{"title":"Tieners in voorraad","description":"\u003cp\u003eLys van tieners in voorraad\u003c\/p\u003e","products":[{"product_id":"9780798174510","title":"Vlerke Vir Almal","description":"\u003cdiv\u003e\n\u003cp\u003eDewald starts at a new school after his life is torn apart. Every new school has its challenges, and its bullies. And its not easy being a teenager with a sudden speech impediment. Dewald needs to work through his own trauma and understand why his best friend never included him in the most important decision of her life, by standing up to the bullies in his own world. \u003cbr\u003eA heart-warming story about very topical teen issues. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eBeesbal is cool.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eNomsa is nice.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKarlien is ’n beauty.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eEn ek is die spice.\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403309465711,"sku":"9780798174510","price":218.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798174510_62748476-7d75-4535-a9b7-ecb9ab7897c1.png?v=1764366648"},{"product_id":"9780624085379","title":"Veldiep","description":"Amber is onseker van haar voorkoms. Is sy mooi? Sy maak 'n anonieme YouTube-video waarin sy mense vra om haar voorkoms te beoordeel, maar dit beland per ongeluk op haar Facebookblad. Tim is gewild, maar sy meisie het hom sopas afgesê vir een van die rugby-ouens. 'n Toevallige ontmoeting in die skadu's van die landgoed waar hulle albei woon, lei tot 'n ongewone vriendskap, maar sal Amber die moed hê om haar spoke te konfronteer? En sal Tim die skadu-meisie se ware skoonheid kan raaksien?\u003cbr\u003e\n\u003cbr\u003e\n\u003ch3\u003e\n\u003cstrong\u003eLaai die onderwysersgids gratis hier af:\u003c\/strong\u003e \u003ca href=\"https:\/\/www.nb.co.za\/en\/school\/DownloadItem?fileId=21406\" target=\"new\"\u003e\u003cspan style=\"text-decoration: underline;\"\u003eVeldiep-Onderwysersgids\u003c\/span\u003e\u003c\/a\u003e\n\u003c\/h3\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403377164399,"sku":"9780624085379","price":190.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/100025.png?v=1779438619"},{"product_id":"9780624087458","title":"Elf dae in Oxford","description":"When 16-year-old Alicia is sent to Oxford to check on her sister, she gets much more than the holiday she'd anticipated. Alicia learns that Inez and her boyfriend has developed an innovative new computer programme, which the scheming professor Melham has stolen. Alicia is drawn into the mystery and steals a book from the Bodleian Library: It contains a formula that will advance Inez's work even further. With SkyTech on her heels, it is up to Alicia to keep the Wonderland programme safe . . .\n\u003cdiv\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403390009455,"sku":"9780624087458","price":230.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/18425.png?v=1779440719"},{"product_id":"9780799349627","title":"Toulopers verse vir tieners","description":"\u003cp\u003eDie 54 gedigte in Toulopers is almal splinternuut en is geskryf met tieners van 13 tot 15 jaar in gedagte. Van ernstiger temas tot glimlagverse, van rebelse gedigte tot dolverliefde SMS-poësie – al die bydraes in hierdie bundel is met een doel voor oë gekies: om tot moderne tieners se leefwêreld te spreek.\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403432476783,"sku":"9780799349627","price":190.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799349627_f2547dde-05d5-4089-b02d-9a3cb1408cec.jpg?v=1749683024"},{"product_id":"9780798180252","title":"Vlerke van Naaldekokers Die","description":"\u003cp\u003eThe accident had ripped Kylie's world apart. Not only has she lost her left hand, but her younger sister, Lieke, is gone forever. And Kylie is the one keeping her mother's secret.\u003c\/p\u003e \n\n\u003cp\u003eAn unplanned road trip with her eccentric grandfather and his handsome young assistant, provides the perfect escape. Maybe this is her chance to do something for Lieke; to tick off a few things on her sister's bucket list: photo bomb somebody famous, learn to surf, make a difference, plant a tree, kiss a guy . . .