{"title":"Kinders (6-9 jaar)","description":"","products":[{"product_id":"9780799377354","title":"Leer my lees V1 10: Tippie en die bul","description":"\u003cp\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is baie gewild.\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403302617199,"sku":"9780799377354","price":45.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799377354_0db5e31a-b815-48e7-a394-4bdf5a210daf.jpg?v=1749678165"},{"product_id":"9780799384116","title":"Leer my lees V4 09: Tippie verjaar","description":"\u003cp\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. \u003cbr\u003e\n \u003cbr\u003e\n Elke boek in die reeks bevat:\u003cbr\u003e\n • ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners;\u003cbr\u003e\n • helder, kindervriendelike illustrasies;\u003cbr\u003e\n • ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê. \u003cbr\u003e\n \u003cbr\u003e\n Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403302781039,"sku":"9780799384116","price":60.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799384116_38904b87-e213-4bca-83ac-4f27a70310ab.jpg?v=1749678172"},{"product_id":"9780799384031","title":"Leer my lees V4 01: Tippie se nuwe maat","description":"\u003cp\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. \u003cbr\u003e\n \u003cbr\u003e\n Elke boek in die reeks bevat:\u003cbr\u003e\n • ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners;\u003cbr\u003e\n • helder, kindervriendelike illustrasies;\u003cbr\u003e\n • ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê. \u003cbr\u003e\n \u003cbr\u003e\n Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403302879343,"sku":"9780799384031","price":60.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799384031_787e160f-c9ce-48b0-967f-d2c63fc4c048.jpg?v=1749678173"},{"product_id":"9780799372786","title":"Leer my lees V2 02: Tippie en die haas","description":"\u003cp\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos “eu”, “ie” en “ou” bekend. Die eerste agt boekies in die Leer my lees-reeks is baie gewild. Die tweede reeks volg op die eerste en stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend. Elke boek in die reeks bevat: ·         ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; ·         helder, kindervriendelik illustrasies; ·         ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.  Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403303436399,"sku":"9780799372786","price":45.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799372786_54f97b79-3a5b-4f4d-89f0-da228e3f4f69.jpg?v=1749678194"},{"product_id":"9780799372830","title":"Leer my lees V2 07: Tippie en die mier","description":"\u003cp\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos “eu”, “ie” en “ou” bekend.\u003cbr\u003e\n \u003cbr\u003e\n Elke boek in die reeks bevat:      ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners;     helder, kindervriendelik illustrasies;     ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403303501935,"sku":"9780799372830","price":40.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799372830_c04ca64e-027a-46d7-a794-e4aeb6d700ed.jpg?v=1749678195"},{"product_id":"9780799380019","title":"Leer my lees V3 09: Tippie plant 'n boom","description":"\u003cp\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. \u003cbr\u003e\n \u003cbr\u003e\n Elke boek in die reeks bevat:      ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners;     helder, kindervriendelik illustrasies;     ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.   Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403303567471,"sku":"9780799380019","price":40.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799380019_acef692f-0b8f-4293-bae8-413b23fb8ed7.jpg?v=1749678197"},{"product_id":"9780799372816","title":"Leer my lees V2 05: Tippie en die uil","description":"\u003cp\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos “eu”, “ie” en “ou” bekend. Elke boek in die reeks bevat:      ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners;     helder, kindervriendelik illustrasies;     ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403303633007,"sku":"9780799372816","price":40.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799372816_2820fb14-c7fa-405d-8b36-1b9ee1e471c3.jpg?v=1749678200"},{"product_id":"9780799384048","title":"Leer my lees V4 02: Tippie by die dieretuin","description":"\u003cp\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. \u003cbr\u003e\n \u003cbr\u003e\n Elke boek in die reeks bevat:\u003cbr\u003e\n • ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners;\u003cbr\u003e\n • helder, kindervriendelike illustrasies;\u003cbr\u003e\n • ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê. \u003cbr\u003e\n \u003cbr\u003e\n Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403304681583,"sku":"9780799384048","price":60.