{"title":"Kinderboeke in voorraad","description":"\u003cp\u003eLys van kinderboeke in voorraad\u003c\/p\u003e","products":[{"product_id":"9780799384116","title":"Leer my lees V4 09: Tippie verjaar","description":"\u003cp\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. \u003cbr\u003e\n \u003cbr\u003e\n Elke boek in die reeks bevat:\u003cbr\u003e\n • ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners;\u003cbr\u003e\n • helder, kindervriendelike illustrasies;\u003cbr\u003e\n • ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê. \u003cbr\u003e\n \u003cbr\u003e\n Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403302781039,"sku":"9780799384116","price":60.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799384116_38904b87-e213-4bca-83ac-4f27a70310ab.jpg?v=1749678172"},{"product_id":"9780799384031","title":"Leer my lees V4 01: Tippie se nuwe maat","description":"\u003cp\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. \u003cbr\u003e\n \u003cbr\u003e\n Elke boek in die reeks bevat:\u003cbr\u003e\n • ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners;\u003cbr\u003e\n • helder, kindervriendelike illustrasies;\u003cbr\u003e\n • ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê. \u003cbr\u003e\n \u003cbr\u003e\n Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403302879343,"sku":"9780799384031","price":60.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799384031_787e160f-c9ce-48b0-967f-d2c63fc4c048.jpg?v=1749678173"},{"product_id":"9780799362404","title":"Oor 'n Motorfiets 'n Zombiefliek En Lang Getalle","description":"\u003cp\u003eMartin Retief se hele lewe verander toe sy pa een middag stilhou om aandete te koop. Maar dan ontmoet Martin vir Drikus. Drikus wat aan ’n siekte ly en sy eie zombiefliek wil maak. Wat volg is ’n avontuur vol skouhoenders, skelms, mooi meisies, wiskunde, kammabloed en zombies.\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403303403631,"sku":"9780799362404","price":230.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799362404_fefc01db-94ba-4aa1-ab22-eec3cfaa12a2.jpg?v=1765663640"},{"product_id":"9780799384048","title":"Leer my lees V4 02: Tippie by die dieretuin","description":"\u003cp\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. \u003cbr\u003e\n \u003cbr\u003e\n Elke boek in die reeks bevat:\u003cbr\u003e\n • ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners;\u003cbr\u003e\n • helder, kindervriendelike illustrasies;\u003cbr\u003e\n • ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê. \u003cbr\u003e\n \u003cbr\u003e\n Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403304681583,"sku":"9780799384048","price":60.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799384048_fe08879b-a19f-4f53-b8fb-2b3e36151a3b.jpg?v=1779452333"},{"product_id":"9780799384062","title":"Leer my lees V4 04: Tippie gaan lughawe","description":"\u003cp\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild.    Elke boek in die reeks bevat: ·         ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; ·         helder, kindervriendelike illustrasies; ·         ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.    Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403304747119,"sku":"9780799384062","price":60.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799384062_9139193d-f138-4779-b9c4-5bc23fd75ae1.jpg?v=1749678246"},{"product_id":"9780799384086","title":"Leer my lees V4 06: Tippie se sywurms","description":"\u003cp\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. \u003cbr\u003e\n \u003cbr\u003e\n Elke boek in die reeks bevat:\u003cbr\u003e\n • ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners;\u003cbr\u003e\n • helder, kindervriendelike illustrasies;\u003cbr\u003e\n • ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê. \u003cbr\u003e\n \u003cbr\u003e\n Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403304845423,"sku":"9780799384086","price":60.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799384086_9445bbe9-c299-4c2a-b3a2-ea06f2674b75.jpg?v=1749678251"},{"product_id":"9780799384093","title":"Leer my lees V4 07: Tippie soek insekte","description":"\u003cp\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. \u003cbr\u003e\n \u003cbr\u003e\n Elke boek in die reeks bevat:\u003cbr\u003e\n • ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners;\u003cbr\u003e\n • helder, kindervriendelike illustrasies;\u003cbr\u003e\n • ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê. \u003cbr\u003e\n \u003cbr\u003e\n Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403304878191,"sku":"9780799384093","price":60.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799384093_ef096eed-48ef-41a3-930a-b60a9ed63e5b.jpg?v=1749678252"},{"product_id":"9780799384109","title":"Leer my lees V4 08: Tippie vang vis","description":"\u003cp\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. \u003cbr\u003e\n \u003cbr\u003e\n Elke boek in die reeks bevat:\u003cbr\u003e\n • ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners;\u003cbr\u003e\n • helder, kindervriendelike illustrasies;\u003cbr\u003e\n • ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê. \u003cbr\u003e\n \u003cbr\u003e\n Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403304910959,"sku":"9780799384109","price":60.