{"title":"Nie-fiksie in voorraad","description":"\u003cp\u003eLys van nie-fiksie in voorraad\u003c\/p\u003e","products":[{"product_id":"9781415207284","title":"Dinosourusse Diamante \u0026 Demokrasie","description":"\u003cp\u003eAn asteroid the size of Table Mountain crashed into what was to become South Africa over 2 billion years ago, marking the spot. The country's history since then has always been robust and full of energy. This book takes you in record time from that moment, when the earth's richest gold reefs were shaped, to the advent of democracy in 1994, another event that stunned the world. Along the way you will encounter some of the most ancient dinosaurs on record, the very first people on the planet, and the first cultures. You will see outsiders moving in to reshape history: hunters and gatherers, cultivators and herders, iron-workers from the north, and immigrants from Europe and Asia. They fought and made peace; they stumbled upon gold and diamonds; they rose to the heights of excellence and sunk to the depths of oppression, until on one day they all queued as equals to elect a government. That is the story marked by dinosaurs, diamonds and democracy--Publisher's description.\u003c\/p\u003e","brand":"Penguin Randomhouse SA","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403354685551,"sku":"9781415207284","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781415207284_f4b29c3b-6910-4a77-9aa1-0cc5029cee82.jpg?v=1749680238"},{"product_id":"9780799396157","title":"In Gesprek met Waldimar","description":"\u003cp\u003eWaldimar Pelser se politieke kruisverhoor .\u003cbr\u003e\nHy noem Julius Malema ’n “rassis, diktator en fascis”, die ANC “ ’n spul kripvreters” en oudpres. Jacob Zuma ’n “korrupte, seksistiese politieke tsotsi”. \u003cbr\u003e\nWaldimar Pelser ontsien niks en niemand nie. Week ná week neem hy politici en besluitnemers onder kruisverhoor. In sy vreeslose en vlymskerp inleidings tot kykNET Verslag se aktuele TV-program In Gesprek laat hy maghebbers behoorlik deurloop – ook pres. Cyril Ramaphosa en DA-leier Mmusi Maimane het al hul beurt gekry. \u003cbr\u003e\nIn Gesprek met Waldimar is ’n versameling van die 100 beste, lekkerste en dapperste van hierdie inleidings. In forensiese detail pak Pelser elke gek en skurk wat wil keer dat ons land floreer. Hy wys hoe naby ons aan die afgrond was en hoe ons wéér daar kan beland as ons nie dié in beheer tot verantwoording roep nie.\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403410915439,"sku":"9780799396157","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799396157_595f09b6-57d2-4b93-92f0-7ab5d269a902.jpg?v=1749682309"},{"product_id":"9780799393217","title":"Boodskapper Van Die Gode","description":"\u003cp\u003eFabels en fantasieë deur Murray La Vita\u003cbr\u003e\nEk wou so graag hê een van daardie fone moet lui en die man moet (sonder om verbaas te lyk) omdraai en dit optel. Dan moet hy glimlag en in 'n stem wat al dekades lank aan miljoene mense bekend is, sê: “Hello, Elvis here.”\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003eBoodskapper van die gode is ŉ keur uit die veelbekroonde joernalis Murray La Vita se rubrieke, sketse en essays. Sy aangetrokkenheid tot dit wat ongewoon en aweregs is, vind in talle van die 104 stukke in hierdie bundel neerslag. Ervarings uit sy kinderdae en jeug word afgewissel met belewenisse tydens reise na stede soos New York, Parys, Rome en Amsterdam. Hy skryf oor waarom hy nie die Anne Frank-huis kon besoek nie, vergrype op eilande, hoe hy en sy nefie as vyfjariges oorlog ontdek het, eerste liefde op sy hartsplek Hangklip, en hoe sy geliefde vriendin in ŉ heks verander het. Hoewel die leser melancholie, weerloosheid en selfs gebrokenheid in hierdie stories sal aantref, is daar ook heerlike humor en absurditeite.\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31723253858415,"sku":"9780799393217","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799393217_b1b86461-cb47-43b4-8925-274f0079ca74.jpg?v=1749684007"},{"product_id":"9780796322302","title":"Mia: 'n Ma se storie van verlies en hoop","description":"\u003cp\u003eMia en haar gesin gaan hou vakansie in Stellenbosch. Die gesin is in 'n motorongeluk waarin Mia sterf. Hierdie ware verhaal gaan oor hoe haar ma Mariska haar pyn en hartseer verwerk en haarself vergewe. Maar ook oor nuwe lewe en jou lewe se herstel en terugbymekaar probeer kry na die dood van jou kind. Daar is ook 'n laaste hoofstuk deur Braam Klopper (pastorale terapeut wat spesialiseer in rou) om hoop en afsluiting te gee.