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799384048_fe08879b-a19f-4f53-b8fb-2b3e36151a3b.jpg?v=1779452333"},{"product_id":"9780799384055","title":"Leer my lees V4 03: Tippie gaan leeupark","description":"\u003cp\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild.    Elke boek in die reeks bevat: ·         ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; ·         helder, kindervriendelike illustrasies; ·         ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.    Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403304714351,"sku":"9780799384055","price":60.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799384055_7448f376-f7ce-42d6-aadb-c0a3286ca1e7.jpg?v=1749678244"},{"product_id":"9780799384062","title":"Leer my lees V4 04: Tippie gaan lughawe","description":"\u003cp\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild.    Elke boek in die reeks bevat: ·         ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; ·         helder, kindervriendelike illustrasies; ·         ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.    Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403304747119,"sku":"9780799384062","price":60.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799384062_9139193d-f138-4779-b9c4-5bc23fd75ae1.jpg?v=1749678246"},{"product_id":"9780799384079","title":"Leer my lees V4 05: Tippie maak pizza","description":"\u003cp\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. \u003cbr\u003e\n \u003cbr\u003e\n Elke boek in die reeks bevat:\u003cbr\u003e\n • ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners;\u003cbr\u003e\n • helder, kindervriendelike illustrasies;\u003cbr\u003e\n • ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê. \u003cbr\u003e\n \u003cbr\u003e\n Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403304812655,"sku":"9780799384079","price":60.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}]},{"product_id":"9780799384086","title":"Leer my lees V4 06: Tippie se sywurms","description":"\u003cp\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. \u003cbr\u003e\n \u003cbr\u003e\n Elke boek in die reeks bevat:\u003cbr\u003e\n • ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners;\u003cbr\u003e\n • helder, kindervriendelike illustrasies;\u003cbr\u003e\n • ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê. \u003cbr\u003e\n \u003cbr\u003e\n Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403304845423,"sku":"9780799384086","price":60.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799384086_9445bbe9-c299-4c2a-b3a2-ea06f2674b75.jpg?v=1749678251"},{"product_id":"9780799384093","title":"Leer my lees V4 07: Tippie soek insekte","description":"\u003cp\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. \u003cbr\u003e\n \u003cbr\u003e\n Elke boek in die reeks bevat:\u003cbr\u003e\n • ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners;\u003cbr\u003e\n • helder, kindervriendelike illustrasies;\u003cbr\u003e\n • ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê. \u003cbr\u003e\n \u003cbr\u003e\n Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403304878191,"sku":"9780799384093","price":60.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799384093_ef096eed-48ef-41a3-930a-b60a9ed63e5b.jpg?v=1749678252"},{"product_id":"9780799384109","title":"Leer my lees V4 08: Tippie vang vis","description":"\u003cp\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. \u003cbr\u003e\n \u003cbr\u003e\n Elke boek in die reeks bevat:\u003cbr\u003e\n • ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners;\u003cbr\u003e\n • helder, kindervriendelike illustrasies;\u003cbr\u003e\n • ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê. \u003cbr\u003e\n \u003cbr\u003e\n Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403304910959,"sku":"9780799384109","price":60.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799384109_a6190a52-8ec2-4395-9f27-5335ca019bd8.jpg?v=1749678254"},{"product_id":"9780799384123","title":"Leer my lees V4 10 Tippie gaan ysskaats","description":"\u003cp\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. \u003cbr\u003e\n \u003cbr\u003e\n Elke boek in die reeks bevat:\u003cbr\u003e\n • ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners;\u003cbr\u003e\n • helder, kindervriendelike illustrasies;\u003cbr\u003e\n • ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê. \u003cbr\u003e\n \u003cbr\u003e\n Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403304943727,"sku":"9780799384123","price":45.