{"title":"Jong Volwassenes in voorraad","description":"\u003cp\u003eLys van jong volwassenes in voorraad\u003c\/p\u003e","products":[{"product_id":"9780624046684","title":"Lien se lankstaanskoene","description":"\u003cp\u003eDie aangrypende verhaal van ? matriekmeisie wat te midde van ? familiekrisis leer dat ? mens meestal slegs twee keuses het: sink of swem. Vir Lien Jooste het haar matriekjaar in ? nagmerrie ontaard. Dinge by die huis kan nooit weer dieselfde wees nadat alles oornag uitmekaargeval het nie. Om weg te kom, lyk vir haar na die enigste uitweg. Weg van die huis, weg van die aaklige skool waarin sy onverwags beland het, en veral weg van haar ma. Maar om weg te kom, kos geld. Geld wat sy nie het nie.\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403357306991,"sku":"9780624046684","price":190.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780624046684_f1be402f-62f3-43bc-ba98-a45007c54700.jpg?v=1749680353"},{"product_id":"9780624084044","title":"Brand","description":"\u003cbr\u003e\n'n Storie oor obsessies. Arian en Estie is in Graad 11 in dieselfde skool. Arian is 'n middelkind wat maar altyd in die skaduwee van sy immer-talentvolle en gewilde broer en suster leef, veral in die oë van hulle pa. Na hulle op sosiale media vriende word, begin Estie vir Arian \u003cem\u003estalk\u003c\/em\u003e: Aanlyn, en later ook in die werklikheid. Eers is hy vir haar net nog 'n misterieuse vreemdeling, maar soos wat sy hom dophou openbaar hy onwetend sy diepste geheime aan haar. Maar Estie het geheime van haar eie wat sy ten alle koste verberg, selfs toe sy en Arian later vriende word: Geheime wat haar haar enigste vriend kan kos.       ","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403381489775,"sku":"9780624084044","price":225.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/68362.png?v=1779440420"},{"product_id":"9780624079385","title":"Breinbliksem (2018_uitgawe_HDP)","description":"\u003cp\u003eSanlam Prize for Youth Literature: gold (2005)\u003cbr\u003e\nMER Prize for Youth Literature (2005)\u003cbr\u003e\nBurns help vir Kerbs om by sy ma se motor in te breek. Die goed wat hulle steel, gaan verkwansel Kerbs by 'n pandjieswinkel - hulle het die geld nodig vir die BreinBliksem-rockfees wat by die Allemanskraaldam gehou gaan word.\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403384995951,"sku":"9780624079385","price":234.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/87868.png?v=1779445748"},{"product_id":"9780799391084","title":"Ster in haar sak (FET)","description":"\u003cp\u003e\"Tussen die bladsye van hierdie kortverhaalbundel is 'n wonderwÃªreld van stories wat wag om ontdek te word. Hierdie opwindende bundel bevat 21 stories deur van die bekendste skrywers in Afrikaans. Goedgekeur as voorgeskrewe werk vir Afrikaans Tweede Addisionele Taal Graad 11. Die boek bevat volledig uitgewerkte vrae en antwoorde; inligting oor die skrywers; opsommings van die verhale en besprekings van die literÃªre aspekte van elke verhaal.\"--Publisher's website.\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403398299759,"sku":"9780799391084","price":206.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799391084_19da025e-3ac9-4e33-9993-dd024bce812d.jpg?v=1749681929"},{"product_id":"9780624090465","title":"Donker Web","description":"\u003cp\u003eGreg Owen, die ou wat sy eie pa vir die wolwe gegooi het, is 'n eerstejaar op Stellenbosch. Klaar met hacking. Ingeskryf vir 'n graad in Sportwetenskap. Maar sal hy ooit van die skaduwee van Lawson Kollege en Project Nursery Rhyme kan wegkom? As jy wil wraak neem, moet jy twee grafte grawe, besef hy gou, in hierdie vervolg op die topverkoper Onderwêreld.\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31531296194671,"sku":"9780624090465","price":285.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780624090465_29d922a3-27bb-494d-9dba-a19a76aba8b0.jpg?v=1749683894"},{"product_id":"9780799398861","title":"Rufus \u0026 Xandr 01: Wolk","description":"\u003cp\u003eWat gebeur as jy die apokalips misloop? Rufus (eintlik Ruth) en Xandr het pas graad 10 klaargemaak en hulle ken mekaar van kleintyd af. Voordat Rufus en haar gesin die land verlaat besluit hulle om vir oulaas ’n baie belangrike eerste saam te beleef. Sal hulle die plan kan deurvoer?\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31968025346159,"sku":"9780799398861","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799398861_6fcaf762-d59a-49c7-9571-a7afe72b03a7.jpg?v=1776068763"},{"product_id":"9780639601779","title":"Offers vir die vlieë","description":"\u003cp\u003e\"Op sewentien, toe ons by Opleidingskamp Alpha rapporteer, het ons elkeen ons eie S13 gekry. Daardie dag, toe ek my hande op die swart metaalhuls van die geweer lê, het iets in my doodgegaan. Ek het dit net nie toe al besef nie.