{"title":"Poësie \u0026 Digkuns","description":"","products":[{"product_id":"9780798179812","title":"Ysterkoei-blues","description":"","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403362320495,"sku":"9780798179812","price":400.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798179812_5dbdaef1-aa9e-4be1-9743-584702393ce2.jpg?v=1749680555"},{"product_id":"9780624056461","title":"Kry My By Die Gewone Plek","description":"","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403368906863,"sku":"9780624056461","price":195.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}]},{"product_id":"9780795802065","title":"Kryt gedigte","description":"","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403384111215,"sku":"9780795802065","price":240.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780795802065_d39bdcc9-eb92-4dff-9826-9d9f72fc4b62.jpg?v=1749681359"},{"product_id":"9780624082644","title":"Nuwe stemme 6","description":"","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403387945071,"sku":"9780624082644","price":265.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780624082644_e23ecf7f-27aa-4052-b660-234a24ca9e7b.jpg?v=1749681495"},{"product_id":"9780798178761","title":"Rooiborsduif","description":"\u003cspan style=\"background-color: #ffffff; font-family: Arial, sans-serif; font-size: 16px;\"\u003e’n Oorsig van Breytenbach se digkuns is 'n voëlvlug oor die jare sestig tot vandag, waarin beide Europa en Afrika hulself radikaal geherdefinieer het. Die gedigte is chronologies gerangskik volgens die digter se lewensgang: jongmenslewe in Kaapstad, Parys, bannelingskap weens sy huwelik, terugkeer en tronkstraf, die buiteland. En oplaas ’n pendelaarslewe tussen noorde en suide van die aardbol, waarin tuiskoms slegs in die arms van die liefde is.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\n\u003cdiv\u003e\u003cspan style=\"background-color: #ffffff; font-family: Arial, sans-serif; font-size: 16px;\"\u003e\u003cbr\u003e\n\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403388043375,"sku":"9780798178761","price":380.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/103272.png?v=1779440656"},{"product_id":"9780624080732","title":"Fotostaatmasjien","description":"Bibi Slippers's debut celebrates humanity and culture as a photocopier, and the poem as a defective photocopy. The poet takes on the role of monk in a medieval scriptorium, but this rewriter is also an inhabitant of a digital world where perfect copies can be created with the push of a button, and emojis, youTUBE videos and Instagram photos become reality.","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403403313263,"sku":"9780624080732","price":330.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}]},{"product_id":"9780795709500","title":"Chinatown Gedigte","description":"","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403403673711,"sku":"9780795709500","price":200.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}]},{"product_id":"9780798178082","title":"Nuwe Afrikaanse Prosaboek","description":"","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403410849903,"sku":"9780798178082","price":380.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}]},{"product_id":"9780624018742","title":"Siener van die Suburbs","description":"","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403433918575,"sku":"9780624018742","price":162.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780624018742_39ddf578-f48c-45d4-a535-92625a5c9a83.jpg?v=1749683084"},{"product_id":"9780795709531","title":"Uit die Kroes Gedigte","description":"In Uit die kroes word die Noord-Kaapse leefwêreld opgeroep in verse wat Namawoorde op verrykende wyse inkorporeer. Dit bevat gedigte wat die sentrale dog geringgeskatte rol van die bruin vrou in die Suid-Afrikaanse geskiedenis belig. Ook die hedendaagse posisie van die jong bruin vrou word bekyk – hoe daar byvoorbeeld steeds teen wanpersepsies oor ras en skoonheid gestry word. \n\nJy dra jou kroes hare so laat mense kan sien\nglad alleen beteken nie mooi nie.","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31920646062191,"sku":"9780795709531","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780795709531_453132cd-e4c4-4d80-88a7-a352523c23d5.jpg?v=1772997370"},{"product_id":"9780798180948","title":"Bientang","description":"\u003cp\u003eVan Bientang het net die naam van 'n restaurant in Hermanus oorgebly: Bientang's Cave, asook 'n weggooi-opmerking: die laaste Strandloper. Uit hierdie gegewens sny die digter se verbeelding spoor in 'n kontra-epos. Wie was Bientang? Te midde van historiese geskrifte, kontemporêre angste en oorlewerings verskyn buitelyne om haar vir oomblikke binne bereik te bring. Die toonaard van die bundel is egter verlies oor 'n verlede wat geen spoor laat in die opgeskryfde geskiedenisse van die land nie.