\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31796620165231,"sku":"9780796322302","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780796322302_2df9beee-3b08-4dc8-b820-bc02699fa45a.jpg?v=1749684035"},{"product_id":"9781485310983","title":"Terugblik 1: Sketse van ons geskiedenis","description":"\u003cp\u003eProf. Fransjohan Pretorius se rubrieke oor die geskiedenis van Suid-Afrika van voor Jan van Riebeeck se landing tot die jongste tye wat in die dagblad Beeld verskyn het. Maak kennis met die helde en hendsoppers, die skurke en sterre van die land se verlede in kort en boeiende rubrieke wat die leser se geheue sal verfris oor al die grootste momente in ons geskiedenis asook 'n paar minder bekende maar ewe interessante gebeure.\u003c\/p\u003e","brand":"Protea Distribution","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":32111260532847,"sku":"9781485310983","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781485310983_f4f52394-82f8-4d5c-9fbc-4755654e3f45.jpg?v=1749685098"},{"product_id":"9780620371599","title":"Gesprekke oor Ingrid Jonker","description":"\u003cp\u003en Versameling van gesprekke met vriende en kennisse van die digter Ingrid Jonker, met kommentaar deur 'n sielkundige.\u003c\/p\u003e","brand":"Protea Distribution","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":32111276851311,"sku":"9780620371599","price":195.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780620371599_06f4aab9-26e9-49d0-8cfd-68b67c5441e9.jpg?v=1749685440"},{"product_id":"9780799399820","title":"Word 'n Influencer","description":"\u003cp\u003eMoet ’n mens gewild wees om geld te maak uit sosiale media? Nee! Daar Ã­s egter ’n hele rits duur lesse wat verified influencers, of erkende meningsvormers (dÃ¡Ã¡i met die blou regmerkies), almal op die harde manier geleer het. Tradisionele media speel toenemend tweede viool vir digitale en sosiale media – ’n rewolusie wat aan inhoudskeppers ongekende (en lonende!) nuwe geleenthede bied. Elma Smit het in 2019 as aanbieder die hoogste sport bereik: sy is deur twee globale organisasies gekies om die verteenwoordiger van hul digitale inhoud by twee verskillende wêreldbekertoernooie in minder as ses maande te wees. TÃ³g het sy in dieselfde tydperk meer munt daaruit geslaan om ’n influencer te wees as uit enigiets anders. In Word ’n Influencer laat een van SA se topinhoudskeppers en -influencers vir die eerste keer die aap uit die mou oor hoe ’n mens ’n lojale gehoor opbou, hoeveel jy vir geborgde veldtogte kan vra en hoe om die vele slaggate te vermy. Nadia Jaftha, Katinka die Kat, Bouwer Bosch en Rachel Kolisi tel onder die uitgelese geselskap van influencers wat ook hul geheime deel, terwyl plaaslike en oorsese bemarkingsghoeroes verduidelik waarna hulle op soek is wanneer daar op influencers vir veldtogte besluit word.\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":32111285239919,"sku":"9780799399820","price":230.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799399820_4bb9b37a-e352-4718-aa9a-1251b93e2027.jpg?v=1749685590"},{"product_id":"9781776190461","title":"Amper Frans","description":"\u003cp\u003eToe hy 21 jaar gelede vir die eerste keer in Parys aankom, sou die kunstenaar Louis Jansen van Vuuren hom nooit kon indink dat hy eendag ’n chÃ¢teau in die Franse platteland sou besit nie.\u003cbr\u003e\nIn Amper Frans vertel hy op skreesnaakse wyse hoe hy alles wat Frans is ontdek en beproef het – daar is neusoptrekkerige kelners, statige hertoginne, etlike botsings met die berugte Franse burokrasie en natuurlike talle faux pas in sy gebrekkige Frans. Om die vervalle chÃ¢teau saam met sy lewensmaat, Hardy Olivier, in ’n boetiekhotel te omskep het groot geduld en uithouvermoë geverg. Talle lesse is op die harde manier geleer. Een daarvan is dat vier verwarmers geensins genoeg is om ’n hele chÃ¢teau te verhit nie en dit sal jou dae lank sonder elektrisiteit laat.\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003eLouis vertel ook van kaskenades met hulle gaste en hul eie avonture soos hulle die land platry agter vlooimarkte en avontuur aan. Hy vermeng stories oor hul lewe in Frankryk met brokkies geskiedenis en fassinerende inligting oor eg Franse tradisies.\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003eDit is ’n moet vir Frankofiele!\u003c\/p\u003e","brand":"Jonathan Ball Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":32111286714479,"sku":"9781776190461","price":280.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781776190461_397a3de9-b033-4771-8f8e-21a864739eab.jpg?v=1776942721"},{"product_id":"9781485311164","title":"Grootpad is 'n Grondpad Die","description":"\u003cdiv\u003e\u003cp\u003eAs jy die Groot-en die Klein-Karoo se stories wil kry, moet jy ’n grootpad soek wat ’n grondpad is, en daarlangs moet jy ry ”¦ Kontreistaaltjies, moordverhale, spookstories en ander vertellings oor besonderse mense en gebeure uit die dorre streke van Suid-Afrika.