"9780639604206","price":190.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780639604206_f65d08d0-ee65-4eed-bbe6-1ffd25678b7e.jpg?v=1749687394"},{"product_id":"9780639602370","title":"Skerwe","description":"\u003cp\u003eWie het Demi Crowley vermoor? Ses vriende woon ’n musiekfees in die Cederberg by. Net vyf kom terug. Vir haar sewentiende verjaarsdag nooi Demi Crowley haar vyf beste vriende saam met haar na ’n musiekfees vir die partytjie van die dekade. Maar wat veronderstel was om die beste nag van hulle lewens te wees, verander in ’n nagmerrie wat nie een van hulle ooit sal vergeet nie. Skerwe is ’n holderstebolder, wegholverhaal oor liefde, verlies en vriendskap wat jou lank gaan bybly.\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":39323314225263,"sku":"9780639602370","price":195.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780639602370_4522a36b-19d1-4718-9c70-61b0a14ef016.jpg?v=1749687597"},{"product_id":"9780798181822","title":"Donkerbloed","description":"\u003cp\u003e17jarige Sybella probeer die raaisel rondom haar ma en suster se dood in ’n lugtaxi-ongeluk oplos, met die hulp van haar vriend, Jax. Haar pad kruis met Yala Uba, ’n onwettige hokvegter, Cedric Morton, ’n kuborg, en Lilith Rox, direkteur van Biotron Babas, ’n maatskappy wat geneties gemodifiseerde babas verskaf aan die ryk elite. Wanneer Sybella Lilith Rox se werksaanbod aanvaar, raak sy betrokke by donker geheime. Gaan sy uitvind wat werklik gebeur het, en watter prys gaan sy daarvoor betaal?\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":39840576634991,"sku":"9780798181822","price":195.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798181822_e2455e45-5514-47b8-b8cd-9fb90d7dd1c7.jpg?v=1749688324"},{"product_id":"9780798182126","title":"Skeur","description":"\u003cp\u003eDis nie asof Maria elke dag oor die toekoms droom nie; sy het egter altyd gedink hulle het darem een. Maar nou is die verlede al wat daar is. Hulle voorspel die Nightshifts gaan alles vernietig. Vrydag 21 Julie is dalk die laaste dag. Die dag waarop Luan haar nooi na ’n kuier by sy huis saam met die skool se gewildste kinders. Maar ken sy enige van hulle werklik? Ken sy haarself? Onder die regte omstandighede kan enigiemand gevaarlik wees.\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":39840578797679,"sku":"9780798182126","price":185.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798182126_a5fe0c66-7761-4e06-ba17-8388d0e164f6.jpg?v=1749688407"},{"product_id":"9781776250240","title":"Toe Ons Oneindig was","description":"\u003cp\u003e\"Toe ons oneindig was, is die verhaal van ÃŒâ‚¬ n meisie wat nog altyd presies gedoen het wat van haar verwag is. Iemand wat so besig was om almal gelukkig te hou, dat sy nooit regtig probeer uitvind het wat hÃ¡Ã¡r gelukkig maak nie. Totdat sy een middag in ÃŠÂ¹n aantrekhokkie vir die heel eerste keer gesoen word. Dis ÃŠÂ¹n storie oor vriendskap en lojaliteit. Oor seksualiteit en vloeibaarheid. Maar bowenal is dit die verhaal van ÃŠÂ¹n meisie op ÃŠÂ¹n selfontdekkingsreis - die soort reis wat in ÃŠÂ¹n Hollywoodfliek hoort\"--Provided by Publisher.\u003c\/p\u003e","brand":"Pan Macmillan","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":39840583712879,"sku":"9781776250240","price":210.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/2021_-_Logo_small_5a840aed-9cb5-4c20-8819-db71820af1b1.png?v=1749688628"},{"product_id":"9780639608136","title":"Verkleurmannetjie","description":"","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":40585339109487,"sku":"9780639608136","price":200.