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799384109_a6190a52-8ec2-4395-9f27-5335ca019bd8.jpg?v=1749678254"},{"product_id":"9780798176729","title":"Grilgrypers 2: Web van die Mummie","description":"\u003cp\u003ePippa kry nog altyd nagmerries oor haar grootste vrees: spinnekoppe. Net voordat sy hulle plaas, Moordkuil, in die karoo verlaat om 'n nuwe skooljaar in 'n koshuis in die Paarl te begin, word die gemummifiseerde liggaam van 'n meisie in 'n bergskeur op die plaas ontdek. Is dit die liggaam van haar pa se vermiste suster? Tot Pippa se skok, is haar nuwe kamermaat gaande oor spinnekoppe. En hoekom voel dit asof die mummie haar skool toe gevolg het?\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403307073647,"sku":"9780798176729","price":199.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798176729_06c4ad04-8057-4af7-b5ad-509141fb6ffd.jpg?v=1779400228"},{"product_id":"9780798176781","title":"Grilgrypers 3: Kamp vir Monsters","description":"\u003cp\u003eVolgens Clayton se pa en sy nuwe verloofde is hy 'n probleemkind. Hy word na 'n eksklusiewe rehabilitasiekamp vir tieners gestuur, maar dis nie net die streng sekuriteit en geheimsinnige personeel wat aandui iets is nie pluis nie. Clayton is vreesbevange vir die digte bome wat die kamp omring en snags sluip vreemde gediertes in die woud rond. En dan begin van die tieners verdwyn. . .\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403307106415,"sku":"9780798176781","price":199.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798176781_e59502fb-3ecc-4a64-b46e-3e36e85dc4d3.jpg?v=1779400222"},{"product_id":"9780799373967","title":"Goeie dag vir boomklim","description":"\u003cp\u003eMarnus is moeg daarvoor om in sy twee broers se skadu te leef. Maar toe ’n meisie genaamd Leila hom een oggend vra om ’n petisie teken, is dit die begin van ’n onverwagse avontuur. Marnus beland saam met Leila bo in ’n boom in ’n desperate poging om te keer dat dit afgekap word. En uiteindelik kry Marnus ’n kans om raakgesien te word …\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403337252975,"sku":"9780799373967","price":230.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799373967_d48599a0-2278-4ee0-9bc9-c7261e287b4c.jpg?v=1749679584"},{"product_id":"9780799384512","title":"Dinge Wat Ek Nie Van Skape Geweet Het Ni","description":"\u003cp\u003eGlo my, as jy op die ingewing van die oomblik ’n skaap by ’n kerkbasaar steel, sal jou lewe nooit weer dieselfde wees nie ...   Luan se vakansieplanne is in hulle peetjie. In plaas daarvan dat hy by die huis gaan rondsit, PlayStation speel en saam met sy pelle kuier, moet hy Karoo toe gaan. Op ’n road trip. Saam met sy eksentrieke fotograaf-ouma wat ’n fotoboek oor windpompe wil publiseer.  Dit is sy straf omdat hy en sy vriende een aand iets aangevang het wat hulle in groot moeilikheid laat beland het. Op pad deur die Karoo ontmoet hy vir Lana, wie se pa al die pad van Bloemfontein na Kaapstad met sy fiets ry om geld vir kankernavorsing in te samel. Lana wat nie vleis eet nie, mal is oor boeke en hom (sonder dat sy dit weet) oortuig om ’n skaap te steel. Luan leer ken vir die eerste keer werklik sy ouma – die hardekwas-predikantsvrou wat al die jare ’n geheim saam met haar ronddra. En die belangrikste van als: Hy leer homself ken. Kort voor lank verander ’n vervelige rit deur die Karoo in ’n onvergeetlike reis ...   Hierdie humoristiese, hartroerende tienerboek uit die pen van Jaco Jacobs sal jou anders laat kyk na die dinge wat die lewe die moeite werd maak.\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403344756847,"sku":"9780799384512","price":240.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}]},{"product_id":"9780799390575","title":"Prettige Feite: Van My Kop tot My Tone","description":"\u003cp\u003ePrettige feite en aktiwiteite vir woelwaters!\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003eHierdie reeks is spesiaal ontwikkel vir kinders 5 jaar en ouer, en is die perfekte mengsel van opvoedkundige inhoud en eenvoudige, praktiese aktiwiteite soos handwerk, kookkuns en tel. Jong lesers leer meer oor ’n verskeidenheid interessante onderwerpe en kry die geleentheid om prettige projekte aan te pak wat by die temas aansluit. Die eenvoudige aktiwiteite dra by tot die ontwikkeling van geletterdheid, syfergeletterdheid, geheueontwikkeling en handvaardigheid. Hou die kleinspan besig terwyl hulle speel-speel leer!\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003eDaar is vyf hoogs versamelbare titels in die reeks:\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003eVan my kop tot my tone\u003cbr\u003e\nNuuskierige kinders kan ontdek waarom hulle ’n sekere haar- of oogkleur het en waarom hulle ’n naeltjie het. Dan kan hulle ’n oulike familiestamboom ontwerp, ’n stel papierlonge maak en kyk hoe dit werk, en kreatief raak met vingerafdrukke. Hierdie boek is vol fantastiese feite en aktiwiteite wat by mekaar aansluit, ideaal vir jong slimkoppe wat meer oor die menslike liggaam wil leer. Jy kan selfs ontdek hoe jou liggaam inmekaarpas deur ’n lewens-grootte buitelyn van jouself op papier na te trek!