\u003c\/p\u003e \n\n\u003cp\u003eIt's a holiday Kylie will never forget. A journey back to herself, to being whole again. But also a journey through all the things this crazy life can throw at us: grief, loss, beauty, love . . .\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31403439587439,"sku":"9780798180252","price":215.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}]},{"product_id":"9780799394054","title":"Z-A-K: Die Blou Planeet","description":"\u003cp\u003eTwee wêrelde is op die punt om te bots ...\u003cbr\u003e\nMitch het ’n knop op sy maag, hy weet iéts gaan gebeur. Iets sleg.\u003cbr\u003e\nEn dan land die ruimtewesens in Deltaville en ontvoer inwoners van die dorp. \u003cbr\u003e\nMitch en sy beste vriend, Lionel, besef dat dit hulle taak sal wees om die inwoners te red. \u003cbr\u003e\nOp die planeet Zenkion is Imke besig om oor die Blou Planeet, Aarde, te leer. Haar ma was ’n Aardling en dit beteken Imke is half-Blou Planeter, half-Zenkioniet. Al wat Imke wil doen, is om die blou waters van die Blou Planeet te sien. Sal sy die kans aangryp om na hierdie planeet te gaan? \u003cbr\u003e\nAl is die planeet besig om aangeval te word …\u003cbr\u003e\nMitch en Imke se wêrelde ontmoet in hierdie verhaal oor ruimtereise, ruimtewesens en ’n soeke na die plek waar elkeen behoort.\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31404002476143,"sku":"9780799394054","price":195.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799394054_52f5e0ef-6433-4eba-8c94-c8914e88a037.jpg?v=1749681388"},{"product_id":"9780799399752","title":"Z-A-K: Die reis na Zenkion","description":"\u003cp\u003eluit by Mitch, Lionel en Imke aan vir ’n aksiebelaaide avontuur oor aliens, astrotuie en ’n soeke na antwoorde. Z-A-K: Die reis na Zenkion is die opvolg van die eerste boek in die Z-A-K-reeks, Z-A-K: Die Blou Planeet.\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31796625244271,"sku":"9780799399752","price":195.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799399752_cb6eebcd-f04f-441a-b0e4-f54761463c56.jpg?v=1749684140"},{"product_id":"9780624090816","title":"Elf dae in New York","description":"\u003cp\u003eFrances en Helene, haar modeontwerper-stiefma, gaan kuier by haar stiefsussie Amie in New York. Helene wil haar reeks eko-vriendelike handsakke by 'n groot modehuis gaan wys. As jy dit in New York kan maak, is die wêreld joune! Manhattan is adrenalien. Frances is mal oor die stad met sy groot park en asemrowende argitektuur. Maar sommer gou begin die moeilikheid. Sy luister per toeval ’n ontstellende gesprek af. Boonop word die twaalf balrokke wat Amie vir haar nuwe baas moet oppas, ontvoer!\u003c\/p\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":31968025804911,"sku":"9780624090816","price":230.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780624090816_2c4f392e-5b91-4c47-a123-9fdb5c31408a.jpg?v=1749684726"},{"product_id":"9781485309987","title":"Rietrotte 01: van Rietvallei Hoër","description":"\u003cp\u003eAs Rietrot moet jy jou plek ken, besef Daniël du Randt met die intrapslag in Rietvallei Hoër. Almal sê daar bestaan nie iets soos ontgroening nie, maar hierdie matrieks het duidelik nog nie die boodskap gekry nie. Gelukkig het hy vriende soos Malebo, Antonie en Giovanni, want Peet Pretorius eet graad 8’s vir ontbyt en spoeg hulle soos fyngekoude grate uit.\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003eEen vir een. Wanneer Daniël en Malebo een nag uit die koshuis glip en hulle vasloop in ’n skelm – wat vir Peet soos ’n lammetjie laat lyk – begin hulle probleme werklik. Moet hulle vir iemand daarvan vertel? Kan hulle dit waag? Sê nou daardie ou kom een donker nag terug om sy dreigemente uit te voer? Hoërskool is beslis nie vir sissies nie!\u003c\/p\u003e","brand":"Protea Distribution","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":32111261974639,"sku":"9781485309987","price":175.