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780639608136_7d1ed9d7-d33c-49c0-9c03-efb39ab130da.jpg?v=1749688954"},{"product_id":"9781776250387","title":"Meisie met Uitroeptekens in haar oë","description":"\u003cp\u003eHappiness or love at first sight, all love relationships must begin somewhere. This volume contains stories about first encounters by established writers such as Jaco Jacobs, Zelda Bezuidenhout, Refiloe Moahloli and Sally Partridge and new voices such as Cliffordene Norton and Mercy Kannemeyer. The stories are sometimes romantic, sometimes funny, sometimes mundane, sometimes extraordinary ... and the endings mostly happy. The volume is rich in diversity and offers a variety in terms of identity, characters and backgrounds.--\u003c\/p\u003e","brand":"Pan Macmillan","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":40585341763695,"sku":"9781776250387","price":200.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781776250387_bfaecd57-b455-47c1-bae5-b6a9629ba023.jpg?v=1772994114"},{"product_id":"9781776350384","title":"Rufus \u0026 Xandr 02: Roet","description":"","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":40711346684015,"sku":"9781776350384","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781776350384_5236fe51-2fee-402c-ad0d-6ad4cc902755.jpg?v=1776068760"},{"product_id":"9780624092889","title":"Spel","description":"\u003cp\u003eDie sewentienjarige Lukas is een van ’n handjievol oorblywende mense nÃ¡ die aarde deur kuborge, transterrane en robotte oorgeneem is. Hy en Dimpho boer op Lukas-hulle se plaas in die Bloemfontein-omgewing. Wanneer hongersnood die voortbestaan van die superwesens bedreig, stel die wrede heerser Dakian ’n bose plan in werking om Lukas te vang en toegang tot sy oorlewingstrategieë te verkry.\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Not specified","offer_id":40711364673647,"sku":"9780624092889","price":195.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780624092889_dbb9c58b-a015-4bba-ad68-e584b28d56ee.jpg?v=1749690710"},{"product_id":"9780624092902","title":"Anderkind","description":"\u003cp\u003en Storie oor twee dapper tieners, Johannes en Dina, tydens die dodelike griepepidemie van 1918. As die enigste oorlewendes uit hul gesinne op twee buurplase in die Sandveld kruis hul paaie met oom Andries, 'n dorpenaar wat ook sy hele gesin verloor het. Tesame met Lya, wat vir Johannes help grootmaak het, durf hulle verskeie aanslae aan - van wilde diere en boewe tot die regering se beleid oor weeskinders en die eienaarskap van plase.\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":40711364771951,"sku":"9780624092902","price":189.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780624092902_425a6032-7ec3-455f-8a93-7432bcd67845.jpg?v=1749690714"},{"product_id":"9780624091929","title":"Anderkant Die Blou","description":"\u003cp\u003eLienke en Dezi beleef die vakansie van hulle lewe in Kalkbaai. By die hotel ontmoet hulle Danroy, 'n kelner wat vakansiewerk doen, wat hulle na al die mooiste plekke in die baai vat. Hulle leer ken Danroy se \"skwad\" en sy geliefde Uncle Kaz. Dan is daar 'n tragedie op see wat Danroy en sy ma se lewe omkeer. Soos Uncle Kaz altyd sê: \"Mens het net drie goete nodig om gelukkig te wees: iemand om lief te hê, iets om jou hande mee besig te hou, en iets om na uit te sien.\"\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":40777164554351,"sku":"9780624091929","price":140.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780624091929_f3279f6f-4750-4faa-8cf4-02b38b062c88.jpg?v=1749691525"},{"product_id":"9781776353767","title":"Vrydag is ek Verlief","description":"","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":40828750790767,"sku":"9781776353767","price":190.