\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403349704815,"sku":"9780799390575","price":130.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799390575_511b9d1b-4ddb-4aa7-ac12-9d1c06d9e79c.jpg?v=1749680006"},{"product_id":"9780799391152","title":"Zackie Mostert: Omnibus 3 (11-15)","description":"","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403351048303,"sku":"9780799391152","price":230.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799391152_2bee12ba-7b86-49eb-9f65-0d9d41dc5131.jpg?v=1779452333"},{"product_id":"9780639927404","title":"Kop in die wolke in Kromkieriefontein","description":"","brand":"Murray \u0026 Me","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403355275375,"sku":"9780639927404","price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780639927404_e9b314e1-6b4d-4414-946a-2de4243b1e7a.jpg?v=1749680264"},{"product_id":"9780620681759","title":"Pieter Kokkewieter en die hart op sy mou","description":"","brand":"Murray \u0026 Me","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403355308143,"sku":"9780620681759","price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780620681759_83b82a02-7e99-453d-bc37-10dd32bac29d.jpg?v=1749680266"},{"product_id":"9780624085485","title":"Huppelkind","description":"Die klassieke Huppel-stories is weer beskikbaar in een pragtige bundel. Wie onthou die Slaapkouse en die Nuuskierige Agies wat moet help dat Storieman sy storie vertel in \u003cem\u003eWip-Huppel-Wip\u003c\/em\u003e? In \u003cem\u003eVrolike Huppelkind\u003c\/em\u003e besoek hy saam met Fiefman die Land van Wol en Hare, en wanneer Huppel verjaar, kry hy 'n regte koekoek in 'n klok! Die kleurvolle, komiese karakters en die vrolike Huppel, tesame met Dorothy Hill se bekoorlike illustrasies, steel kinders se harte sommer gou weer in 2018.","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403357012079,"sku":"9780624085485","price":295.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/19106.png?v=1779434795"},{"product_id":"9780798178860","title":"Grilgrypers 4: Die Meisie in die Maanlig","description":"\u003cp\u003eBabette se pa gaan oorsee en sy moet by die vreemde tannie Theodora op Rustfontein gaan bly. Sy voel gou tuis, veral toe sy die aantreklike Tiaan en tannie Theodora se oulike hondjie ontmoet. Sy kan boonop haar sangtalent uitleef in die plaaslike teater se musiekproduksie. Maar alles is nie pluis in die dorp nie. Dit het iets te doen met die geskiedkundige begraafplaas op die bult en die legende van die meisie in die maanlig. Wie is die vrou in die swart lykswa wat Babette agtervolg? En waarom sien haar nuwe vriendin, Avani, ook die aaklige toneel wat een middag haar kamer afspeel? Babette moet veg vir haar lewe wanneer sy haar vasloop in 'n horde grillige zombies. Maar sal sy haar grootste vrese kan oorkom?\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403368743023,"sku":"9780798178860","price":199.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798178860_5c662ddb-8f19-43ab-88ca-e83d32c3f124.jpg?v=1779401462"},{"product_id":"9780799384536","title":"Vakansiepret 2: Vlieers en filmsterre","description":"\u003cp\u003eJana en Alisha is verveeld. Dit is veels te koud en winderig om te gaan swem. Maar dan ontdek hulle twee vlieërs ... Dit is die perfekte dag om daarmee op die strand te gaan speel! \u003cbr\u003e\n Ongelukkig besluit Jana se boetie, Tiaan, en sy maatjie, Rudie, hulle wil saamkom. Kort voor lank veroorsaak die twee seuntjies chaos. Hul vlieër raak met Jana s’n verstrengel en die tou breek!\u003cbr\u003e\n Jana en Alisha is desperaat om hulle vlieër terug te kry en sit dit agterna. Dan beland hulle heel onverwags op ’n filmstel waar die beroemde tienerakteur Clint du Bell besig is om sy nuutste fliek te verfilm. En die filmspan is op soek na meisies om as ekstras in die fliek te speel ...\u003cbr\u003e\n Skielik lyk dit of vandag die beste dag óóit gaan word!\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403371724911,"sku":"9780799384536","price":135.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799384536_8c3f0149-2c6b-4109-b6b2-72aa0084518a.jpg?v=1749680901"},{"product_id":"9780798166768","title":"Lotta se lewe 03: Wieg wurm wieg","description":"Jippie!Dis uiteindelik vakansie. Die meeste kinders in 5b gaan by die huis bly. Maar Lotta se familie gaan op ’n ORGANIESE PLAAS vakansie hou. Al het sy en haar twee raasbekboeties, Jakob en Simon, besluit hulle wil na ’n eksotiese eiland toe vlieg. Maar daar is nogal baie interessante diere op hierdie plaas. En Lotta is mallll oor DIERE! Sy kan ook lekker op hulle oefen. Want sy weet nou wat is haar Indiese blokfluit se geheim: ’n Mens kan slange daarmee hipnotiseer! Veral kobras. Haar blokfluit laat erdwurms ook dans. Sy moet net die regte note blaas . . . \u003cbr\u003e\n\u003cbr\u003e\n Dit is die een katastrofe ná die ander in Lotta se lawwe lewe! Haar avonture is egter altyd vol pret, humor en verrassings!","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403373887599,"sku":"9780798166768","price":195.