Pharos: Grondslagfasewoordeboek - Pharos

Pharos: Grondslagfasewoordeboek

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 235.00
Sale price
R 235.00
Regular price
R 235.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Die Pharos Grondslagfasewoordeboek Afrikaans–Engels/English–Afrikaans is ’n splinternuwe toevoeging tot Pharos se skoolwoordeboekfamilie vir leerders van graad 1 tot 4. Leerders raak op ’n eenvoudige manier vertroud met hoe ’n vertalende woordeboek werk, sodat hulle later met selfvertroue woordeboeke vir die Intermediêre Fase en Senior Fase sal kan gebruik.

Volwaardige eerste tweetalige woordeboek
Al die sigwoorde en spelwoorde op een plek
Ondersteun lees- en taalvaardigheid.