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799384123_e495a7a5-53c6-4b49-bd0e-3002eb9d15ee.jpg?v=1749678255"},{"product_id":"9780799384444","title":"Spaghetti Tussen Jou Tone","description":"\u003cp\u003eTom en Trevor se nuwe juffrou is amper te goed om waar te wees.\u003cbr\u003e\n Haar naam is juffrou Zaan van Graan.\u003cbr\u003e\n En almal sê sy word NOOIT OOIT kwaad nie.\u003cbr\u003e\n Maar Tom en Trevor hou van poetse bak.\u003cbr\u003e\n Dit is hulle spesiale talent!\u003cbr\u003e\n Daarom begin hulle dadelik planne maak.\u003cbr\u003e\n Planne om die nuwe juffrou WOEDEND te maak!\u003cbr\u003e\n In hierdie splinternuwe skaterlagstorie uit die pen van Jaco Jacobs vind die twee grootste poetsbakkers in die skool uit waarom dit NIE ’n goeie idee is om met ’n juffrou soos juffrou Zaan skoor te soek nie. Jy mag dalk net die een wees wat spaghetti tussen jou tone kry ...\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403305238639,"sku":"9780799384444","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799384444_b9277ea6-dac5-4174-a0ce-851040f3d8c9.jpg?v=1765665288"},{"product_id":"9780798177283","title":"Haas Das se nuuskas:  Episode 6","description":"\u003cdiv\u003e\u003cp\u003eHaas Das, die geliefde nuusleser van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, is terug met Diereland se manewales in hierdie veelkleurige leesboeke. In hierdie uitsending word Haas Das deur Snawel Knawel ontvoer! Diereland is baie bekommerd oor die vermiste nuusleser. Die gewilde Haas Das-stories word opnuut uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige illustrasies.\u003c\/p\u003e\u003c\/div\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403307204719,"sku":"9780798177283","price":195.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798177283_090c4433-bf2b-4c2c-81e2-a7278bb96f78.jpg?v=1614289684"},{"product_id":"9780798175296","title":"Haas Das se nuuskas:  Episode 4","description":"\u003cdiv\u003e\u003cp\u003eAlmal van Menseland is verheug om Haas Das, die geliefde nuusleser van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, en hulle manewales weer te geniet in hierdie veelkleurige leesboeke. In hierdie uitsending raak Boeboe die bobbejaantjie vermis en almal is bekommerd, want Hoohoeff Hiënia is in die omtrek. Die gewilde Haas Das-stories word opnuut uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige illustrasies.\u003c\/p\u003e\u003c\/div\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403307597935,"sku":"9780798175296","price":195.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798175296_77af7508-7f65-47f5-99f6-2070c7e51ac7.jpg?v=1614289684"},{"product_id":"9780798175272","title":"Haas Das se nuuskas:  Episode 3","description":"\u003cdiv\u003e\u003cp\u003eAlmal van Menseland is verheug om Haas Das, die geliefde nuusleser van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, en hulle manewales weer te geniet in hierdie veelkleurige leesboeke. In hierdie episode vind die groot wedloop tussen Hasie Kwassie en Skillie Skilpad plaas! Wie gaan wen? Die gewilde Haas Das-stories word opnuut uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige illustrasies.\u003c\/p\u003e\u003c\/div\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403307630703,"sku":"9780798175272","price":195.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798175272_6bcae968-7788-48ca-99ac-f91e0c369294.jpg?v=1614289684"},{"product_id":"9780799379990","title":"Leer my lees V3 07: Tippie plant groente","description":"\u003cp\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. \u003cbr\u003e\n \u003cbr\u003e\n Elke boek in die reeks bevat:      ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners;     helder, kindervriendelik illustrasies;     ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.   Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403336138863,"sku":"9780799379990","price":60.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799379990_150f1ee9-8e54-4911-a515-690df8b6d5a5.jpg?v=1772996274"},{"product_id":"9780799379983","title":"Leer my lees V3 06: Tippie ry met die tr","description":"\u003cp\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild.\u003cbr\u003e\n  \u003cbr\u003e\n Elke boek in die reeks bevat:      ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners;     helder, kindervriendelik illustrasies;     ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.  Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403336302703,"sku":"9780799379983","price":40.