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/47599.png?v=1779438580"},{"product_id":"9780799389326","title":"Stalmaats Omnibus 1","description":"\u003cp\u003eDie gewildste perdestories in Afrikaans!\u003cbr\u003e\n \u003cbr\u003e\n Die eerste vyf boeke in die Stalmaats-reeks verskyn nou vir die eerste keer saam in een lekkerlees-omnibus!\u003cbr\u003e\n \u003cbr\u003e\n Anri se lewe word onverwags op sy kop gekeer toe haar pa verplaas word en hulle moet verhuis. Sy mis haar beste maat en haar ou ryskool. Maar gelukkig ontmoet sy vir Megan en Karen, twee ruiters by haar nuwe ryskool. Sommer gou word Anri deel van die opwinding by die Dagbreek-ryskool waar sy gekies word om saam met die res van die Stalmaats die beginnerruiters te help. \u003cbr\u003e\n \u003cbr\u003e\n Daar wag hope avonture vir haar saam met Sugarplum, die spierwit merrie wat dadelik diep in haar hart kruip, en al die ander ongelooflike perde wat deel is van die ryskool. Die katterige Vinette is gedurig besig met allerlei planne om die lewe vir Anri, Megan en Karen moeilik te maak. En dan is daar Jacques, die ryskooleienaars se seun met sy blou oë, wat net so mal is oor perde en Anri se hart vinniger laat klop.\u003cbr\u003e\n \u003cbr\u003e\n Word deel van die pret en opwinding by die Dagbreek-ryskool saam met Anri en die ander Stalmaats! \u003cbr\u003e\n \u003cbr\u003e\n Hierdie omnibus bevat die volgende vyf titels:\u003cbr\u003e\n 1. Perdedrome\u003cbr\u003e\n 2. Totsiens, Sugarplum (ATKV-kinderboektoekenning 2007)\u003cbr\u003e\n 3. Anri se plan\u003cbr\u003e\n 4. Die spookperd (ATKV-kinderboektoekenning 2008)\u003cbr\u003e\n 5. Die beroemde ruiter\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403376672879,"sku":"9780799389326","price":280.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799389326_cd7e1020-325a-4031-9860-c308096802e7.jpg?v=1765661363"},{"product_id":"9780798177214","title":"Lotta se lewe 08: Die Kattekonsert","description":"\u003cp\u003eLotta se beste vriendin Chantelle het 'n nuwe boetie gekry en hy is so oulik! Rocco het 'n paar tandjies en kan al loop, maar hy is nog steeds so liefies soos 'n katjie! Lotta en Chantelle dink hulle is die beste kinderoppassers as dit by boeties kom. Maar Rocco is 'n handvol. Lotta probeer hom met haar blokfluit hipnotiseer, maar ongelukkig het haar fluit verdwyn. Dis sekerlik haar twee raasbekboeties se werk.\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403378638959,"sku":"9780798177214","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/18365.png?v=1779438642"},{"product_id":"9780798176699","title":"Raaiselklip","description":"\u003cp\u003eGabriel skrik wakker in 'n vreemde stad sonder enige herinnering van hoe hy daar gekom het. Was hy die vorige dag nog in Amsterdam? Tot sy verbasing bevind hy hom in die Kaap van Storms, die VOC se ou halfwegstasie - en in die begraafplaas is 'n graf met sy naam op. Die mooi slawemeisie, Zytia, probeer hom help om uit te vind wie hy regtig is, maar 'n Khoi seun met 'n vreemde klip spook by hom. En Zytia se geheimsinnige meesteres soek sy bloed . . .\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403378737263,"sku":"9780798176699","price":185.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/18652.png?v=1779440376"},{"product_id":"9780798178976","title":"Raaiselster","description":"\u003cp\u003e\"Leopold se wÃªreld stort in duie wanneer sy familie hul rykdom verloor. Hy sluit by 'n togryer aan op pad na die diamantvelde om sy fortuin te soek. Sara, vermom as 'n touleier, reis saam op soek na die merk van haar voormense. Maar wanneer hulle by die geheimsinnige tolhuis in Ceres gestrand raak, kom hulle 'n donker wese in die berge tee en ontdek dat hulle nog altyd bestem is om die skrikbewind van die Verdwaalding stop te sit . . . \"--Publisher's website.\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403378770031,"sku":"9780798178976","price":185.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798178976_ae79ab18-7b3a-4795-8c32-bdcd814c7c19.jpg?v=1749681203"},{"product_id":"9780798179805","title":"Lotta se lewe 10: Koalakonsternasie","description":"\u003cp\u003eLotta kan ’n reis Australië toe wen en sy wil ontsettend graag soontoe gaan, want sy is mal oor koalas en sy mis haar niggies. Al wat sy nodig het om te wen, is ’n koeldrankdoppie, niks meer nie. Maar Mamma en Pappa glo gaskoeldrank is baie sleg vir jou, so sy mag nie eens een enkele  bottel daarvan koop nie. Gelukkig sal Chantelle haar saamvat, as sy wen. Sy is seker hulle gaan dit regkry. Al moet sy ’n doppie met haar blokfluit hipnotiseer!\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403389616239,"sku":"9780798179805","price":210.