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781776353767_e08cf869-b5e4-4092-90d8-badd29631190.jpg?v=1749692419"},{"product_id":"9780798182829","title":"Branderjaer #2: Vuurvreter","description":"\u003cp\u003eMalherbe Albertyn, oftewel Vuur, beplan om sy somer in Kransbos te spandeer om die magiese Ylwoud te vind. Desperaat op soek na die antwoorde, na iets buiten die Bloedskuld wat hy en sy bendebroers steeds in die arena betaal. Desperaatheid dryf ook vir Mieke om te waag om haar drome na te jaag. Maar dit beteken sy moet Vuur se vertroue wen - die een ou wat haar nie kan verdra nie. En dan is daar Jak, en alles wat ongesê bly tussen hulle . . . Kan sy ontsnap deur saam met Malherbe in 'n onvoorspelbare bos te gaan verdwaal? Is Ylwoud die antwoord op Malherbe se suster se verdwyning? Vir beide Mieke en Malherbe wag daar 'n besluit: waag of waarheid . . . Maar daar is nie altyd 'n keuse nie.\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":40854552871023,"sku":"9780798182829","price":235.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798182829_ebf07f8d-bf87-482f-8ad8-afe75c6a350b.jpg?v=1749692789"},{"product_id":"9780798183307","title":"Dryf","description":"\u003cp\u003eMense glo daar’s ’n vloek oor Stormwater. Die see roep elke jaar sy slagoffers. Is dit waarom Caleb se pa se vliegtuig neergestort het? Caleb moet sy matriekvakansie opoffer om om die geheim te ontrafel. Freya word ook gedwing om haar somer in die vreemde kusdorp deur te bring – asof vars lug 'n kitskuur sal wees vir haar kroniese siekte. Saam speel hulle speurder. Maar wat as die waarheid 'n tsunami is wat wag om hulle te verswelg?\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":40983795728495,"sku":"9780798183307","price":280.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798183307_d3109c11-244d-412e-8c2a-dab267f7ca43.jpg?v=1749694193"},{"product_id":"9781776354726","title":"Uitverkies","description":"","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":44079316468000,"sku":"9781776354726","price":195.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781776354726_e1938e62-1a4c-4ff4-ad56-9224dc3ac72c.jpg?v=1749695000"},{"product_id":"9781776354498","title":"Dit Het Alles Begin By 'n Hond","description":"\u003cp\u003eTerwyl ons stap haal Assad ’n broodjie uit sy kosblik. Ek sien ’n stukkie van wat hy wegsteek.\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003eSou dit nie lekker wees as ons niks hoef weg te steek nie?\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003e“Wat as ons vir mense alles van onsself wys?” wonder ek skielik. “Soos die mense wat video’s maak vir TikTok en klomp foto’s sit op Instagram en . . .”\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003e“Jy dink enigeen wys alles van hulleself op TikTok?” sê Assad. “Of op Instagram?”\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003eHy is seker reg.\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003e“Nee,” sug ek.\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003eVier tieners dra elkeen swaar aan ’n geheim. Tot die noodlot hulle op ’n vreemde pad saamgooi en hulle mekaar se lewens op magiese wyse aanraak.\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":44133881774368,"sku":"9781776354498","price":195.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781776354498_ac1ac584-af36-4540-b583-aab59864ef7f.jpg?v=1749693944"},{"product_id":"9781776354412","title":"Ontwaking Van Winter 01: Hartklop","description":"\u003cp\u003eDie dood. Dis al waaraan Lumi kan dink en in ’n poging om seker te maak dat sy verder as haar sewentiende verjaarsdag leef, word sy deur haar peetouers in ’n kosskool vir tienerfae gesit. Hier vind sy haarself vasgevang in ’n web van onbeheerbare faemagte, nuwe vriende en ’n vyand wat net nie wil los nie. En dan is daar Colden Breakspear. Die ligtekop, blou-oog Kruisfae wat haar gedagtes gevangene hou, maar iets pla. Waarom is hy amper belangriker as wat sy is vir twee van die sterkste faemonarge in TÃ­r na hÃ“ige? En wat presies het hulle ouers met alles te doen?\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":44668248981792,"sku":"9781776354412","price":270.