\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31920648355951,"sku":"9780798180948","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798180948_e6b354db-4290-4667-9094-b479e3caef6f.jpg?v=1749684562"},{"product_id":"9781485307761","title":"Uittogboek","description":"Uittogboek – ’n bundel wat van fyn vakmanskap, tematiese en stilistiese verskeidenheid en intellektuele diepgang getuig – is ’n hoogtepunt in die digter Johan Myburg se oeuvre. Temas soos die doodsbesef, die mens se verganklikheid en die optekening van laaste dinge word op subtiele en sensitiewe wyse benader en met ironie en humor deurspek. Die samebindende gegewe van die bundel is die Romeinse keiser Hadrianus (76–138 n.C.), en die bundel open met sy bekende sterfgedig in Latyn en Myburg se trefsekere vertaling daarvan in Afrikaans. Myburg bewys homself met hierdie publikasie as ’n digter wat nie slegs formele verse nie, maar ook vrye verse en langer prosagedigte kan skryf wat die leser op verskeie vlakke uitdaag, gevange hou en betower.","brand":"Protea Distribution","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":32111260369007,"sku":"9781485307761","price":200.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781485307761_b45c75c5-1b0f-44a3-b9f4-29c5fbe2b238.jpg?v=1780666003"},{"product_id":"9780798181235","title":"Meeste Sterre is lankal dood","description":"\u003cp\u003eDie meeste sterre is lankal dood is die bekroonde digter Johann de Lange se dertiende bundel. Dit bestaan uit ses verskillende afdelings, deurgaans gewy aan vlietende oomblikke vasgevang in 'n vers (\"om met woorde die onsegbare te sê\"). Die bundel het 'n elegiese toonaard, en word oorheers deur 'n bewustheid van verlies \u0026amp; verganklikheid, van \"inskaduwings van die lig\". Verse oor die skryfproses figureer as teenvoeter vir die verbygaande aard van mens wees. Dit is verse vir \"my mooi dooies\". In \"Oggendmusiek\" beskryf die digter 'n vroegoggendkoor van voëls voor sonsopkoms, elders 'n koorddanser, voetjie vir voetjie oor die spantou. Soos in sy vorige werk is die erotiese verse 'n hoogtepunt in die bundel, bv in \"Ode aan die mielie\": \"Nét so, nog aan die oggend -- tussen die syige bene van die dag -- staan hy, volryp, pittig \u0026amp; reg.\"\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003eBloed \u0026amp; sneeu\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003eBloed op sneeu is ’n pasgebore rooi,\u003cbr\u003e\nvan iets gewond, ’n struikelende spoor. \u003cbr\u003e\nEn die sneeu? Is daar énigiets so mooi, \u003cbr\u003e\nso prilwit gespits, as ’n haseoor?\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":32111269609583,"sku":"9780798181235","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798181235_ae178de8-edc2-49c0-8852-d31ce2f2c526.jpg?v=1749685304"},{"product_id":"9781928283379","title":"Los Gedagtes","description":"Met die deurlees van Jeanne Goosen se notaboeke, dagboeke, flardes en uitknipsels verskyn 'n verrassing! Die skrywer het deurentyd los gedagtes neergepen - nie net 'n paar nie, maar honderde gedagtes, te kosbaar om verlore te gaan: sêgoed, insigte, waarnemings, aforismes, mymerings . . . alles dáár, om oplaas in boekvorm met haar lesers gedeel te word.\n\nDie aantekeninge weerspieël die merkwaardige intellektuele aktiwiteit van 'n denker-kunstenaar. Sy bemoei haar intens met letterkundige, filosofiese, politiese, wetenskaplike, sielkundige insae en bevindings wat sy soms ernstig, soms satiries en soms ook kru verwoord. Die versameling is spesifiek nie volgens onderwerp geklassifiseer nie, maar lukraak soos die losstaande aantekeninge opeenvolgend gevind is. Daar is ook nie geredigeer om taalgebruik te verbeter nie. Jeanne Goosen praat hier in haar eie, unieke stem.","brand":"Protea Distribution","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":32111276621935,"sku":"9781928283379","price":120.