Voetspore in Suid-Afrika - Johan Badenhorst

Voetspore in Suid-Afrika

Vendor
Protea Distribution
Regular price
R 295.00
Sale price
R 295.00
Regular price
R 295.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

In 2019 het die Voetsporemanne hulle dertiende ekspedisie aangepak. Hierdie keer het hulle hul paspoorte by die huis gelos en net in Suid-Afrika gereis. Hulle het begin in die Kalahari en daarvandaan ’n draai gemaak in die Richtersveld, Namakwaland, Tankwa-Karoo, Klein-Karoo, Baviaanskloof, die Wildekus, suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal, om eSwatini, in die Wolkberge, die Limpopovallei en terug na die Kalahari.

Benewens pragtige foto’s van die mooiste dele van ons land bevat hierdie reisgids ook:

Name en telefoonnommers van gidse in elke streek

4x4-roetes

Akkommodasiebesonderhede

’n Paklys

Afstande tussen dorpe

Inligting oor beskikbaarheid van vulstasies en gesondheidsorg

Wetenswaardighede