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781776354412_e8ef8e97-2a0f-42f3-9517-c93ef748da17.jpg?v=1749696137"},{"product_id":"9780637001397","title":"Die Lewe Se Vuil Houe","description":"","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":44710201721120,"sku":"9780637001397","price":200.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780637001397_fb3f69b3-cd1f-4c01-b257-957c2a8dd084.jpg?v=1762423586"},{"product_id":"9780637001472","title":"Ontwaking Van Winter 0.1: Beeldskone Nagmerrie","description":"","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":44710204211488,"sku":"9780637001472","price":190.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780637001472_6afefa3f-ebd9-408f-9132-34843e569e70.jpg?v=1758170808"},{"product_id":"9780798183574","title":"Tuimeltrein","description":"","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":44834629517600,"sku":"9780798183574","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798183574_07701ccd-f5d5-4ec8-b86b-60af9961d870.jpg?v=1769153232"},{"product_id":"9780799352382","title":"Permanente Ink","description":"\u003cdiv\u003e\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eKaapstad word deur 'n reeksmoordenaar geteister. Die Romeo-en-Juliet-moordenaar se slagoffers is almal tieners. Verliefde paartjies. En almal word op dieselfde manier gevind: die lyke langs mekaar neergele, hul hande inmekaargevleg. Die meisies het 'n steekwond aan die bors en die seuns is vergiftig. Terwyl die polisie probeer om die moordenaar vas te trek, beland Â’n groepie niksvermoedende tieners in Â’n gevaarlike web wat al stywer span..\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\u003c\/div\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":44980003537184,"sku":"9780799352382","price":240.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799352382_8812fd36-c784-44b1-a7c4-81959e973e9a.jpg?v=1768990800"},{"product_id":"9780637003537","title":"Kompleks","description":"","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":44980005994784,"sku":"9780637003537","price":240.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780637003537_ab33b21d-fe8a-4f62-b2e4-1bd3c4697f0e.jpg?v=1749697005"},{"product_id":"9780798183802","title":"Branderjaer #3: Kanniedood","description":"\u003cp\u003e\"Branderjaer-sage #3. Dis die Branderjaers se matriekjaar en Ben â€œKannieâ€ Palmer was van plan om sy kop laag te hou. Maar dinge loop van die begin vir hom skeef. 'n Ou bendeleier is terug in Breekwater en Ben en sy suster Kalla word gekonfronteer met 'n legacy waarvoor hulle nooit gevra het nie. En 'n oorlog wat die gemeenskap in chaos dompel. Kalla kon nog nooit die verlede afskud nie. Die nag wat sy in Niemandsland aangeval is het haar lewe verander. Nou het sy dalk 'n kans om dinge reg te stel. Om seker te maak daar is nie nog 'n slagoffer nie. Al moet sy alles om haar afbrand.'' -- Publisher's site.\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":45436326379808,"sku":"9780798183802","price":315.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798183802_41e16d2e-e406-4d40-a42c-963d6ffad151.jpg?v=1749697579"},{"product_id":"9780624093343","title":"Vyf Sekondes Voor Vrydag","description":"","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":46809970180384,"sku":"9780624093343","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780624093343_1c89c79e-dcd9-4704-9ebc-5536a550c6bb.png?v=1749698536"},{"product_id":"9780637002110","title":"Rufus \u0026 Xandr 03: Vuur","description":"","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":46937974178080,"sku":"9780637002110","price":230.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780637002110_157da87d-aefa-4f18-863d-70c1f5e5af3f.jpg?v=1749699177"}],"url":"https:\/\/www.thebookkeepershop.co.za\/collections\/jong-volwassenes-17-jaar.oembed?page=4","provider":"The Book Keeper Shop","version":"1.0","type":"link"}