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781928283379_7ac4d636-7a13-4a50-a95a-3fcfca31d242.jpg?v=1772997373"},{"product_id":"9780795710070","title":"Swatland Gedigte","description":"\u003cp\u003eDie gedigte in Swatland speel grootliks in Malmesbury af en word aangebied in die taal wat deur die bruin gemeenskap hier gepraat word: Kaaps wat met die kenmerkende bry-klank van die streek weerklink. Op vernuwende wyse word dié bry skriftelik uitgebeeld. ’n Rugbyderby, ’n krieketwedstryd, en ’n besoek aan die openbare swembad word vars verbeeld deur die skep van opvallende kontraste. Maatskaplike kwessies word met galgehumor belig en diep persoonlike sake sonder sentimentaliteit aangeroer.\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":39253498167407,"sku":"9780795710070","price":225.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780795710070_915be7dc-b958-4fde-b3ca-37985563f5e9.jpg?v=1749686992"},{"product_id":"9781485312208","title":"NP van Wyk Louw Versamelde Dramas","description":"","brand":"Protea Distribution","offers":[{"title":"Hardcover","offer_id":39323308753007,"sku":"9781485312208","price":595.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781485312208_85b2ce7f-b8ee-4753-8af8-8a7199f8d5ed.jpg?v=1772997370"},{"product_id":"9780639606286","title":"Kosmos en Komete","description":"\u003cp\u003eKosmos en komete is die debuutbundel van Instagram en Facebook digter, Kaalwoorde. Die sukses van dié jong digter op sosiale media word toegeskryf aan haar toeganklikheid. Sy verwys na haar gedigte as bepeinsings oor gevoelens en gebeure, aansporings om te droom, en gedagtes wat die leser los met positiwiteit. In hierdie bundel val die klem op reise deur verskillende landskappe – fisies sowel as emosioneel. Kaalwoorde se gedigte is romantiese mymeringe oor die skoonheid van eenvoudige dinge soos ’n veld vol kosmos, sowel as drome wat soos komete die ruimte ingestuur word. Die gedigte is toeganklik en juis gemik op lesers wat nie tradisionele digbundels koop nie; dit herinner aan die werk van Rupi Kaur en Atticus.\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":39323309867119,"sku":"9780639606286","price":200.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780639606286_7741e501-1688-4959-9543-279ea4b9f974.jpg?v=1749687501"},{"product_id":"9780624092278","title":"Nootvat. Kwashaal. Stapel","description":"In sy eerste bundel sedert hy in 2007 met Onbedoelde land gedebuteer het, besin Bernard Odendaal oor woordkuns, Afrikaans en die voortbestaan daarvan; gedenk hy die heerlikheid én verganklikheid van die mens, die natuur en die liefde; registreer hy maatskaplike verwording. ’n Verlore jeugwêreld en vriende word onthou; daar word gedink aan kinders wat in diaspora verkeer. Stemminge, toonaarde en digvorme wissel mekaar af.","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":39323312586863,"sku":"9780624092278","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780624092278_9eba2d71-14a0-403e-b075-24fc42bbca0c.jpg?v=1759323105"},{"product_id":"9780639800837","title":"L'Art Poetique: Die Môre is jy","description":"","brand":"ZZZZ Minimal Press","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":39323315273839,"sku":"9780639800837","price":205.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/2021_-_Logo_small_15951bce-ae39-4ba3-8f59-819ba77d8fb4.png?v=1749687615"},{"product_id":"9780639800868","title":"Duifiedorings","description":"","brand":"ZZZZ Minimal Press","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":39323315339375,"sku":"9780639800868","price":165.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/2021_-_Logo_small_6237b39b-521f-4c2c-9c1d-c52b5bc50525.png?v=1749687616"},{"product_id":"9781990968921","title":"L'Art Poetique: As jy lag","description":"","brand":"ZZZZ Minimal Press","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":39323315404911,"sku":"9781990968921","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781990968921_1a109512-9400-4211-9ab8-a98181ca21e4.jpg?v=1772994939"},{"product_id":"9781990968945","title":"Gisterwinter","description":"","brand":"ZZZZ Minimal Press","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":39323315470447,"sku":"9781990968945","price":200.