\" Dertig soldate kry van kleintyd af intense weermagopleiding in ’n distopiese staat. Ses jong soldate, ontneem van hul menslikheid en hulle jeug, bly oor en word ontplooi na die Front. Een van hulle vermoor hul seksieleier. Almal ontken hulle is skuldig. Wie van hulle lieg?\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":32111284879471,"sku":"9780639601779","price":225.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780639601779_01a568cf-1709-4756-9a67-5e2addd38568.jpg?v=1749685580"},{"product_id":"9780798180481","title":"Branderjaer #1: Branderjaer","description":"\u003cp\u003eDeidre se lewe is veilig, onder beheer. Sy het egter nie op Louw gebargain nie. Louw is een van dÃ¡Ã¡rdie ouens. Waaghalsig. Windgat. Alles wat Deidre nie kan verdra nie. Maar sy besef gou hoe verkeerd sy was. Daar is iets aan hulle, die Branderjaers: vyf seuns in ’n hegte broederskap gesmee deur gedeelde pyn en skuld. SÃ½ wil die een wees wat al Louw se geheime ontrafel. Want almal in Stormbaai het skuld. Bloedskuld. En die Branderjaers het 'n moerse prys om te betaal.\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":32149182513263,"sku":"9780798180481","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798180481_7c13e4e4-d1f5-44d3-8786-3aca0f02dd56.jpg?v=1749685920"},{"product_id":"9780639601809","title":"Baster","description":"\u003cp\u003eBaster is die storie van Karel, ’n seun wat met honde kan praat, en Hêppie, ’n liefdevolle brak wat gedwing word om ’n straatvegter te word. Die verhaal vertel die storie van al die honde waarvoor Karel lief is, maar ook die hartverskeurende verhaal van die hondegevegte en geweld wat sy samelewing verskeur.\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":32244793507951,"sku":"9780639601809","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780639601809_5a6327e6-fd71-4f9a-907d-212815ac651f.jpg?v=1749686031"},{"product_id":"9780639604206","title":"Op die Maat van Maya","description":"\u003cp\u003eToe Maya en Joe mekaar een aand by ’n kuierplek raakloop waar hulle dieselfde Franco de Jong-liedjie sing, begin haar netjies-beplande lewe verander. Te danke aan Joe vergeet sy van haar eks, Mark, en die rampspoedige einde van hulle verhouding. Sy kry die geleentheid om in Joe se band te sing, en nou is sy nie meer so seker dat sy medies wil gaan studeer nie ... Maar toe sy danksy Joe se band die kans kry om haar musiekheld, Franco de Jong, te ontmoet vind sy iets uit wat haar hele lewe in twyfel roep. Boonop is Mark se ma dodelik siek en sy begin al hoe meer tyd saam met haar eks, wat nog steeds vir haar lief is, spandeer. Wanneer alles waarin Maya geglo het skielik uitmekaarval, moet sy leer om haar eie wysie te skryf. Op die maat van Maya is ”˜n pragtige liefdesverhaal, maar vertel ook ’n dieper storie oor die band tussen ’n meisie en haar ouers. Die verhaal sal beslis aanklank vind by musiekliefhebbers, asook almal wat van ’n bietjie liefde hou. Nerine Ahlers \u0026amp; Alet Steenkamp is die gewilde skrywersduo van die topverkoper SSS-reeks.\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":39323305836655,"sku":"9780639604206","price":190.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780639604206_f65d08d0-ee65-4eed-bbe6-1ffd25678b7e.jpg?v=1749687394"},{"product_id":"9781776250387","title":"Meisie met Uitroeptekens in haar oë","description":"\u003cp\u003eHappiness or love at first sight, all love relationships must begin somewhere. This volume contains stories about first encounters by established writers such as Jaco Jacobs, Zelda Bezuidenhout, Refiloe Moahloli and Sally Partridge and new voices such as Cliffordene Norton and Mercy Kannemeyer. The stories are sometimes romantic, sometimes funny, sometimes mundane, sometimes extraordinary ... and the endings mostly happy. The volume is rich in diversity and offers a variety in terms of identity, characters and backgrounds.--\u003c\/p\u003e","brand":"Pan Macmillan","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":40585341763695,"sku":"9781776250387","price":200.