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781485309987_b36ead6b-a29f-4866-823c-baaf48ad6b58.jpg?v=1757315952"},{"product_id":"9781485310013","title":"Rietrotte 02: En die Rowers","description":"\u003cp\u003eNÃ¡ 'n maand in Rietvallei Hoër is Daniël du Randt 'n Rietrot tot in sy kleintoontjienael se voorste punt. Peet Pretorius het egter steeds nie die boodskap gekry dat ontgroening, oftewel oriëntering, nie meer plaasvind nie en Daniël-hulle moet mooi loop om uit sy kloue te bly.\u003cbr\u003e\nDat hulle boonop die kwaai juffrou Faure, wat saam met haar man 'n spioen in een of ander oorlog was, se papegaai moet oppas, maak die lewe nie juis makliker nie.\u003cbr\u003e\nTussendeur oefen die seuns kliphard vir die groot atletiekbyeenkoms in Johannesburg. Dié uitstappie ontaard egter in iets wat Daniël nie in sy heel wildste verbeelding sou kon voorstel nie.\u003cbr\u003e\nHoërskool is nie vir sissies nie!\u003c\/p\u003e","brand":"Protea Distribution","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":32111262040175,"sku":"9781485310013","price":195.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781485310013_6bdd484a-49fd-47a8-b7de-9e0177d66efa.jpg?v=1757315978"},{"product_id":"9781485311614","title":"Rietrotte 03: En die raaisel","description":"\u003cp\u003eDis die eerste oop naweek vir die graad 8's. Maar Daniël, Malebo en Antonie is gehok, met juffrou Faure van alle mense as die onderwyseres aan diens! Almal weet sy is so koud soos 'n vrieskas. Reg om jou plat te vee sonder om 'n oog te knip. Wat as Joachim reg is en sy Pieter laat verdwyn het?\u003cbr\u003e\nEn dan is daar die mans met die swart pakke - wat niemand wat iets van hulle af weet lewend sal los nie ”¦ Wat sou dit wees waarna hulle soek?\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003eHoërskool is nie vir sissies nie!\u003c\/p\u003e","brand":"Protea Distribution","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":32111262138479,"sku":"9781485311614","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781485311614_49889321-9239-4c25-ad90-e2b6ce675ee1.jpg?v=1757315998"},{"product_id":"9781485312130","title":"Alias","description":"\u003cp\u003eNog ’n magiese jeugverhaal uit die pen van die ATKV-Woordveertjiewenner Celeste Slabber-Loriston! As jy hou van buite die boks dink en die bo-natuurlike, is hierdie boek vir jou! ’n Magiese jeugverhaal wat ook elemente van reïnkarnasie bevat. Emily en Jessica se stories begin eeue nÃ¡ mekaar – een op ’n plaas in die 1800’s en die ander in ’n arm woonbuurt in 2018. Maar tog deel hulle stories dieselfde elemente soos die towerboek, gloeiende rok en onheilspellende figuur in die woud ”¦ So Ã­s dit verskillende stories? Sal die donker woud die antwoorde bring waarna hulle soek?\u003c\/p\u003e","brand":"Protea Distribution","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":32111285731439,"sku":"9781485312130","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781485312130_49b2f5a9-b497-42b4-9cfe-1609967564d3.jpg?v=1749685606"},{"product_id":"9780799372755","title":"Sterkykers: Gedigte vir tieners","description":"\u003cp\u003eSkryf ’n liefdesbrief.\u003cbr\u003e\nBemeester die kuns van hande vashou.\u003cbr\u003e\nVuisstamp die lewe voluit.\u003cbr\u003e\nLag soos die mense in advertensies.\u003cbr\u003e\nRaak onsigbaar.\u003cbr\u003e\nTwiet vir iemand ’n vers.\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003eHierdie bundel vars, verrassende, vuishou-op-die-maag-gedigte vir tieners bou voort op die suksesvolle Toulopers. Bekende digters en skrywers soos Koos Kombuis, Ronelda S. Kamfer, Nathan Trantraal, Annie Klopper, Fanie Viljoen, Izak de Vries en Jaco Jacobs span kragte saam met opwindende nuwelinge soos Deon Meiring (hoofsanger van die groep Glaskas), Solette Swanepoel, Donnay Torr en Danie du Toit (sanger en liedjieskrywer van die groep Spoegwolf) in ’n opwindende digbundel wat spesiaal saamgestel is om hedendaagse jongmense se leefwêreld te weerspieël.