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781990968945_3daa03da-0899-47c1-855a-4cba1ea91218.jpg?v=1772994944"},{"product_id":"9780639800851","title":"Croyez Stories - Croyez Lit Toek. 2019","description":"","brand":"ZZZZ Minimal Press","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":39323315535983,"sku":"9780639800851","price":240.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/2021_-_Logo_small_40f7c270-70d0-48bc-bb1a-a37b136480a5.png?v=1749687620"},{"product_id":"9781990968938","title":"Chris Barnard-prys: 24 Stories","description":"","brand":"ZZZZ Minimal Press","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":39323315601519,"sku":"9781990968938","price":240.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781990968938_82aaaec9-e4f6-41fa-a4dd-1f261b2b3cce.jpg?v=1772994937"},{"product_id":"9781485312604","title":"Klinkklaar","description":"","brand":"Protea Distribution","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":39840576405615,"sku":"9781485312604","price":200.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781485312604_edd74473-8249-43ca-b88e-cec1f761dfe1.jpg?v=1749688316"},{"product_id":"9780798182034","title":"Immigrant","description":"Eybers se verse was jare laas in druk. Dié keuse, uitgesoek deur Ena Jansen, goeie vriendin van haar, wys op Eybers se veelsydigheid as digter. Die bloemlesing behels o.m. die bekende \"Maria\", \"Busrit in die aand\", verse oor haar kinders, die emigrasie na Nederland, tot haar latere, aangrypende gedigte oor ouer word. Goeie poësie is tydloos, en dit blyk duidelik met dié uitgawe van Eybers se bekendste werk. ","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Hardcover","offer_id":39840576536687,"sku":"9780798182034","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798182034_e64ea850-1996-4ce7-9bf7-f855ec3fad6b.jpg?v=1766263173"},{"product_id":"9780798181709","title":"Derde Gety (Gedigte)","description":"\u003cp\u003eDerde gety dui op 'n oorgang waarin hede en verlede versmelt. 'n Nuwe tyd-ruimte van ewewig, besinning en tuiskoms breek aan, waarby uiteenlopende onderwerpe uit 'n ryk ervaringswêreld betrek word. Die bundel behels 'n verskeidenheid beeldryke verse, met 'n fyn aanvoeling vir o.m. skoonheid in al haar manifestaties, menslike verhoudings en deurgaans ook 'n maatskaplike bewustheid. Die taalgebruik is vindingryk maar helder, en die gedigte getuig van 'n besonderse poëtiese vakmanskap.\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":40585344876655,"sku":"9780798181709","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798181709_168816f3-d0d2-4ddf-a714-c191929babb9.jpg?v=1749689238"},{"product_id":"9780798144599","title":"Eerste Gedigte","description":"\u003cp\u003eAntjie Krog se debuutbundel, Dogter van Jefta, en die bekroonde Januarie-suite, in een bundel uitgegee. In die skoolmeisie van Kroonstad se eerste kaalvoetgedigte het jong lesers hulleself herken en dit opgeraap. Maar op 18 was Antjie Krog se debuutbundel, Dogter van Jefta, reeds so ryp dat sy oud en jonk onder haar lesers kon tel. Januarie-suite, wat twee jaar later verskyn het, is in 1973 met die Eugène Marais-prys bekroon. Eerste gedigte is die heruitgawe van hierdie twee tydlose bundels.\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":40601013092463,"sku":"9780798144599","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798144599_bd02f2da-8bd1-4a41-99f6-5b8e19706593.jpg?v=1749689553"},{"product_id":"9781485312949","title":"Mag die Diep Slaap jou dan","description":"","brand":"Protea Distribution","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":40711350157423,"sku":"9781485312949","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781485312949_c1a47aed-e125-4384-a3e7-5704d5dfba9e.jpg?v=1749690086"},{"product_id":"9780798182713","title":"More en Gistraand en die einde van die m","description":"\u003cp\u003eDié jongste bundel verse deur Philip de Vos is vir jonk én oud, en getuig opnuut van sy vakmanskap as digter, sy slinkse, aweregse humor maar ook sy fyn waarnemingsvermoë. Ritme dien as ruggraat vir elke vers, met ’n goeie skeut tong-in-die-kies stuitigheid, maar soms ook met ’n melancholiese, elegiese ondertoon. Daar is verse oor die Skepping, oor Moses en oor Lot, verskeie oor nig Mara en Maraaia, en ter afsluiting meer as ’n handvol stoute kwatryne.