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781776250387_bfaecd57-b455-47c1-bae5-b6a9629ba023.jpg?v=1772994114"},{"product_id":"9781776350384","title":"Rufus \u0026 Xandr 02: Roet","description":"","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":40711346684015,"sku":"9781776350384","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781776350384_5236fe51-2fee-402c-ad0d-6ad4cc902755.jpg?v=1776068760"},{"product_id":"9780798182829","title":"Branderjaer #2: Vuurvreter","description":"\u003cp\u003eMalherbe Albertyn, oftewel Vuur, beplan om sy somer in Kransbos te spandeer om die magiese Ylwoud te vind. Desperaat op soek na die antwoorde, na iets buiten die Bloedskuld wat hy en sy bendebroers steeds in die arena betaal. Desperaatheid dryf ook vir Mieke om te waag om haar drome na te jaag. Maar dit beteken sy moet Vuur se vertroue wen - die een ou wat haar nie kan verdra nie. En dan is daar Jak, en alles wat ongesê bly tussen hulle . . . Kan sy ontsnap deur saam met Malherbe in 'n onvoorspelbare bos te gaan verdwaal? Is Ylwoud die antwoord op Malherbe se suster se verdwyning? Vir beide Mieke en Malherbe wag daar 'n besluit: waag of waarheid . . . Maar daar is nie altyd 'n keuse nie.\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":40854552871023,"sku":"9780798182829","price":235.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798182829_ebf07f8d-bf87-482f-8ad8-afe75c6a350b.jpg?v=1749692789"},{"product_id":"9781776354726","title":"Uitverkies","description":"","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":44079316468000,"sku":"9781776354726","price":195.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781776354726_e1938e62-1a4c-4ff4-ad56-9224dc3ac72c.jpg?v=1749695000"},{"product_id":"9781776354498","title":"Dit Het Alles Begin By 'n Hond","description":"\u003cp\u003eTerwyl ons stap haal Assad ’n broodjie uit sy kosblik. Ek sien ’n stukkie van wat hy wegsteek.\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003eSou dit nie lekker wees as ons niks hoef weg te steek nie?\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003e“Wat as ons vir mense alles van onsself wys?” wonder ek skielik. “Soos die mense wat video’s maak vir TikTok en klomp foto’s sit op Instagram en . . .”\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003e“Jy dink enigeen wys alles van hulleself op TikTok?” sê Assad. “Of op Instagram?”\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003eHy is seker reg.\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003e“Nee,” sug ek.\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003eVier tieners dra elkeen swaar aan ’n geheim. Tot die noodlot hulle op ’n vreemde pad saamgooi en hulle mekaar se lewens op magiese wyse aanraak.\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":44133881774368,"sku":"9781776354498","price":195.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781776354498_ac1ac584-af36-4540-b583-aab59864ef7f.jpg?v=1749693944"},{"product_id":"9781776354412","title":"Ontwaking Van Winter 01: Hartklop","description":"\u003cp\u003eDie dood. Dis al waaraan Lumi kan dink en in ’n poging om seker te maak dat sy verder as haar sewentiende verjaarsdag leef, word sy deur haar peetouers in ’n kosskool vir tienerfae gesit. Hier vind sy haarself vasgevang in ’n web van onbeheerbare faemagte, nuwe vriende en ’n vyand wat net nie wil los nie. En dan is daar Colden Breakspear. Die ligtekop, blou-oog Kruisfae wat haar gedagtes gevangene hou, maar iets pla. Waarom is hy amper belangriker as wat sy is vir twee van die sterkste faemonarge in TÃ­r na hÃ“ige? En wat presies het hulle ouers met alles te doen?\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":44668248981792,"sku":"9781776354412","price":270.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781776354412_e8ef8e97-2a0f-42f3-9517-c93ef748da17.jpg?v=1749696137"},{"product_id":"9780798183574","title":"Tuimeltrein","description":"","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":44834629517600,"sku":"9780798183574","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798183574_07701ccd-f5d5-4ec8-b86b-60af9961d870.jpg?v=1769153232"},{"product_id":"9780799352382","title":"Permanente Ink","description":"\u003cdiv\u003e\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eKaapstad word deur 'n reeksmoordenaar geteister. Die Romeo-en-Juliet-moordenaar se slagoffers is almal tieners. Verliefde paartjies. En almal word op dieselfde manier gevind: die lyke langs mekaar neergele, hul hande inmekaargevleg. Die meisies het 'n steekwond aan die bors en die seuns is vergiftig. Terwyl die polisie probeer om die moordenaar vas te trek, beland Â’n groepie niksvermoedende tieners in Â’n gevaarlike web wat al stywer span..\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\u003c\/div\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":44980003537184,"sku":"9780799352382","price":240.