\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":32244793245807,"sku":"9780799372755","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799372755_0555e4f6-10c3-496d-b173-a8e5ac20fffb.jpg?v=1749686024"},{"product_id":"9780639604077","title":"Parys 01: Losprys in Parys","description":"\u003cp\u003eAl wat Dienkie wil hê, is om raakgesien te word deur Eddie, die ou wat sy by die gimnasium ontmoet het. Wat sy nié wil hê nie, is die drama wat volg op ’n ontvoeringspoging. Want een van die skurke wat deel is van die groot hofsaak wat haar prokureur-ouers hanteer, hou juis van sulke bangmaak-tegnieke. Haar ouers besluit daar is net een oplossing: Sy moet na Parys, Frankryk gaan. Daar sal sy by haar vriendin Lea en haar ouers kan bly tot die hofsaak verby is. Maar Dienkie beland weereens – per ongeluk – in die middel van ’n situasie wat vir haar moeilikheid veroorsaak. Gelukkig is die aantreklike Sergio aan haar sy ...\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":32244793540719,"sku":"9780639604077","price":210.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780639604077_f4ddd5ca-7606-4cc6-ba7a-b5ab0f1ad786.jpg?v=1749686033"},{"product_id":"9781776250363","title":"As Jy Droom","description":"","brand":"Pan Macmillan","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":39840586367087,"sku":"9781776250363","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/2021_-_Logo_small_58722557-4dd9-4a01-84a6-d537ecbf7482.png?v=1749688720"},{"product_id":"9781776350308","title":"Parys 02: Per Ongeluk Parys","description":"","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":40711369687151,"sku":"9781776350308","price":210.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781776350308_fdd1dc6d-0a5b-40d1-be2e-1f8c9ba6acdb.jpg?v=1749690922"},{"product_id":"9781776353248","title":"Z-A-K: Geheim van Zenkion Die","description":"","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":40777158951023,"sku":"9781776353248","price":195.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781776353248_d463ceab-f328-430a-9fc4-1858db98d23c.jpg?v=1749691361"},{"product_id":"9781485312291","title":"Rietrotte 04: Die Stropers","description":"","brand":"Protea Distribution","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":40777166323823,"sku":"9781485312291","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781485312291_b008be81-d856-4ab2-95c0-5103265300a1.jpg?v=1757316032"},{"product_id":"9781485312352","title":"Rietrotte 05: Lê Laag","description":"","brand":"Protea Distribution","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":40777166454895,"sku":"9781485312352","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781485312352_65fcad33-6ce1-4d3d-bae5-dcbcee42625d.jpg?v=1757316053"},{"product_id":"9781776351435","title":"Toe Ons In Ghrieshuis Was","description":"","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":40777178447983,"sku":"9781776351435","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781776351435_c585994b-4209-4898-a9ad-89ca9d6fcb34.jpg?v=1749691873"},{"product_id":"9781485313656","title":"Rietrotte 06: Weet Te Veel","description":"","brand":"Protea Distribution","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":40828698067055,"sku":"9781485313656","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781485313656.jpg?v=1779456684"},{"product_id":"9781776357574","title":"Toe Als Groen Was","description":"","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":40854552543343,"sku":"9781776357574","price":290.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781776357574_6897b845-c9f7-4087-a1d3-b69538d0b359.jpg?v=1749692765"},{"product_id":"9781485313670","title":"Rietrotte 07: En Die Rotsgrot","description":"","brand":"Protea Distribution","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":44079284125984,"sku":"9781485313670","price":175.