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/23862.png?v=1779440699"},{"product_id":"9780799390612","title":"Zackie Mostert 15: en die monster melksk","description":"","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403410980975,"sku":"9780799390612","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799390612.jpg?v=1779452332"},{"product_id":"9780799390629","title":"Zackie Mostert 16: en die Fantastiese Fl","description":"","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403411177583,"sku":"9780799390629","price":140.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799390629.jpg?v=1779452333"},{"product_id":"9780624087441","title":"Bybelliedjies vir kleintjies en kleuters","description":"","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403416518767,"sku":"9780624087441","price":235.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780624087441_af2da751-aac5-4654-8af6-47656591a1bc.jpg?v=1749682521"},{"product_id":"9780799393941","title":"Grootwordgids vir Meisies 'n","description":"\u003cp\u003eSensitiewe en vriendelike gids vir grootword.\u003c\/p\u003e \n\n\u003cp\u003eVriendelike, gerusstellende en positiewe gids vir meisies wat puberteit nader. Hierdie boek verduidelik al die veranderings wat met tieners gaan gebeur soos hul grootword en ook hoe hierdie veranderinge hulle sal laat voel. Puberteit- en ouerskapkenners Anika Naik en Phil Wilkinson behandel enige bekommernisse wat jong lesers mag hê oor wat “normal” is, verbeter lesers se selfbeeld en stel hul gerus oor al die veranderinge wat hul gaan ondergaan tydens puberteit. Die boek bevat ook leefstyladvies oor onderwerpe soos gesonde eetgewoontes en oefening, en inligting oor hoe puberteit die teenoorgestelde geslag beïnvloed.\u003c\/p\u003e \n\n\u003cp\u003eOnderwerpe in die gids sluit in: Wat is puberteit?; Wat gebeur wanneer?; Hoe werk hormone?; Borste en braʼs; Dieselfde ouderdom, verskillende lywe; Wat gaan aan met my vel?; Sweet en slegte reuke; Nuwe hare op nuwe plekke; Daar onder; Wat is menstruasie?; Praktiese wenke vir menstruasie; Hoe om menstruasie te hanteer; Wat is seks?; Hoe word babas gemaak?; Nuwe gevoelens; Hoe om jou buie te hanteer; Gesonde eetgewoontes; Die voordele van oefening; Selfbeeld en jou lyf; Privaatheid en jou lyf; Puberteit vir seuns; Seuns het ook probleme.\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403989467247,"sku":"9780799393941","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799393941_f3883ace-5265-4996-aacf-6ca4e80713c3.jpg?v=1762936776"},{"product_id":"9780799393934","title":"Grootwordgids vir Seuns 'n","description":"\u003cp\u003eSensitiewe en vriendelike gids vir grootword.\u003c\/p\u003e \n\n\u003cp\u003eVriendelike, gerusstellende en positiewe gids vir seuns wat puberteit nader. Hierdie boek verduidelik al die veranderings wat met tieners gaan gebeur soos hul grootword en ook hoe hierdie veranderinge hulle sal laat voel. Puberteit- en ouerskapkenners Anika Naik en Phil Wilkinson behandel enige bekommernisse wat jong lesers mag hê oor wat “normal” is, verbeter lesers se selfbeeld en stel hul gerus oor al die veranderinge wat hul gaan ondergaan tydens puberteit. Die boek bevat ook leefstyladvies oor onderwerpe soos gesonde eetgewoontes en oefening, en inligting oor hoe puberteit die teenoorgestelde geslag beïnvloed.\u003c\/p\u003e \n\n\u003cp\u003eOnderwerpe sluit in: Wat is puberteit?; Wat gebeur wanneer?; Hoe werk hormone?; Groei en groei; ʼn Dieper stem; Verpestelike puisies; Hare net waar jy kyk; Jou eerste skeer; ’n Sweterige storie; Daar onder; Nog veranderinge daar onder; Nuwe gevoelens; Wat is seks?; Hoe word babas gemaak?; ’n Goeie selfbeeld; Buierigheid; Beheer jou buie; Gesonde eetgewoontes; Die voordele van oefening; Privaatheid en jou lyf; Puberteit vir meisies; Meisies het ook probleme.\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403989500015,"sku":"9780799393934","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799393934_b357b600-2c63-4b99-b2cf-00395dcd90f8.jpg?v=1779452333"},{"product_id":"9780799394085","title":"Stalmaats Omnibus 4","description":"\u003cp\u003eDie laaste vyf immergewilde Stalmaats-boeke is ook nou in ’n lekkerlees-omnibus beskikbaar!\u003cbr\u003e\nKom word vir oulaas deel van die pret en avontuur by die Dagbreek-ryskool saam met Anri, Megan, Karen en die ander Stalmaats!\u003c\/p\u003e\n\n\n\u003cp\u003eHierdie omnibus bevat die volgende vyf titels:\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003eWegholrit\u003cbr\u003e\nAnri en die ander ruiters by die Dagbreek-ryskool is opgewonde oor die afrigtingskamp wat voorlê. Maar wat gaan skielik met Karen aan? Anri-hulle moet probeer uitvind wat fout is met Karen, voor dit te laat is ...\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003eWaaghals\u003cbr\u003e\nDie dag van die afrigtingskamp het uiteindelik aangebreek! Maar een van die ruiters in Anri-hulle se groep is ’n regte waaghals wat daarvan hou om die reëls te verbreek. Sal Anri-hulle kan keer dat sy haar toekoms as kampioen-ruiter verwoes?