\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":40828751020143,"sku":"9780798182713","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798182713_111bfbf0-b1bb-4bc3-a728-4bf3f49a2fe8.jpg?v=1749692427"},{"product_id":"9781485313458","title":"Narreskip","description":"","brand":"Protea Distribution","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":40828751478895,"sku":"9781485313458","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781485313458_6515c6c8-1424-4147-bdb6-d347631e12f0.jpg?v=1780665989"},{"product_id":"9780795710629","title":"Maan Is Swart Die","description":"\u003cp\u003eHierdie keur bevat van Adam Small se gewildste –  en gee ook aandag aan sy minder bekende – gedigte. Die doel van hiedie versameling is om sy bydrae tot Suid-Afrikaanse letterkunde, en Kaaps, te vereer. Die klem word geplaas op die tersaaklikheid en veelsydigheid van sy stem. Adam Small se eerste bundel het in 1957 verskyn en dekades later gee sy woorde steeds ’n stem aan die gemarginaliseerdes en die werkende stand. Die maan is swart is saamgestel deur Ronelda S Kamfer.\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Hard cover","offer_id":40854552936559,"sku":"9780795710629","price":280.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780795710629_a6d967b4-cc0d-4f61-a4b4-1938cbab6303.jpg?v=1749692791"},{"product_id":"9781485312635","title":"Nomadiese Sterre","description":"","brand":"Protea Distribution","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":40983786225775,"sku":"9781485312635","price":200.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781485312635_94ebdc20-74c2-4167-b68c-0a5deb4330bc.jpg?v=1772997373"},{"product_id":"9781415209028","title":"Fynbosfeetjies","description":"\u003cp\u003eDit is omrede sy fynbos - die smalblaar-, struikagtige plantegroei van die streek - dat die suidwestelike en suid-Kaap benoem is as een van die wï¿½reld se ses planteryke: die Kaapse Blommeryk. Met 'n opervlakte van minder as 90 000 vierkante kilometer is dit die kleinste planteryk ter wï¿½reld. Tog is dit die tuiste van 8 600 plantspesies, waarvan 5 000 nï¿½rens elders voorkom nie. Fynbos is 'n vermenging van vier plantsoorte: protea-struike, heideagtige erikas, rietagtige restio's en 'n verskeidenheid bolplante. In die Kaapse Blommeryk groei 69 van die wï¿½reld se 112 proteas, 526 van sy 740 erikas en onder sy bolplante word 96 van die wï¿½reld se 160 gladiolusspesies aangetref. Op sy eie spog Tafeberg met byna 1 500 fynbosspesies. Met Fynbosfeetjies bring Antjie Krog en Fiona Moodie, wat albei gereeld op die hange van Tafelberg gaan stap, hulde aan een van die natuurwonders van die wï¿½reld. Antjie, geï¿½nspireer deur Cicely Mary Barker se A World of Flower Fairies, het die bal aan die rol gesit deur verse te skryf oor verskillende blomplante wat deur minstens een denkbeeldige wesentjie bewoon word. Fiona het elke plant, insek en gediertetjie wat in hierdie boek afgebeeld is, nagevors. Die feetjies en ander droomwesentjies is haar eie skepings, maar die blomme, gogas en diertjies het sy by die natuur afgekyk en noukeurig nageteken.\u003c\/p\u003e","brand":"Penguin Randomhouse SA","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":40983788486767,"sku":"9781415209028","price":240.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781415209028_d2dcf27a-3c35-4fd3-b22d-652bf41adb55.jpg?v=1749693960"},{"product_id":"9780795710599","title":"Moerstaal","description":"In Moerstaāl skryf Loit Sōls skryf oor sy voorsate, die Eerste Inheemse mense aan die suidpunt van Afrika. Nie net die inhoud van sy gedigte nie, maar ook sy woordeskat en skryfwyse word deur die erfenis van sy mense verryk. Die lewegewende moederfiguur staan sentraal in dié bundel. Sý wat onderdruk en misken is, en wie se bydrae, soos dié van die taal, deur die gedigte herstel word. Sōls se “skryf-stills” klink op in ’n betreuring van verlies, maar ook in ’n strewe na behoud.","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":40983791206511,"sku":"9780795710599","price":225.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780795710599_408c2e4e-00a7-47cc-892c-8a70c0fa1c99.jpg?v=1772997370"},{"product_id":"9781415210758","title":"Vetplantfeetjies (AFR)","description":"","brand":"Penguin Randomhouse SA","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":40983794090095,"sku":"9781415210758","price":240.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781415210758_3468ccaa-7f80-4356-971e-c59f65ce39a8.jpg?v=1749694136"},{"product_id":"9781776172375","title":"Helaas","description":"","brand":"Naledi Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":44079282651424,"sku":"9781776172375","price":240.