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799379983_01c2b7a4-e02a-4934-ac1e-02d3c53975fc.jpg?v=1749679570"},{"product_id":"9780799379952","title":"Leer my lees V3 03: Tippie ry fiets","description":"\u003cp\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. \u003cbr\u003e\n \u003cbr\u003e\n Elke boek in die reeks bevat:      ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners;     helder, kindervriendelik illustrasies;     ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê. \u003cbr\u003e\n     \u003cbr\u003e\n       Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403336630383,"sku":"9780799379952","price":40.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799379952_8cffbf3b-2f56-428f-81bd-699d7fb18be7.jpg?v=1749679573"},{"product_id":"9780799372809","title":"Leer my lees V2 04: Tippie en die leer","description":"\u003cp\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos “eu”, “ie” en “ou” bekend. Elke boek in die reeks bevat:      ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners;     helder, kindervriendelik illustrasies;     ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403336761455,"sku":"9780799372809","price":60.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799372809_c2500d32-ebd4-4546-b46a-449deb426c56.jpg?v=1772996277"},{"product_id":"9780799377347","title":"Leer my lees V1 09: Tippie en die vis","description":"\u003cp\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is baie gewild.\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403336859759,"sku":"9780799377347","price":45.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799377347_6752e80a-2d97-4902-b63b-91834bdde205.jpg?v=1749679579"},{"product_id":"9780799363142","title":"Leer my lees V1 01: Hallo Tippie","description":"\u003cp\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend.\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403337056367,"sku":"9780799363142","price":45.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799363142_9e5c453d-c062-4b5e-9433-60435c23b6dd.jpg?v=1749679582"},{"product_id":"9780799372823","title":"Leer my lees V2 06: Tippie se neus jeuk","description":"\u003cp\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos “eu”, “ie” en “ou” beken  Elke boek in die reeks bevat:      ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners;     helder, kindervriendelik illustrasies;     ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403344789615,"sku":"9780799372823","price":40.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799372823_6f602b8a-19ef-4531-8bad-53587ffc92f3.jpg?v=1749679836"},{"product_id":"9780799372847","title":"Leer my lees V2 08: Tippie se kous","description":"\u003cp\u003eLeer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos “eu”, “ie” en “ou” bekend.\u003cbr\u003e\n \u003cbr\u003e\n Elke boek in die reeks bevat:      ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners;     helder, kindervriendelik illustrasies;     ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403344855151,"sku":"9780799372847","price":40.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799372847_b09f936d-2cab-47a6-8613-2c02861136bf.jpg?v=1749679838"},{"product_id":"9780798168946","title":"Liewe Heksie Leesboek 3","description":"\u003cdiv\u003e\u003cp\u003eNuwe uitgawes van die gewildste \u003cem\u003eLiewe Heksie\u003c\/em\u003e -stories met pragtige volkleur illustrasies, maak hierdie reeks perfek geskik vir vroeë lesers. Elke bundel bevat drie oorspronklike \u003cem\u003eLiewe Heksie\u003c\/em\u003e -stories, spesiaal aangepas vir 3- tot 6 jariges. Besondere volkleur-illustrasies deur Vian Oelofsen vergesel die teks en beeld Liewe Heksie, Blommie Kabouter, Karel Kat, Koning Rosekrans en al die geliefde karakters in Blommeland op 'n moderne, maar tog herkenbare wyse uit.\u003c\/p\u003e\u003c\/div\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403348525167,"sku":"9780798168946","price":195.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798168946_b0b0f081-c116-4953-997f-87d63f23e11e.png?v=1772925551"},{"product_id":"9780798168960","title":"Liewe Heksie Leesboek 4","description":"\u003cdiv\u003e\u003cp\u003eNuwe uitgawes van die gewildste \u003cem\u003eLiewe Heksie-\u003c\/em\u003estories met pragtige volkleur illustrasies, maak die reeks perfek vir vroeë lesers. Elke bundel bevat drie oorspronklike \u003cem\u003eLiewe Heksie\u003c\/em\u003e-stories, spesiaal aangepas vir 3- tot 6 jariges. In \u003cem\u003eLiewe Heksie: Leesboek 4 \u003c\/em\u003evang Liewe Heksie 'n boef by Karel Kat se huis, kry sy haar eie koekoekhorlosie en reken sy met die Geelheks af by Koning Rosekrans se verjaardagpartytjie. Liewe Heksie se onskuld, humor en verbeelding is nog net so bekoorlik soos altyd!