\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003ePerdepiekniek\u003cbr\u003e\nNá die briefie wat Jacques by die kamp in Anri hand gestop het, is dinge tussen hulle skielik heeltemal anders. Megan reël ’n piekniek saam met Jacques en sy vriende. Maar dan kry hulle onverwags baie slegte nuus oor die hingsvulletjie Storm …\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003ePretrit\u003cbr\u003e\nAnri is opgewonde toe sy hoor haar beste vriendin van haar vorige ryskool kom kuier. Anri kan nie wag om Nadine aan Megan en Karen voor te stel nie. Maar Nadine lyk nie baie opgewonde oor die vakansieprogram wat Anri-hulle by die ryskool beplan nie.\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003ePerdediewe\u003cbr\u003e\nAnri-hulle gaan die langnaweek Kaap toe. En Jacques kom saam om te kyk hoe dit met sy perd, Thunder, en haar vulletjie, Storm, gaan. Maar dan loop die ryskool waar die twee perde bly, onverwags onder gewetenlose skurke deur ...\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403990188143,"sku":"9780799394085","price":280.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799394085_33110dda-e081-4f7a-9701-4a888083a436.jpg?v=1765661566"},{"product_id":"9780799398144","title":"My Groot Lofkleuter Bybel","description":"\u003cp\u003eLees, luister en geniet die Bybelverhale, -liedjies en illustrasies saam met jou kleuter. Die Bybelverhale is geskryf om saam met liedjieopnames gebruik te word. Terwyl elke Bybelverhaal met groot sorg getrou aan die Skrif oorvertel word, is die taalvlak en -vermoë en die ontwikkeling van ’n gesonde Godbegrip by die kleuter in ag geneem by die skep van hierdie publikasie. Deurgaans word Bybelse waardes deur die teks en illustrasies beklemtoon. Gebruik die illustrasies om gesprekke met jou kleuter te stimuleer.\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31404014076015,"sku":"9780799398144","price":340.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}]},{"product_id":"9780799397826","title":"Zackie Mostert 18: En die skreeusnaakste","description":"\u003cp\u003eMaak gereed om te ROL VAN DIE LAG! ’n Nuwe TV-kanaal vir kinders hou ’n groot talentkompetisie. Wie kan die snaaksste grappe vertel en die gehoor laat skaterlag? Die wenner kry ’n kans om op TV te verskyn!\u003cbr\u003e\nZackie en Vincent kan nie wag om deel te neem nie. Hulle is immers briljant daarmee om grappe te vertel – en hulle gaan die snaaksste grappe op die hele planeet (of ten minste in Granaatstraat) probeer uitsnuffel!\u003cbr\u003e\nMaar Anton is vasbeslote om ook aan die kompetisie deel te neem. En hy gaan seker maak Zackie en Vincent staan nie ’n kans om te wen nie …\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31404023480431,"sku":"9780799397826","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799397826_d036f004-f47d-4e7f-83c4-5e17efc501f4.jpg?v=1765662970"},{"product_id":"9780799391336","title":"Stalmaats Omnibus 3","description":"\u003cp\u003eDie gewildste perdestories in Afrikaans!\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003eDie immergewilde Stalmaats-boeke is nou in ’n reeks lekkerlees-omnibusse beskikbaar!\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003eKom word deel van die pret en avontuur by die Dagbreek-ryskool saam met Anri, Megan, Karen en die ander Stalmaats!\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003eWord deel van die pret en opwinding by die Dagbreek-ryskool saam met Anri en die ander Stalmaats!\u003c\/p\u003e \n\n\u003cp\u003eJong perdeliefhebbers sal versot wees op hierdie reeks!\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003eHierdie omnibus bevat die volgende vyf titels:\u003cbr\u003e\n* Sirkusperde\u003cbr\u003e\n* Afskeidsrit\u003cbr\u003e\n* Perdespeurders\u003cbr\u003e\n* Rivierperde\u003cbr\u003e\n* Stormnag\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31404589482095,"sku":"9780799391336","price":280.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799391336_8508b2ae-a8a7-44f9-95f2-260dd23dbf88.jpg?v=1765661540"},{"product_id":"9780799389463","title":"Klein Boek van Gruwelike Geheime Die","description":"","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31454807785583,"sku":"9780799389463","price":45.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799389463_c43108b0-1c74-48de-b51f-371d10e34a5a.jpg?v=1749683808"},{"product_id":"9780799389784","title":"Klein Boek van Katastrofiese Kattekwaad","description":"","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31454807818351,"sku":"9780799389784","price":45.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799389784_6fa075e9-4b7a-491d-bd82-d2de28c62a9e.jpg?v=1749683810"},{"product_id":"9781776250226","title":"Nicole \u0026 Appelliefie 02: Nuwe Maat","description":"\u003cp\u003eNicole en Pappa is mal oor hulle nuwe buurt en hulle het reeds ‘n klomp vriende gemaak. Daar is oom Samsodien met die mooi roostuin, tannie Bets met die poedels, die Masango-gesin met die twee klein dogtertjies, mevrou Carboni en haar kleinseun Luca met sy rekenaar en kitaar, die veearts en haar ontvangsdame, Simon in die rolstoel, en die busbestuurder wat elke dag vir Simon na sy toe skool neem.