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/2021_-_Logo_small_bcd328d4-7a6b-44e4-97f0-cc7f1aeec782.png?v=1749694280"},{"product_id":"9780798183178","title":"Plunder","description":"","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":44079297364256,"sku":"9780798183178","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798183178_32ca6c17-9462-4b69-9913-7b561789e494.jpg?v=1749694458"},{"product_id":"9780798167871","title":"Mede-wete","description":"","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":44079297921312,"sku":"9780798167871","price":275.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798167871_59c65f38-fd5b-48d1-b4ef-001c93f2a87d.jpg?v=1749694473"},{"product_id":"9780798180511","title":"Vry Vrou 'n","description":"\u003cdiv\u003e\u003cp\u003eKrog is ’n internasionaal gerekende digter maar ook plaaslik geliefd. Vyftig jaar ná haar opspraakwekkende debuut, \u003cem\u003eDogter van Jefta\u003c\/em\u003e, verskyn daar ’n splinternuwe versameling waarin meer as honderd gedigte uit haar elf bundels saampraat. Verse oor eerste liefde, oor moederskap, oor die landskap, en oor onreg; oplaas ook oor ouer word. \u003cbr\u003e\u003cem\u003e'n Vry vrou\u003c\/em\u003e bevat gunstelinge uit Krog se oeuvre maar ook minder bekende dog ewe verrassende verse. Saamgestel deur Karen de Wet, kenner van Krog se oeuvre.\u003c\/p\u003e\u003c\/div\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Hardcover","offer_id":44079297954080,"sku":"9780798180511","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798180511_2d2c0eab-769d-4db7-b422-27f185c7e63b.jpg?v=1766263174"},{"product_id":"9781776172603","title":"Woordenaars","description":"","brand":"Naledi Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":44079324758304,"sku":"9781776172603","price":130.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/2021_-_Logo_small_fa6f9201-b6eb-44f1-b4ef-ce8a7f04916e.png?v=1749695179"},{"product_id":"9780620946704","title":"Splintertyd","description":"","brand":"Imprimatur","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":44395753406752,"sku":"9780620946704","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/2021_-_Logo_small_300f4d9c-ba25-4318-a748-8c7775d17704.png?v=1749695729"},{"product_id":"9780620826112","title":"Berigte uit die Skemerland","description":"","brand":"Imprimatur","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":44427525620000,"sku":"9780620826112","price":60.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/2021_-_Logo_small_004beea6-64e9-4d4c-8a0e-0f74a994ca4b.png?v=1749695834"},{"product_id":"9781776056507","title":"Heelword","description":"","brand":"Protea Distribution","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":44980002881824,"sku":"9781776056507","price":320.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781776056507_fa03e025-fa7d-4f19-9943-aac01899df0d.jpg?v=1779458520"},{"product_id":"9781776055524","title":"Hekelwoorde van my Hart","description":"Die langverwagtige boek met uittreksels van die steeds groeiende en gewilde Afrikaanse webblad, Hekelwoorde van my Hart, is gepubliseer op versoek van lesers, volgelinge, geraaktes en vervlegtes vir vashou en koester en liefhê. Die boek bestaan uit kort skryfstukke sowel as gedigte. Die mees konsekwente terugvoer wat Tania van lesers ontvang, is dat sy dit regkry om emosies te verwoord wat hulle self nog altyd gevoel het, maar nog nooit woorde voor kon vind nie. Die eerlike en opregte manier waarop sy met haar eie tekortkominge omgaan, hoe raak sy emosies oor alledaagse probleme en situasies verwoord, en veral die deurdagte manier waarop die mees persoonlike gedagtewêreld van elke mens pynlik akkuraat en reguit deur haar omskryf word, is uniek. Glendine Chrisholm, bekende skilder van De Rust in die Wes Kaap, het die illustrasies gedoen - en die eindproduk is 'n perfekte sinergie tussen siel en woord, wat moeiteloos en sonder enige voorspelbaarheid hulself, elkeen op sy eie tyd, deur die loop van die boek openbaar. Tania Smit woon in Oudtshoorn saam met haar twee tienerkinders, Julia en Adrian. Sy skryf oor die voel van haar eie lewe as reënboogkind, single dating in haar veertigs, haar vrese en oorwinnings, om gevat en gelos te wees, genoeg en te min te wees, en oor wyn en vure en kos en reis en ma-wees en menswees. Sy is 'n dromer maar ook 'n realis. Die woorde in hierdie boek is haar storie, maar ook almal se storie.","brand":"Protea Distribution","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":44980002914592,"sku":"9781776055524","price":320.