\u003c\/p\u003e\u003c\/div\u003e","brand":"Protea Distribution","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":32244802486383,"sku":"9781485311164","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781485311164_185a1b77-2b76-4b11-bae4-77be4ab633f2.jpg?v=1770288180"},{"product_id":"9781776190287","title":"Louis Botha: Krygsman Generaal Staatsm","description":"\u003cp\u003eLouis Botha was ’n briljante Boeregeneraal wie se taktiese vernuf en intuïtiewe aanslag vir etlike oorwinnings oor die Britse magte in die Anglo-Boereoorlog gesorg het. Maar dit was sy enigmatiese karakter en vaste oortuiging om te hou by wat hy geglo het reg was, wat hom as ’n leier van die Boerevolk bevestig het.\u003cbr\u003e\nRichard Steyn gee op meesterlike wyse insae in die lewe van hierdie grootse Suid-Afrikaanse krygsman en staatsman. Hy beskryf verhelderend hoe Botha saam met sy hegte vriend, Jan Smuts, die vier Suid-Afrikaanse kolonies na Uniewording in 1910 gelei het waarna Botha as die eerste eerste minister van die Unie aangewys is.\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003eGedurende die Eerste Wêreldoorlog was Botha aan die voorpunt van die Suid-Afrikaanse magte se suksesvolle inval van Duits-Suidwes-Afrika. Tog is hy deur talle Afrikaners verkwalik vir sy steun aan Brittanje, en die Afrikaner-rebellie van 1914, waartydens hy teen voormalige makkers moes optree, het sy hart gebreek.\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003eBotha se groothartig en vrygewige omgang met mense – van Vereeniging tot Versailles – het hom bo sy tydgenote laat uitstaan.\u003c\/p\u003e","brand":"Jonathan Ball Publishers","offers":[{"title":"Trade paperback","offer_id":39253491286127,"sku":"9781776190287","price":270.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781776190287_15d0897c-64f4-40f6-ad0a-65d3aee0034b.jpg?v=1749686843"},{"product_id":"9780796322098","title":"Seuns Sonder Pa's","description":"\u003cp\u003eIn Suid-Afrika ken meer as 60% van kinders nie ’n pa nie. Hierdie gebrek aan ’n pa lei dikwels tot ’n gemis aan ’n gevoel van behoort. Julian Jansen, joernalis van Rapport en oud-onderwyser, ondersoek hierdie fenomeen en hoe die probleem aangespreek kan word. Hy bespreek dit vanuit ’n praktiese én geestelike perspektief en betrek onlangse navorsing en geestelike en ander gemeenskapslede. Julian verweef ook sy eie storie tussenin, en vra dan: hoekom het hy en sy broers nie skollies geword nie?\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":39253500264559,"sku":"9780796322098","price":230.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780796322098_83f85bde-9fc1-48a1-9a91-0fed47991f53.jpg?v=1749687029"},{"product_id":"9780620403603","title":"Rykste Man in Babilon Die","description":"\u003cdiv\u003e\u003cp\u003eOns land se voorspoed is afhanklik van die finansiele sukses en onafhanklikheid van ons as individue. Hierdie titel handel oor die persoonlike suksesse van elkeen van ons. Sukses is die resultaat van dit wat bereik word deur ons pogings en toewyding. Behoorlike voorbereiding is die sleutel tot ons sukses. Ons dade en die bereiking van ons doelwitte is die gevolg van ons wysheid en begrip. Dit is die doel van hierdie titel: om aan hulle wat na finansiele sukses en insig streef, te help om geld te maak, om die geld te hou en om jou geld vir jou te laat werk. In die volgende bladsye word ons teruggevoer na antieke Babilon, die wieg van destydse rykdom en welvaart, waar hierdie wette gekoester en toegepas is en deur alle eeue steeds deur suksesvolle mense toegepas word. Hierdie verhaal is vir elke mens, jonk en oud, wat nou deel gaan word van lesers reg deur die eeue, wat hierdie verhale gehoor, gelees en oorvertel het. Dis 'n verhaal van mense wat deur praktiese toepassing en ervaring lesse geleer het en sodoende die waarde van geld ontdek het.\u003c\/p\u003e\u003c\/div\u003e","brand":"Naledi Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":39253506392175,"sku":"9780620403603","price":240.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780620403603_5396f547-df5b-471b-b98b-5ddd14bb336d.jpg?v=1769418118"},{"product_id":"9780624090137","title":"Gangster","description":"\u003cp\u003eBekroonde skrywer Carla van der Spuy gesels met geharde én gerehabiliteerde gangsters, ’n lady gangster,’n ma wie se kind koelbloedig vermoor is en pastore wat probeer help. So hoor ons van die nommers, die Franse, die vierde kamp, Sabela en die Airforce. Gangster wys in mense se eie woorde hoekom gangs steeds groei, wat dit is wat kinders so jonk as twaalf na gangs lok, en hoe sommiges tog daarin slaag om te ontsnap. Want mense se lewens kÃ¡n omkeer, en Gangster is ook vol stories van hoop.\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":39323303215215,"sku":"9780624090137","price":265.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780624090137_bb2d3698-682c-48d6-9767-165f8ea31985.jpg?v=1749687316"},{"product_id":"9780624090311","title":"Dink soos 'n Miljardêr","description":"\u003cp\u003eWat onderskei die rykes van ”˜gewone mense’? Hulle dink anders. In Dink soos 'n miljardêr verduidelik Daniel Strauss, die Strauss in die beleggingsonderneming Stocks \u0026amp; Strauss, wat dit beteken om soos ’n miljardêr te dink en deel sy geheime tot sukses, soos hoe om toegang tot kapitaal te verkry, die regte mense te vind om jou te help om jou doelwitte te bereik en hoe om jou gedagtes van selfopgelegde beperkings te bevry, sodat jy ook soos ’n miljardêr kan dink – en uiteindelik self een kan word.