\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003eMaar Nicole het steeds nie ’n maat van haar eie ouderdom nie. Iemand wat sy haar BESTE maat kan noem. Dan kom Zintle huis toe vir die skoolvakansie. Sy woon oorkant Nicole-hulle en al is sy blind, is sy baie onafhanklik en groot pret. Saam bou die twee maats vir Appelliefie ’n dam, maar hulle kry stry wanneer Nicole vir Zintle met alles probeer help, selfs met die dinge wat sy self kan doen.  Asof dit nie genoeg is nie, is daar ook ’n droogte in Kaapstad. Hoe op aarde gaan hulle genoeg water kry om die dam vol te maak? Gelukkig is daar altyd hulp in ’n buurt soos hulle s’n …\u003c\/p\u003e","brand":"Pan Macmillan","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31920647831663,"sku":"9781776250226","price":110.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781776250226_773dd7c5-9b4b-4d02-a3a8-177a62133a42.jpg?v=1749684529"},{"product_id":"9780798180702","title":"Grilgrypers 6: Geheim van die Spookwerf","description":"\u003cp\u003eVanessa se ouers was eens skatryk, maar wanneer haar pa alles verloor moet hulle trek na 'n piepklein huisie op 'n skrootwerf waar haar pa as bestuurder van 'n insleepwa gaan werk. Die motorongeluk waarin Vanessa betrokke was, spook steeds by haar. En al die gruwelike motorwrakke in die skrootwerf gee haar die horries. Wanneer sy die eienaardige Wayne ontmoet, vind sy boonop uit dat die skrootwerf meer as een spokerige geheim wegsteek . . .\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31920648323183,"sku":"9780798180702","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798180702_a31a8559-7161-4596-a65c-7825f1a7b540.jpg?v=1749684560"},{"product_id":"9780798181136","title":"Seerowers 01: En die Spookskip","description":"\u003cp\u003eAHOOI DAAR, SKARMINKELS!\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003eKom span die seile saam met Matilda, Basjan en die Van der Branders, en geniet hulle opwindende seeroweravonture. Elke maand met volmaan verskyn daar ’n geheimsinnige skip aan die kus van Grootgaapbaai en dan kom plunder seerowers die dorp. Kan Matilda en Basjan die gesteelde buit terugkry en die bose seerowers uitoorlê, of gaan hulle gevangenes aan boord van die spookskip bly . . .  Dalk vir ewig?\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31968025215087,"sku":"9780798181136","price":185.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798181136_7cfdf8f1-9d29-426c-b8b1-0307db378c61.jpg?v=1749684676"},{"product_id":"9780799398069","title":"Professor Fungus Omnibus 1 (5-in-1)","description":"\u003cp\u003eKom kuier saam met Bennie en Jenny in professor Fungus se laboratorium en maak van nader kennis met zombie-tamaties, ’n klomp vreesaanjaende visse, ’n skrikwekkende monster wat die Snotzilla genoem word … en beleef ’n asemrowende miniatuur-avontuur. Vyf fantastiese Professor Fungus-stories in een boek!\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31968025509999,"sku":"9780799398069","price":270.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799398069_718c8789-b7e5-45fd-adf9-171c2dd8d680.jpg?v=1777026427"},{"product_id":"9781776250080","title":"Minki 01: In die middel","description":"\u003cp\u003eMinki het twee beste maats - Natalie en Lara. Natalie is mal oor ponies en gaan aan ’n perdrykompetisie deelneem waar die ruiters en hul ponies soos sprokieskarakters moet aantrek. Lara neem danslesse en eendag as sy groot is, wil sy ’n ballerina of ’n hiphop-danser word. Wanneer sy hoor van ’n danskompetisie by die winkelsentrum, skryf sy dadelik in.\u003cbr\u003e\nMinki belowe albei haar maats dat sy hulle sal kom ondersteun, maar dis is net een probleem … die perdrykompetisie en die danskompetisie vind op presies dieselfde tyd plaas. Skielik voel Minki asof sy in die middel van ’n toutrekkompetisie tussen haar twee beste maats beland het. Hoe gaan sy ooit tussen Natalie en Lara kan kies?\u003c\/p\u003e","brand":"Pan Macmillan","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31968028524655,"sku":"9781776250080","price":130.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781776250080_64a595ff-9e13-4f34-ba37-f51b9e03cd6c.jpg?v=1769786002"},{"product_id":"9781869193379","title":"Bettina Valentino en die Picasso Klub","description":"\u003cp\u003eBettina Valentino is mal oor kuns wat sommer van die mure af spring en mense in die oë pot soos ’n senuweeagtige ninja. Dis net jammer sy is in Laerskool Son-en-See waar die kunsjuffrou die hele tyd aan Bettina knaag om netjieser te werk, haar verfkwaste skoon te maak en om te dink aan mooi kleure soos ... pienk.\u003cbr\u003e\nWanneer die skool ’n nuwe kunsonderwyser kry, begin dinge INTERESSANT raak. Meneer Mathys loop kaalvoet rond om die energie uit die grond te tap. Sy lesse is inspirerend en hy wys hulle dat kuns kan uitdaag, skok en verras.\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003eMet meneer Mathys by die skool, lyk dinge skielik wonderlik en Bettina se lewe is net te wonderlik ... totdat ’n paar ou suur ouers probeer om vir meneer Mathys uit die skool geskop te kry. Gou moet Bettina en haar kunsvriende probeer om die smerige situasie te omskep in ’n kunswerk.