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781776055524_234288b1-d5db-435e-b044-3d1152990872.jpg?v=1761401338"},{"product_id":"9780624092209","title":"Die Lewe Is 'n Asem Lank","description":"","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":45160008974624,"sku":"9780624092209","price":330.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780624092209_d561e723-7540-433b-bc27-2c03c3b99bf6.jpg?v=1772997373"},{"product_id":"9780620942638","title":"Donkerberg\/Bloodwood","description":"\u003cdiv\u003e\u003cp\u003e\u003cem\u003eDonkerberg\/Bloodwood\u003c\/em\u003e is a bilingual anthology of poems by the prize-winning writer Dominique Botha. The poetry is deeply rooted in the rural landscape of her childhood, transfigured by the shifting sands of loss, murder and love. The poet draws from a well of deep feeling, of melancholy and joy, resonating with the reader for being both intensely personal and universal. Bloodwood is her first solo poetry volume.\u003c\/p\u003e\u003c\/div\u003e","brand":"Flyleaf Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":45209897861408,"sku":"9780620942638","price":300.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780620942638_b960f0e0-988b-401d-b282-0dbb6c2c5075.jpg?v=1772975268"},{"product_id":"9780798184120","title":"Ingrid Jonker Versamelde Gedigte","description":"\u003cdiv\u003e\u003cp\u003eHierdie versameling van Ingrid Jonker se werke sluit in al haar gepubliseerde gedigte (bundels: \u003cem\u003eOntvlugting \u003c\/em\u003e, \u003cem\u003eRook en oker \u003c\/em\u003e, \u003cem\u003eKantelson \u003c\/em\u003e) sowel as haar jeugwerk. Ons sal opnuut herinner word waarom van Jonker se bekendste werke, soos “Ek herhaal jou”, “Die kind” en “Bitterbessie dagbreek”, steeds beskou word as van die mees geliefde gedigte in die Afrikaanse letterkunde.\u003c\/p\u003e\u003c\/div\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":45436324512032,"sku":"9780798184120","price":175.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798184120_7f51aaf7-4340-40b4-88be-7f04b5674cfd.jpg?v=1766263173"},{"product_id":"9781485315414","title":"Ingrid Jonker: Die Papie Roer En Ek Wor","description":"","brand":"Protea Distribution","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":46011084734752,"sku":"9781485315414","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/2021_-_Logo_small_2606fcac-c15a-48f3-a4ef-d356441107ba.png?v=1749698047"},{"product_id":"9781776172931","title":"Vyf Kleure Blou","description":"\u003cp\u003e\"In Vyf kleur blou speel Hein Viljoen met vyf skakerings van blou ' bekendes soos indigo of asuur en minder bekendes soos saffloer en siaan. Die vyf skakerings dui die verhaal van die bundel aan. Van donkerte en leegheid beweeg dit teen weerstande in na helderheid en ekstatiese lig. Die ryk waardes en simboliese betekenisse van blou word veral in 'Ode in blou' ontgin. Tematies wissel die gedigte van fel persoonlike uitdrukking tot elegiese gedigte, die invloed van die koronavirus en indrukke van stede en lande. Bytende kommentaar op die sosiale probleme van die dag word gemeng met 'n uitreik na die natuur en die interafhanklikheid van alles. Die skoonheid, kwesbaarheid en wreedheid van vroue vorm ook 'n belangrike draad. Die bundel sluit die haikoes oor vroue en die twee variasies op Neruda in waarmee die digter Versindaba-kompetisies gewen het. Vyf kleur blou is 'n komplekse en boeiende bundel waarin die digter die lewe met begrip en deernis betrag, maar ook sinies en klinies ontmasker. Hy voer 'n ryk gesprek met ander digters en kunstenaars. Dit bundel is vindingryk georganiseer en sterk betrokke by die hedendaagse wêreld.\"--Publisher's description.\u003c\/p\u003e","brand":"Naledi Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":46937970180384,"sku":"9781776172931","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/2021_-_Logo_small_31285f1b-6bdb-47b6-884f-ee55f35a111c.png?v=1749699111"}],"url":"https:\/\/www.thebookkeepershop.co.za\/collections\/poesie-digkuns.oembed?page=4","provider":"The Book Keeper Shop","version":"1.0","type":"link"}