\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":39323313668207,"sku":"9780624090311","price":320.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780624090311_a763b913-068a-42d2-970f-5778e895a954.jpg?v=1749687588"},{"product_id":"9781990957284","title":"Plaasmoorde: Slagoffers vertel self","description":"","brand":"ZZZZ Minimal Press","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":39323315699823,"sku":"9781990957284","price":275.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781990957284_32bdd71f-060d-4e93-be01-d3ce392931aa.jpg?v=1772994939"},{"product_id":"9780796322685","title":"Floreer","description":"\u003cp\u003eWat is die “iets” wat ’n mens laat opstaan as dit voel of die lewe jou asem uitgeslaan het? Veerkragtigheid nie iets uitsonderlik is wat net sommige mense het nie, ons almal het dit en kan dit oefen en uitbou. Ilse Salzwedel bespreek wat die eienskappe van veerkragtige mense is, en hoe ons meer veerkragtig kan word. Aan die hand van haar eie lewe en dié van bekendes soos Raymond Ackerman wys sy dat veerkragtigheid vir elkeen van ons beskore is. Jy kÃ¡n floreer!\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":39323319173231,"sku":"9780796322685","price":265.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780796322685_4cf8eeff-f818-4470-ad80-abfdc57c757b.jpg?v=1749687708"},{"product_id":"9780639606002","title":"Verhale van Hoop","description":"\u003cp\u003eKintsugi is die Japannese kunstegniek om ’n gebroke keramiekvoorwerp met goud te herstel. Die tegniek maak ’n voorwerp mooier en meer kosbaar as wat dit in ’n ongebroke toestand was. Met die regte ingrype kan gebrokenheid waarde en skoonheid ontsluit. Dit is spesiaal om die pad van ’n psigiese versteuring met ’n geliefde te loop – ’n pad wat verby verrukking en verskrikking kronkel. Die mense na aan iemand met ’n psigiese siekte voel alleen en dikwels verlate. In hierdie boek maak tientalle mense van verskillende agtergronde hul harte oop ter bemoediging en om insigte te deel. Psigiaters en sielkundiges gee praktiese raad oor wat om te doen, veral as ’n situasie ondraaglik of gevaarlik raak. Selfdood het dikwels ’n lang aanloop en daar kan ingegryp word. In Suid-Afrika ly een uit ses mense aan depressie, angs en middelafhanklikheid en tot ses miljoen aan post-traumatiese stres. Agt duisend mense per jaar staan hul lewens aan selfdood af. Die Covid-epidemie dryf dit verder op die spits. Die feit dat net een in ses mense met ’n psigiese siekte behandeling kry, wys hoe belangrik ondersteuning deur geliefdes is. Lees hier vir advies. Daar is hoop.\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":39341596147823,"sku":"9780639606002","price":295.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780639606002_60f8ee58-fb44-4bb2-a5c5-82ffadd956dd.jpg?v=1749687820"},{"product_id":"9781485312642","title":"Goed Beter Betsie","description":"","brand":"Protea Distribution","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":39840584007791,"sku":"9781485312642","price":295.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781485312642_eee7b1ee-c06a-49c2-b5f0-6bc5f4014a89.jpg?v=1749688640"},{"product_id":"9781485313007","title":"Ware Spookverhale van Suid-Afrika","description":"\u003cp\u003e\"Vir drie dinge het Afrikaans sy gelyke onder geen ander taal nie: vry, swets en spookstories vertel. Spookverhale is so deel van ons tradisie en herkoms dat die beste pogings van die verligte tye waarin ons leef om hulle te verdryf, nie slaag nie. Kom maak kennis met 'n paar van die bekende, minder bekende en selfs heeltemal onbekende gedaantes wat in die donkerste ure van die nag in die huise en oor die vlaktes van ons land hul ontstellende opwagting maak\"-- Back cover.\u003c\/p\u003e","brand":"Protea Distribution","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":39840584073327,"sku":"9781485313007","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781485313007_234883b1-4a2d-4ba9-b48f-2f88d5401a8d.jpg?v=1773921113"},{"product_id":"9780639602233","title":"Rateltaai: Ethienne Reynecke se reis van","description":"","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":40585339076719,"sku":"9780639602233","price":235.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/2021_-_Logo_small_564b9cdc-067d-4a91-b8b4-5b062f099c43.png?v=1749688952"},{"product_id":"9780620939430","title":"Mamma Help my: Verhaal van genade onbes","description":"","brand":"Protea Distribution","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":40585346973807,"sku":"9780620939430","price":199.