\u003c\/p\u003e\u003c\/div\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403348557935,"sku":"9780798168960","price":195.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798168960_5fb5f126-537c-4101-84a3-3526b5f4b3c2.png?v=1772925549"},{"product_id":"9780798168908","title":"Liewe Heksie Leesboek 1","description":"\u003cdiv\u003e\u003cp\u003eIn \u003cem\u003eLiewe Heksie: Leesboek 1\u003c\/em\u003e kry Heksie 'n verjaardag, Heksie en Blommie Kabouter sing in die straat om geld in te samel vir Blommeland se nuwe hospitaal, en Heksie spog op die strand met haar unieke bikini.\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\u003c\/div\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403348754543,"sku":"9780798168908","price":195.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798168908_f0a0791c-66a4-4463-94b4-caedf859a3f8.png?v=1772925549"},{"product_id":"9780799389289","title":"Jock van die Bosveld","description":"","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403350360175,"sku":"9780799389289","price":125.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799389289_8c5a20b6-8a2c-4256-a89e-640b7c1a4f98.jpg?v=1765742354"},{"product_id":"9780799351187","title":"Suzie se superdoeper-sjampoe","description":"","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403350884463,"sku":"9780799351187","price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799351187_c81abb17-14e5-400f-80f5-c5aa3a9435fc.jpg?v=1749680059"},{"product_id":"9780798167697","title":"Bennie Boekwurm Vertel Lekker Stories - Paperback","description":"\u003cp\u003eBennie Boekwurm woon diep onder die grond in die Wielie Walie-parkie en hy vertel wonderlike stories! Luister saam na die storie oor Japie die apie en sy maatjies Poegie-paai en Langnek Kameelperd, wat saam na Japie se mamma gaan soek. Met prettige voorlesing en saamsing-liedjies! Heerlik voorgelees deur Dulinda Pieters. \u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403356094575,"sku":"9780798167697","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798167697_9fc1cb02-8ea6-4aa9-a6e7-6de83661ad00.jpg?v=1779401401"},{"product_id":"9780798175210","title":"Bennie Boekwurm Vertel Lekker Stories 2 - Paperback","description":"Bennie Boekwurm woon in sy tonnelhuisie in die Wielie Walie-parkie, waar hy vir die kinders boeke lees. In hierdie pragtig-ge\u003cspan\u003eï\u003c\/span\u003ellustreerde boek vertel Bennie nog vier heerlike stories: Miesie Muis bak 'n verjaardagkoek, Ouma kry 'n hondjie, Babet By leer dans en Tokka Kabouter maak grappies!\u003cbr\u003e\n'n Heerlike opvolg op die eerste topverkoper \u003cem\u003e?Bennie Boekwurm vertel lekker stories\u003c\/em\u003e? met een van Suid-Afrika se gewildste en mees ikoniese kinderkarakters.","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403356160111,"sku":"9780798175210","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/19877.png?v=1779433916"},{"product_id":"9780798172790","title":"James en die reuseperske - Paperback","description":"James se tantes, tannie Spyker en tannie Spons, skel hom gedurig uit. Hulle slaan hom en laat hom honger ly en maak sy lewe 'n nagmerrie. As 'n kwaai ontsnapte renoster sy ouers net nie opgeëet het nie, sou hy nooit in hierdie gemors beland het nie. Maar eendag ontmoet hy 'n geheimsinnige ou mannetjie wat vir hom 'n sak vol krokodiltonge met towerkrag gee - en so begin die avontuur van sy drome.\u003cbr\u003e\nNuwe uitgawes herdenk Roald Dahl se 100ste verjaardag in 2016.","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403357044847,"sku":"9780798172790","price":190.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/101353.png?v=1779434814"},{"product_id":"9780798172813","title":"Matilda - Paperback","description":"Matilda se ouers het haar al baie verskriklike dinge genome. Maar sy is eintlik 'n genie en dis hulle wat onnosel is. Vind uit hoe sy hulle en haar bose skoolhoof, juffrou Trunchbull, laat les opsê en boonop ontdek dat sy oor 'n baie spesiale gawe beskik . . .\u003cbr\u003e\nNuwe uitgawes herdenk Roald Dahl se 100ste verjaardag in 2016.","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403357175919,"sku":"9780798172813","price":190.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/47732.png?v=1779434833"},{"product_id":"9780798172066","title":"Pippie Langkous Omnibus - Paperback","description":"\u003cspan\u003e\u003c\/span\u003e\u003cspan\u003eIn 2020 vier Pippie ’n spesiale bestaansjaar en om dit te vereer word onder vele ander ’n musiekblyspel in Northampton (VK) en ’n toneelstuk vervaardig! Pippie, die koddige klein heldin met die sproete en rooi vlegsels, vier haar 70ste bestaansjaar met hierdie spesiale omnibus-versameling van drie klassieke Pippie-titels: \u003c\/span\u003e\u003cem\u003e?Pippie Langkous, Pippie Langkous gaan aan boord \u003c\/em\u003e\u003cspan\u003e?en \u003c\/span\u003e\u003cem\u003e?Pippie Langkous in die Suidsee\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003e?. Pippie versin kostelike stories!