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799352382_8812fd36-c784-44b1-a7c4-81959e973e9a.jpg?v=1768990800"},{"product_id":"9780798183802","title":"Branderjaer #3: Kanniedood","description":"\u003cp\u003e\"Branderjaer-sage #3. Dis die Branderjaers se matriekjaar en Ben â€œKannieâ€ Palmer was van plan om sy kop laag te hou. Maar dinge loop van die begin vir hom skeef. 'n Ou bendeleier is terug in Breekwater en Ben en sy suster Kalla word gekonfronteer met 'n legacy waarvoor hulle nooit gevra het nie. En 'n oorlog wat die gemeenskap in chaos dompel. Kalla kon nog nooit die verlede afskud nie. Die nag wat sy in Niemandsland aangeval is het haar lewe verander. Nou het sy dalk 'n kans om dinge reg te stel. Om seker te maak daar is nie nog 'n slagoffer nie. Al moet sy alles om haar afbrand.'' -- Publisher's site.\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":45436326379808,"sku":"9780798183802","price":315.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798183802_41e16d2e-e406-4d40-a42c-963d6ffad151.jpg?v=1749697579"},{"product_id":"9780637002110","title":"Rufus \u0026 Xandr 03: Vuur","description":"","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":46937974178080,"sku":"9780637002110","price":230.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780637002110_157da87d-aefa-4f18-863d-70c1f5e5af3f.jpg?v=1749699177"},{"product_id":"9781779990433","title":"Ek Sal Vir Jou Veg","description":"","brand":"Pan Macmillan","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":48278624829728,"sku":"9781779990433","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/2021_-_Logo_small_4b56693e-9623-4087-8c7d-fad680bc5260.png?v=1749700621"},{"product_id":"9780637005500","title":"Gif","description":"","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":49083382956320,"sku":"9780637005500","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/2021_-_Logo_small_785d2ede-5e87-42fe-aa08-54a58fc12bff.png?v=1749701758"},{"product_id":"9780637007351","title":"Donkerster","description":"","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":49493463531808,"sku":"9780637007351","price":240.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780637007351_d3665236-71cd-44d5-b7f7-1ec322fa72d8.jpg?v=1749702572"},{"product_id":"weg","title":"Weg","description":"\u003cp\u003eHaar naam is Niekie. Sy is sy prinses. En binnekort gaan hy haar vir ewig laat slaap â€¦\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003eTerwyl haar ouers oorsee werk, bly Niekie in haar matriekjaar op haar eie in ’n woonstel in die stad. Kort nadat sy en haar kêrel, Zack, baklei het, verdwyn Niekie spoorloos.\u003c\/p\u003e \n\n\u003cp\u003eDie polisie is nie dadelik agterdogtig nie — Niekie het immers ietwat van ’n losbol-kunstenaarstemperament en het al voorheen uit die bloute saam met haar kunstenaars-oom die pad gevat om te gaan skilder.\u003c\/p\u003e \n\n\u003cp\u003eMaar Zack begin al hoe meer bekommerd raak. Waarom het Niekie nie opgedaag vir hulle afspraak nie? Hoekom antwoord sy nie haar foon nie? Ignoreer sy hom dalk net omdat sy vies is vir hom? Maar toe Zack boonop haar woonstel verlate aantref, weet hy iets is verkeerd.\u003c\/p\u003e \n\n\u003cp\u003eBaie verkeerd.\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003eIntussen word Niekie iewers in ’n vreemde bed wakker met kneusplekke aan haar gesig en kabelbinders wat in haar polse en enkels insny.\u003c\/p\u003e \n\n\u003cp\u003eBy haar in die vertrek is ’n man. Iemand wat sy kort tevore ontmoet het. Hy noem haar sy prinses. Hy wil vir haar ’n storie vertel. ’n Storie oor ’n meisie wat dieselfde naam as sy gehad het. En as die storie eers verby is, gaan hy vir haar ’n spesiale towerdrankie gee om haar te laat slaap. Vir altyd â€¦\u003c\/p\u003e \n\n\u003cp\u003eTerwyl die uurglas vir Niekie leegloop, probeer Zack en Niekie se vriende die vreemde spoor van leidrade volg wat hulle hopelik na haar ontvoerder sal lei â€¦ voor dit te laat is. \u003cbr\u003e\nHierdie naelbyt-spanningsverhaal sal tienerlesers tot die laaste bladsy vasgenael hou.\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003eWeg was ’n finalis in die LAPA Jeugromankompetisie in 2017.\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":51478025306400,"sku":"9780637000307","price":210.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780637000307_df365392-b854-4e8e-a338-db9470ef0b34.jpg?v=1776068761"}],"url":"https:\/\/www.thebookkeepershop.co.za\/collections\/jong-volwassenes-in-voorraad.oembed?page=2","provider":"The Book Keeper Shop","version":"1.0","type":"link"}