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/2021_-_Logo_small_5d8d4a7c-d5b0-46ce-8c82-cdfc4de6f0b4.png?v=1749689347"},{"product_id":"9781485312925","title":"Kom Ons Loop Weg","description":"","brand":"Protea Distribution","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":40601017385071,"sku":"9781485312925","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/2021_-_Logo_small_0c6d396f-4f85-4069-953c-8aecca558da8.png?v=1749689737"},{"product_id":"9780624091455","title":"Op die Man Af","description":"\u003cp\u003eFor the past 45 years, beloved journalist and news anchor Freek Robinson had a front row seat to South Africa's biggest news events. In this memoir he shares some of his behind the scenes experiences and gives unique insight into the most sensational parts of the country's recent history.\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Trade paperback","offer_id":40711344685167,"sku":"9780624091455","price":290.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780624091455_3ecabec8-c498-4643-ab7d-c65df76d0ed6.jpg?v=1749689812"},{"product_id":"9780624091721","title":"Meer as net 'n Ma","description":"\u003cp\u003eDie beeld van ouerskap op sosiale media is lieflik, maar ver van die werklikheid af. En dan is daar die mommy wars...\u003cbr\u003e\nDrie doodgewone ma’s, het besluit dis genoeg van die mededinging en oordeel – ma’s behoort mekaar eerder te ondersteun. En sÃ³ is Die Naguilklub gebore: ’n oordeelvrye digitale ruimte waar ma’s mekaar inspireer, ondersteun en raad gee.\u003cbr\u003e\nIn dié boek deel die stigterlede hul ouerskapervarings. Eerlik, hartroerend, dikwels skreeusnaaks, en gevul met die soet en swaarkry van ouerskap.\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":40711349764207,"sku":"9780624091721","price":280.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780624091721_18f73b45-326c-4305-82d3-f503d34cc4de.jpg?v=1749690068"},{"product_id":"9781928530619","title":"Antoinette Sê","description":"\u003cp\u003e\"Stories is medisyne, die Lennon's van die lewe. Stories het al menigmaal my lewe gered. As ek myself in die storie herken of as 'n storie 'n spieël word vir n groot gebeurtenis in my lewe, help dit my om getuie te word van my eie lewe. Hierdie kortverhale vertel die stories wat op ons werf op Theefontein uitspeel, stories oor my kinderdae op Carnarvon, stories oor kwaaikalkoene, stories oor die son as hy sambokslaan op ons sinkdakke, stories oor hoe mens die weer vir weke \"lees\" op die uitkyk vir reën en stories oor die baldadige vreugde as die Blou Dak se Baas 'n slag sy gieter oor die vlaktes en die berge laat leegloop.--Provided by Publisher.\u003c\/p\u003e","brand":"Naledi Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":40711356547183,"sku":"9781928530619","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781928530619_24657595-297e-432a-aea7-0581aa6d8976.jpg?v=1749690350"},{"product_id":"9780796322883","title":"Kom Ons Praat oor die Huwelik","description":"\u003cp\u003eHeinz en Aletté Winckler, een van Suid-Afrika se mees glansryke paartjies, is passievol daaroor om te sien dat huwelike nie net oorleef nie, maar floreer. Hierdie boek probeer paartjies te bemagtig en bemoedig om hul ware identiteit in God te ontdek, om sodoende die beste moontlike huweliksmaat te kan word en wees. Heinz en Aletté praat reguit, sonder om doekies om te draai oor die volgende onderwerpe: fondasies, bagasie, kommunikasie, seks en intimiteit, ouerskap, skoonouers en finansies. Hulle deel ook grepe uit hulle eie verhaal om te verduidelik dat daar vir almal hoop is.\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":40777156395119,"sku":"9780796322883","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780796322883_4c5cbf47-4ebb-4bbe-be98-ebe259e75381.jpg?v=1749691289"},{"product_id":"9780624081494","title":"1 Recce Volume 1: Die Nag Behoort aan on","description":"\u003cp\u003e1 Recce. Een van die skerpste, veelsydigste en dodelikste spesialiseenhede in die Suid-Afrikaanse Weermag. Dié manne was superfiks en bomenslik taai.\u003cbr\u003e\nHulle het telkens hul lewe op die spel geplaas in geheime operasies.\u003cbr\u003e\nAlexander Strachan, bekroonde skrywer en self 'n gewese Recce, vertel die verhaal van 1 Recce se ontstaan, geskiedenis en rol in die Bosoorlog. NÃ¡ jare van mites en geheimhouding gee dié boek 'n binneblik op die Recces en die werk wat hulle onsigbaar agter die skerms gedoen het.\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Trade Paperback","offer_id":40777156526191,"sku":"9780624081494","price":340.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780624081494_c5c8c2c2-023b-45ef-b74f-f39ae8418c47.jpg?v=1756389829"},{"product_id":"9780620960625","title":"My Laaste Dieet","description":"","brand":"Protea Distribution","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":40777158262895,"sku":"9780620960625","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780620960625_a8d4b50a-c897-4e87-b8fa-f4c553ff884d.jpg?v=1749691332"},{"product_id":"9781776354863","title":"So Lyk 'n Vrou","description":"","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":40777174417519,"sku":"9781776354863","price":290.