\u003c\/span\u003e\u003cspan\u003e\u003c\/span\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403357372527,"sku":"9780798172066","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/68625.png?v=1779434853"},{"product_id":"9780799380804","title":"Aksieheld Austin (2): Nag van grille","description":"\u003cp\u003eLigte, kamera, aksie!   Ewald is nog op laerskool, maar sy naam is reeds op almal se lippe. G’n wonder nie – hy is immers die ster van die gewilde Aksieheld Austin-rolprente. In die flieks is hy ’n dapper held met vuiste soos kanonkoeëls wat skurke laat les opsê!   Die tweede fliek, Aksieheld Austin: Nag van grille, is pas voltooi, en Ewald kan nie wag vir die bekendstelling nie. Dit gaan by ’n ou fliekteater in die stad gehou word.   Maar die middag voor die vertoning gaan maak Ewald en sy beste vriend, Carlo, ’n draai by die grillerige ou fliekmuseum wat deel van die teater is. Kort voor lank is hulle vasgekeer in die museum – saam met ’n geheimsinnige figuur wat in die donker rondsluip …   As hulle wil ontsnap, sal Ewald hierdie keer net so dapper soos ’n REGTE aksieheld moet wees!   Hierdie asemrowende reeks avontuurverhale uit die pen van Fanie Viljoen is perfek vir jong lesers wat hou van stories propvol aksie en adrenalien!\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403357634671,"sku":"9780799380804","price":135.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799380804_2407d203-5483-40bd-bc6e-8948c7226a1b.jpg?v=1749680375"},{"product_id":"9780798178587","title":"My Dinosourus-Atlas - Paperback","description":"\u003cp\u003eHierdie atlas is vol fassinerende feite, geïllustreerde kaarte, pragtige tekeninge en fantastiese foto's oor dinosourusse. Dit bevat ook plakkers om op die uitvoubare plakkaat en in die boek te plak. Hierdie atlas leer kinders van die verskeie tydperke waarin dinosourusse gelewe het, asook die verskillende dinosourusse wat in hierdie tydperke gelewe het. Maak reg vir 'n reis na die verlede!\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403364188271,"sku":"9780798178587","price":130.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/14877.png?v=1779434958"},{"product_id":"9780798177986","title":"Klapper die Drakie 01: gaan skool toe","description":"\u003cp\u003eThe little dragon Klapper is terribly excited. Today\u003cbr\u003e\nhe goes to school for the first time! On the way, he meets Oskar, a young carnivorous\u003cbr\u003e\ndragon, who unfortunately cannot go to school because his parents have\u003cbr\u003e\nforbidden it.\u003cbr\u003e\n    \u003cbr\u003e\n    A pity, finds Klapper. Super pity, says Oskar, because he was really eager to learn\u003cbr\u003e\narithmetic and writing. Will they manage to convince Oskar's parents that you\u003cbr\u003e\ncan learn many useful things at school?\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403365695599,"sku":"9780798177986","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798177986_87286739-fbc1-457b-862d-db54a024d3b4.jpg?v=1749680685"},{"product_id":"9780798177993","title":"Klapper die Drakie 02: is nie bang nie!","description":"\u003cp\u003eAn exciting day for the little dragon Klapper and his friends: Together they go on a treasure hunt to find the amulet of a famous pirate captain. Barry is the most scared in the group. But when his friends are in the greatest danger, he can show that there is also an obedient dose of courage in him.\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403365728367,"sku":"9780798177993","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798177993_de81c78b-f4fd-4483-ba78-0b215cc61cef.jpg?v=1749680686"},{"product_id":"9780798178006","title":"Klapper die Drakie 03: en die Groot Towe","description":"","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403365761135,"sku":"9780798178006","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798178006_347d879f-0fc5-4a21-ba39-01c2a2350990.jpg?v=1749680688"},{"product_id":"9780798178013","title":"Klapper die Drakie 04: en die Swart Ridd","description":"","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403365793903,"sku":"9780798178013","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798178013_e3ec2bd9-81b6-4c56-9b52-33a14e9e4020.jpg?v=1749680690"},{"product_id":"9780799384529","title":"Vakansiepret 1: 'n Piekniek op die stran","description":"\u003cp\u003eJana en Alisha is beste vakansiemaats! Hulle sien uit na ’n heerlike vakansie propvol pret op Duinebaai.