\u003c\/p\u003e","brand":"Protea Distribution","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":32111259811951,"sku":"9781869193379","price":50.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781869193379_c9c9f489-5479-4c09-b76b-233fed43cddd.jpg?v=1749685082"},{"product_id":"9781485307075","title":"Oupa ontsnap","description":"\u003cp\u003eBaie jare gelede was Oupa 'n bobaasvlieenier in die Tweede Wereldoorlog. Maar sedertdien is hy na die ouetehuis Twilight Towers toe gestuur waar die onheilspellende matrone Swine die septer swaai. Oupa en sy kleinseun, Jack, moet 'n waaghalsige plan beraam om te ontsnap. Min weet hulle dat die bose matrone hulle fyn dophou ...\u003c\/p\u003e","brand":"Protea Distribution","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":32111261745263,"sku":"9781485307075","price":265.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781485307075_1ac6d8b4-c3d2-4320-abd1-faf549e834d1.jpg?v=1780663370"},{"product_id":"9781485310105","title":"Karre en Kroeks","description":"\u003cp\u003eJy kry allerhande soorte pa’s. Daar is vettes en maeres, langes en kortes. Daar is lawwe pa’s en ernstige pa’s, pa’s wat bulder en pa’s wat sag praat.\u003cbr\u003e\nDaar is natuurlik goeie pa’s.\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003eEn daar is slegte pa’s …\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003eFrank se pa was ’n kampioen-stampkarrenjaer, die koning van die renbaan. Gilbert die Grote! Maar ná ’n aaklige ongeluk noem mense hierdie topjaer ’n flopjaer. Nou is Frank en Gilbert platsak – en in ’n wrede boewebaas en sy trawante se kloue. En wanneer Gilbert in die tronk gegooi word, kan net Frank hom red … David Walliams se tiende roman is ’n doller-as-kopaf-rit saam met ’n pa en seun op ’n opwindende avontuur om die bose meneer Groot op sy plek te sit!\u003c\/p\u003e","brand":"Protea Distribution","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":32111261810799,"sku":"9781485310105","price":295.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781485310105_31093d75-6566-459c-8932-167e62cdc8fa.jpg?v=1749685121"},{"product_id":"9781485308782","title":"Middernagbende Die","description":"\u003cp\u003eToe ’n krieketbal Tom se kop tref, moet hy Lord Funt-hospitaal toe gaan, waar hy ontvang word deur ’n man met die skrikwekkendste voorkoms wat hy nog ooit gesien het. En net toe hy dink dat dinge nie erger kan word nie, ontmoet hy die bose matrone wat in beheer is van die kinderafdeling …\u003c\/p\u003e","brand":"Protea Distribution","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":32111261909103,"sku":"9781485308782","price":265.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781485308782_5d994bfc-5c66-46ec-8e23-22344aeb7c50.jpg?v=1780663272"},{"product_id":"9781485310761","title":"Kan ek vir my 'n Troeteldier kry?","description":"","brand":"Protea Distribution","offers":[{"title":"Hardcover","offer_id":32111263252591,"sku":"9781485310761","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781485310761_0a7d5944-5fbc-4046-b073-7ffd38b9b45f.jpg?v=1762180205"},{"product_id":"9781485310082","title":"In jou gedagtes","description":"","brand":"Protea Distribution","offers":[{"title":"Hard cover","offer_id":32111263318127,"sku":"9781485310082","price":185.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781485310082_803fe42c-5266-4349-80a6-6c340a77ce60.jpg?v=1749685154"},{"product_id":"9781485310792","title":"Hoe die Grons Kersfees gesteel het!","description":"","brand":"Protea Distribution","offers":[{"title":"Hardcover","offer_id":32111263481967,"sku":"9781485310792","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781485310792_9caf3024-d78b-4192-a11b-90553a04b0eb.jpg?v=1762180243"},{"product_id":"9781485310778","title":"Een Vis Twee Visse Rooi Vis Blou Vis - Hard cover","description":"","brand":"Protea Distribution","offers":[{"title":"Hardcover","offer_id":32111263678575,"sku":"9781485310778","price":175.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781485310778_99c3369d-38b1-4111-92da-9c50ba513103.jpg?v=1779456685"},{"product_id":"9780624090786","title":"Jungu Josh 02: Die Kryger van Aboemondja","description":"\u003cp\u003eJosh is ingehuldig as die nuwe koning van Kalimbula. Hy sukkel met die idee van koning wees. Silvia, sy ma, is egter nie dood nie. Sy slaag daarin om van die plaas te ontsnap. Intussen maak 'n misterieuse kryger haar verskyning en Josh se koningskap word tot die uiterste beproef. Hy vra die hulp van die geheimsinnige sifashama met hul rooi mantels, maar dit help nie. Masjeba se raad kom teen 'n prys. En waar is Silvia? Sal sy Kalimbula bereik voor dit te laat is en alles om Josh in duie stort?\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":32111269544047,"sku":"9780624090786","price":225.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780624090786_865f154f-5e18-4c5c-937d-44d0927357a5.jpg?v=1749685302"}],"url":"https:\/\/www.thebookkeepershop.co.za\/collections\/kinderboeke-in-voorraad.oembed?page=2","provider":"The Book Keeper Shop","version":"1.0","type":"link"}