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781776354863_bff690e3-77b4-472b-93ea-532f0f080135.jpg?v=1749691760"},{"product_id":"9780624088851","title":"1 Recce Volume 3: Onsigbaarheid is ons k","description":"\u003cp\u003eDie Slag van Cuito Cuanavale is al dekades lank 'n bron van hewige konflik en emosie, maar tot nou toe was min bekend oor die Recces se teenwoordigheid en impak tydens dié omstrede gevegte.\u003cbr\u003e\nIn hierdie laaste boek van die spanningsvolle trilogie oor 1 Recce onthul Alexander Strachan, bekroonde skrywer en self  'n oud-Recce, meer oor die Recces se betrokkenheid daar.\u003cbr\u003e\nPropvol spanning, adrenalien, hoogdrama en onvergeetlike vertellings deur oud-Recces wat dié ervarings eerstehands beleef het.\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Trade Paperback","offer_id":40777176744047,"sku":"9780624088851","price":340.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780624088851_dd63998c-1b10-43ca-bfdf-735a100d23d7.jpg?v=1756389758"},{"product_id":"9780620405768","title":"Briewe van Audrey Blignault: Blywende Vr","description":"","brand":"Protea Distribution","offers":[{"title":"Hard cover","offer_id":40777180676207,"sku":"9780620405768","price":280.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780620405768_d59be153-30d8-4d9e-80c9-8fbe4e3c3abc.jpg?v=1749691946"},{"product_id":"9781776057054","title":"Op Vlerke","description":"","brand":"Protea Distribution","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":40828698132591,"sku":"9781776057054","price":325.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/2021_-_Logo_small_5ef06b55-bcf5-444d-bb60-81896cf19c0f.png?v=1749683212"},{"product_id":"9780624093428","title":"Meer As Jou Seerkry","description":"\u003cp\u003eHoe gaan jy aan as jy beroof is van die lewe wat vir jou kosbaar was? Die insig wat Johannes de Villiers verwerf het toe sy eie lewe uitmekaar geval het, is die inspirasie vir hierdie boek. Johannes gaan steek kers op by deskundiges en terapeute, maar ook veral by gewone mense wat deur die lewe platgevee is. Groei, vind hy, is nie om veerkragtig terug te bons na wie jy was voor dinge verkeerd geloop het nie. Maar jy kÃ¡n dit oorleef -- en selfs sterker wees.\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Trade paperback","offer_id":40828747022447,"sku":"9780624093428","price":290.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780624093428_6a6d8323-ca1a-43f0-a886-96e88ada588e.jpg?v=1749692239"},{"product_id":"9781776191772","title":"Anglo-Boereoorlog In Kleur Die","description":"\u003cp\u003eTonele en rolspelers uit die Anglo-Boereoorlog kry nuwe lewe in hierdie unieke versameling foto’s wat lewensgetrou ingekleur is. Dit bring vars perspektief op een van die belangrikste historiese gebeurtenisse in die Suid-Afrikaanse geskiedenis.\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003eIn die Anglo-Boereoorlog of Suid-Afrikaanse Oorlog het die twee Boererepublieke van Transvaal en die Oranje-Vrystaat teen die Britse Ryk te staan gekom. Hierdie verwoestende oorlog sou vir dekades lank nog ’n uitwerking hê op die Suid-Afrikaanse politieke, ekonomiese en sosiale landskap.\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003eVolume 1 handel oor die konvensionele fase van die oorlog van Oktober 1899 tot Junie 1900 met Lord Roberts se besetting van die Boererepublieke. Die foto’s wys die Boeremagte se invalle in Natal en die Kaapkolonie, die besetting van Ladysmith, Kimberley en Mafeking, en van die bekendste slagvelde van die oorlog.\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003eLesers sal talle ikoniese foto’s in Die Anglo-Boereoorlog in kleur raaksien, maar ook verskeie wat nog nooit tevore gepubliseer is nie. Honderde boeke het die afgelope 120 jaar oor die oorlog verskyn, maar dit is die eerste een in volkleur.\u003c\/p\u003e","brand":"Jonathan Ball Publishers","offers":[{"title":"Trade paperback","offer_id":40828751151215,"sku":"9781776191772","price":430.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781776191772_c68f8492-fd88-4d7f-bdab-18db6132b6f9.jpg?v=1768316386"},{"product_id":"9781485313182","title":"Krummels In My Koffer","description":"","brand":"Protea Distribution","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":40828751511663,"sku":"9781485313182","price":265.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781485313182_092bb3b5-f33a-448e-bfec-265c0a616393.jpg?v=1749692465"},{"product_id":"9781485313212","title":"Terugblik 2: Nog 80 Sketse Van Ons Geskiedenis","description":"","brand":"Protea Distribution","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":40983756996719,"sku":"9781485313212","price":240.