\u003cbr\u003e\n Die meisies besluit om piekniek te gaan hou op die strand – maar ongelukkig wil Jana se irriterende kleinboetie, Tiaan, en sy maatjie Rudie saamkom. \u003cbr\u003e\n Jana weet sommer die twee seuns gaan hulle piekniekplanne bederf!\u003cbr\u003e\n Maar dan hoor die twee meisies ’n vreemde tjankgeluid tussen die duine. Toe hulle ondersoek gaan instel, ontdek hulle ’n klein hondjie wat seergekry het en hulle hulp dringend nodig het.\u003cbr\u003e\n Sal hulle die hondjie se eienaar kan opspoor?\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403371659375,"sku":"9780799384529","price":135.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799384529_677d5462-db1f-4d46-a9fc-01ac8e764183.jpg?v=1749680899"},{"product_id":"9780799384536","title":"Vakansiepret 2: Vlieers en filmsterre","description":"\u003cp\u003eJana en Alisha is verveeld. Dit is veels te koud en winderig om te gaan swem. Maar dan ontdek hulle twee vlieërs ... Dit is die perfekte dag om daarmee op die strand te gaan speel! \u003cbr\u003e\n Ongelukkig besluit Jana se boetie, Tiaan, en sy maatjie, Rudie, hulle wil saamkom. Kort voor lank veroorsaak die twee seuntjies chaos. Hul vlieër raak met Jana s’n verstrengel en die tou breek!\u003cbr\u003e\n Jana en Alisha is desperaat om hulle vlieër terug te kry en sit dit agterna. Dan beland hulle heel onverwags op ’n filmstel waar die beroemde tienerakteur Clint du Bell besig is om sy nuutste fliek te verfilm. En die filmspan is op soek na meisies om as ekstras in die fliek te speel ...\u003cbr\u003e\n Skielik lyk dit of vandag die beste dag óóit gaan word!\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403371724911,"sku":"9780799384536","price":135.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799384536_8c3f0149-2c6b-4109-b6b2-72aa0084518a.jpg?v=1749680901"},{"product_id":"9780624081791","title":"Blits 1: Perlemoendiewe - Paperback","description":"\u003cspan\u003eHannes Joubert en sy Melkbosmaats word betrek by 'n perlemoenstroopsindikaat op hulle dorp. Hannes en Zander lei 'n sorgelose longboard-lewe van surf en elke Vrydag milkshakes drink by Goofies, waar hulle vriendin Luna na skool waitress. Zander en Hannes merk een middag 'n paneelwa sonder nommerplate op.  Hannes se speurinstink skop in en hulle volg die kar tot by die see, waar verdagte mans uitklim met staalmesse en nette. Die volgende oomblik is hulle vasgebind agterin die paneelwa!\u003c\/span\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403373527151,"sku":"9780624081791","price":165.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/17768.png?v=1779438476"},{"product_id":"9780624082873","title":"Maanligmeermin - Paperback","description":"\u003cp\u003e\"Kate en haar vriendin, Amber, is teen hulle sin vir die vakansie op Kaimanskuil, die Karooplaas waar Kate se pa grootgeword het. Sommer met die intrapslag gee die spokerige opstal en die weird mense Kate koue rillings. Om sake te vererger laat swaar reën die drif afkom en hulle is vasgekeer. Grillerige goed gebeur in die ou volstruispaleis, maar dis diep in die donker kloof agter die opstal waar Kate se tergende vrae beantwoord word: Skuil daar regtig 'n meermin in die riviere van die Klein Karoo? En wat het sy met haar, Kate, te doen?\"--Back cover.\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403386208367,"sku":"9780624082873","price":173.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}]},{"product_id":"9780798178488","title":"Goue Lint-stories: Mooiste stories uit","description":"\u003cp\u003eHierdie wonderlike boek wat 12 stories bevat met pragtige illustrasies en onvergeetlike karakters sal kinders bekendstel aan 'n skatkis van tydlose verhale.\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403387224175,"sku":"9780798178488","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/13737.png?v=1779434308"},{"product_id":"9780798178938","title":"Tjoppie En Die skat","description":"","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403403018351,"sku":"9780798178938","price":125.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/23897.png?v=1779445750"},{"product_id":"9780798166676","title":"Groen ham en eiers","description":"","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403410456687,"sku":"9780798166676","price":135.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798166676_b10f8b1b-e893-41a6-84f0-8f979bc928cd.jpg?v=1749682292"}],"url":"https:\/\/www.thebookkeepershop.co.za\/collections\/kinders-6-9-jaar.oembed?page=20","provider":"The Book Keeper Shop","version":"1.0","type":"link"}