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781485313212_89976200-f375-482f-a0ff-05f02b9ebcc9.jpg?v=1770288181"},{"product_id":"9780981416892","title":"Kwakke Kwinte \u0026 Kwale","description":"\u003cp\u003e\"Alternatiewe medisyne bestaan nie, net medikasie wat werk en medikasie wat nie werk nie. Maar as Oprah Winfrey, prins Charles en kruiekoningin Antoinette Pienaar onsin oor alternatiewe terapie ïÂ¸Â verkondig, hoe skei jy die kaf van die koring? Die wetenskapjoernalis en dosent George Claassen ontleed die intellektuele bedrog van aanvullende en alternatiewe genesers en hoe hulle nie deur regulasies in Suid-Afrika aanspreeklik gehou word vir die kwaksalwerbehandelings wat hulle aanbied nie. Hy bewapen ons met \\2019n onsinverklikker om kwakke en gesondheidsbedrierïÂ¸Â s se twyfelagtige aansprake oor siektes te ontbloot en te herken.\"--Back cover.\u003c\/p\u003e","brand":"Protea Distribution","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":40983772758127,"sku":"9780981416892","price":195.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780981416892_b3d0894d-8481-4d66-97ce-be8fc888d84c.jpg?v=1749693436"},{"product_id":"9781485314042","title":"Ongekende Ellende: Rampe wat SA geruk he","description":"","brand":"Protea Distribution","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":40983777738863,"sku":"9781485314042","price":275.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781485314042_4058332a-50eb-4c35-a1ea-5dce5192442c.jpg?v=1749693579"},{"product_id":"9781991202697","title":"Spore Van Gert Saggiestrap Die","description":"","brand":"Flyleaf Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":40983780622447,"sku":"9781991202697","price":300.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781991202697_31dc6d1b-d714-4e06-87e0-f03040f07efd.jpg?v=1749693677"},{"product_id":"9781928530992","title":"Siener Die","description":"","brand":"Naledi Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":40983782981743,"sku":"9781928530992","price":240.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/2021_-_Logo_small_38b3c5e8-fd53-4028-9bf6-93691dff6606.png?v=1749693759"},{"product_id":"9780796323033","title":"Kies Die Lewe: Leer Dans In Depressie","description":"\u003cp\u003eIvor Swartz is ’n depressielyer, maar hy kies die lewe. Ivor na sy eie depressie en pleit dat ons geen mens oordeel vir wat hulle in die donkerste oomblikke gekies het nie. Hy gesels oor depressie onder tieners en reik 'n sagte hand uit na ouers wat 'n kind aan selfdood verloor het. In hierdie intense persoonlike, dog toeganklike reis gee Ivor nie maklike antwoorde nie, maar vra dat ons ons oë sal oopmaak vir mense rondom ons, en dat ons hulle sal ondersteun.\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":40983785209967,"sku":"9780796323033","price":280.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780796323033_18bd5fbc-1eb1-4605-8b20-e054b8660012.jpg?v=1749693827"},{"product_id":"9781485314233","title":"Gedaantes en Gedoentes","description":"\u003cp\u003e\"Daniël LÃ¶tter soek geeste en gedaantes op, besoek spookhuise en vertel meer oor sieners en legendes wat Suid-Afrikaners reeds jare lank laat kopkrap. Maak kennis met die heks van Hexrivier, die seemonsters van die ou Kaap en Antjie Somers. Jacoba Marais, Japie Roux en Marie van der Post is van die minder bekende sieners, maar natuurlik bly Johanna Brandt en Siener van Rensburg nie agterweë nie. Waarom spook 'n skoorsoekerige goewerneur, 'n koninklike kleinseun en 'n gewetenlose moordenaar ewe vlytig as Daisy de Melker, sr. Henrietta Stockdale en lady Anne Barnard? En wat is dit met dwaalligte en spookfoto's?\"--Back cover.\u003c\/p\u003e","brand":"Protea Distribution","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":44079292350752,"sku":"9781485314233","price":275.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781485314233_042156d3-30ed-46f9-8ecb-1bf181afc341.jpg?v=1749694352"},{"product_id":"9781485313878","title":"Krieket Kerrie en Gandhi","description":"","brand":"Protea Distribution","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":44079295463712,"sku":"9781485313878","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781485313878_0554aacc-48e1-413c-9846-2ba255daf8ff.jpg?v=1749694407"},{"product_id":"9781485309109","title":"Skerfie Glas, 'n","description":"","brand":"Protea Distribution","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":44079324135712,"sku":"9781485309109","price":200.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781485309109_c9d9615e-6ea8-4a3b-98ab-3a85a14d39e0.jpg?v=1749695162"},{"product_id":"9780639739700","title":"Wimpers Op Lakens","description":"\u003cp\u003eWat sien Å‰ fotograaf wat boudoirfotografie doen? Hy sien vroue in hul naakte weerloosheid. En oor die loop van dekades leer hy wat dit kos om Å‰ vrou te wees, hoe dit lyk as die lewe haar platgeslaan het, en watter prys sy – en hy – moet betaal om die vrou te laat herleef wat sy veronderstel is om te wees. Wimpers op lakens werp Å‰ empatiese lens op die ervarings van twaalf vroue se boudoirfotografiesessies. Hul vrese en gevoelens word met fyn humor vervleg sodat elke karakter diep in jou hart inkruip. Die boek is voorts Å‰ eerlike ontbloting van die effek wat al die vroue op Albert Bredenhann gehad het – as fotograaf, as man en as mens.\u003c\/p\u003e\n\n \n\n\u003cp\u003e\"Die een boek oor vroue wat elke man ook moet lees. Albert se stories bly jou by en laat jou soek na die weerloosheid in elke vrou.\" - Dana Snyman\u003c\/p\u003e\n\n \n\n\u003cp\u003eHier is n uittreksel uit die boek .... https:\/\/www.scribd.com\/document\/601937529\/Wimpers-op-Lakens\u003c\/p\u003e","brand":"Albert Bredenhann","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":44131899080992,"sku":"9780639739700","price":249.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780639739700_8e1f71d6-a2fb-493a-8de0-905a117f54a0.jpg?v=1768227829"},{"product_id":"9780639722382","title":"Kruger Se Goud","description":"\u003cp\u003eIn 1902 South Africa, the British high commissioner orders his secretary, John Buchanan, to find a missing shipment of gold belonging to the recently defeated Boers. The assignment takes Buchanan on a wild adventure, fighting the Germans and the Portuguese who are also after the gold.\u003c\/p\u003e","brand":"Flyleaf Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":44168793915680,"sku":"9780639722382","price":275.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780639722382_42bc20c4-0651-4146-adb8-b72a498e5435.jpg?v=1779458435"},{"product_id":"9781485314066","title":"Norrevok","description":"\u003cp\u003e\"C. Johan Bakkes is die geliefde skrywer van aweregse reisjoernale. Vyftien jaar nÃ¡ die eerste uitgawe van NorrevÃ¸k tref dit weer die rak - nie slegs as heruitgawe nie, die skrywer het bygereis en bygewerk. Bakkes en sy vriende maak 'n draai in Rusland en ry op die Trans-Siberiese trein voordat hy sy alleenreis in China aanpak. Ons lees ook oor die hart van die Kgalagadi en die koning van Kabula in Wes-Zambië. Dit is 'n terugblik sowel as nuwe gewaarwordings soos net Bakkes dit kan verhaal.\"--Provided by publisher.\u003c\/p\u003e","brand":"Protea Distribution","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":44710202310944,"sku":"9781485314066","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781485314066_2188369e-fa43-4a43-b19c-5457c14bd440.jpg?v=1749696566"},{"product_id":"9781485313793","title":"Hierdie Land: Ikone van Suid-Afrika","description":"\u003cp\u003e\"Wat is vir jou uniek en kosbaar aan Suid-Afrika? Wat laat jou verlang? Wat laat jou lag? Wat maak jou trots? Is dit 'n spesifieke landskap, landmerk, kos, dier, plant, liedjie of tradisie? Vir elkeen is dit iets anders. In hierdie bundel beskryf verskeie skrywers, kunstenaars en ander bekendes wat vir hulle besonders is aan Suid-Afrika. Die bundel bestaan uit kort sketse (1000 woorde of minder) en enkele gedigte. 'n Verskeidenheid van perspektiewe op wat belangrik en spesiaal aan Suid-Afrika is, word van mense van verskillende ouderdomme en agtergronde gegee. Dit sluit nostalgiese herinneringe uit die verlede, reisbeskrywings, 'n komiese bespreking van die ikoniese Suid-Afrikaanse melktert, 'n essay oor die merkwaardige fossielvondste van die land, en nog vele meer, in.\"--Provided by publisher.\u003c\/p\u003e","brand":"Protea Distribution","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":44710202409248,"sku":"9781485313793","price":295.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781485313793_262c4fcc-72e2-4206-b18f-0a2a81c0c0e3.jpg?v=1770288180"},{"product_id":"9780796323101","title":"Van Vrees Na Vrede: Hoe My Ongeneeslike","description":"\u003cp\u003e\"As jy met 'n terminale siekte gediagnoseer is, het jy twee keuses: Bly lê of jy staan op en doen wat die siekte en die wêreld nie van jou verwag nie. In hierdie dapper, praktiese boek ondersoek geliefde skrywer Madelein Rust hoe om te leef, nou dat sy besig is om dood te gaan. Sy benader haar komende dood op 'n praktiese manier en gee tot 'n lys Bybelverse om jou te versterk en te troos. Madelein trek as't ware die dood se angel, vir haarself maar ook vir die siek persoon en hulle geliefdes.\"--Publisher's description.\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":44834625782048,"sku":"9780796323101","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780796323101_e4a5595a-ac06-4d8f-9ab1-f5e8d29d508f.jpg?v=1749696815"},{"product_id":"9780624092742","title":"Werk Soos 'n Miljardêr: Van Werknemer To","description":"","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":44834626109728,"sku":"9780624092742","price":320.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780624092742_97a91d50-4f2f-424b-b2c7-258223ea3678.jpg?v=1749696816"}],"url":"https:\/\/www.thebookkeepershop.co.za\/collections\/nie-fiksie-in-voorraad.oembed?page=4","provider":"The Book Keeper Shop","version":"1.0","type":"link"}