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781485313670_84997355-00ec-4a5f-a8b1-6e9ee53beff6.jpg?v=1757316092"},{"product_id":"9781776353590","title":"Mixtape Van Die Liefde","description":"","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":44079296839968,"sku":"9781776353590","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781776353590_4ff7b725-3b3f-4e5c-b228-dd9517ff24e0.jpg?v=1749694445"},{"product_id":"9781776250769","title":"Om Jou te Ken","description":"\u003cp\u003eGabby en haar niggie Georgia lyk baie na mekaar en toe hulle jonger was, was hulle onafskeidbaar. Maar iewers het hulle vreemdelinge vir mekaar geword. Al wat hulle nou gemeen het, is die bloed in hulle are. Gelukkig het Gabby goeie vriende en dalk selfs iets meer as net vriendskap met Brandon...\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003eToe die matriekgroep van Barkly-Wes op ’n toer na Kaapstad vertrek, ontdek Gabby dat sy per ongeluk Georgia se dagboek ingepak het. Kort voor lank kry haar nuuskierigheid die oorhand en begin sy haar niggie se dagboek lees. Wanneer Georgia daarvan uitvind, breek ’n volskaalse niggie-oorlog uit.\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003eNie eens Kaapstad se besienswaardighede of hulle vriende se raadgee-pogings kan die spanning verlig nie. Gaan Gabby se verraad die niggies nog verder uitmekaar dryf of gaan dit daartoe lei dat hulle mekaar beter begin verstaan? En wat van Brandon? Gaan hy aanhou om haar te vermy nadat Georgia stories oor haar versprei het, of sal hulle steeds saam matriekafskeid toe gaan?\u003c\/p\u003e","brand":"Pan Macmillan","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":44133834293536,"sku":"9781776250769","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781776250769_4f8fa0ee-9be9-45c8-bee7-5b91c518b509.jpg?v=1749691464"},{"product_id":"9780799383805","title":"Perfekte Brander, Die","description":"","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":44427526701344,"sku":"9780799383805","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780799383805_91230995-3f4d-4c24-88d2-dc6ed974773c.jpg?v=1749695857"},{"product_id":"9780637001830","title":"Krag","description":"","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":44710203982112,"sku":"9780637001830","price":170.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780637001830_95789eab-2daa-48ea-b687-6492bd12659a.jpg?v=1749696604"},{"product_id":"9780637001885","title":"Veergewig","description":"","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":44710204244256,"sku":"9780637001885","price":190.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780637001885_30cf04b3-9535-44a3-8625-53fe456619f1.jpg?v=1749696607"},{"product_id":"9780624094128","title":"Waar Jakkalse Huil","description":"","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":44834626437408,"sku":"9780624094128","price":275.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780624094128_6edb76b0-13da-4e1d-bfe6-84e60a03d30d.jpg?v=1749696829"},{"product_id":"9780637004336","title":"Om 'n Leeu Se Bek Toe Te Bid","description":"\u003cp\u003e\"Ses tieners op 'n vasbyt-kerkkamp in die veld, elkeen met hulle eie geheime en vrae oor geloof. Die matriekseun wat hulle lei, vol drome van dominee word maar sonder studiegeld. Een afgetrede sirkusleeu en die geblikte jagter agter hom aan. 'n Plaas met 'n verlede vol ongeregtigheid, nou deur droogte geteister. Jan Vermeulen se meesleurende nuwe jongvolwasseneverhaal gaan jou van begin tot einde op die punt van jou stoel hou en nuut laat dink oor gebed, geloof en genade.\"--\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":45160001929504,"sku":"9780637004336","price":217.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780637004336_d94d63af-0d52-4617-807c-2dde85559c19.png?v=1749697242"},{"product_id":"9780637002493","title":"Woud Van Sneeu En Ys","description":"","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":46010756038944,"sku":"9780637002493","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780637002493_9e56e516-8b77-44e0-8c04-c9da6d9aa220.jpg?v=1749697814"},{"product_id":"9780637001571","title":"Parys 03: Teiken In Parys","description":"","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":46809969459488,"sku":"9780637001571","price":210.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780637001571_53c581af-8909-40ee-b13b-f6ed3ede7337.jpg?v=1776068760"},{"product_id":"9780798184397","title":"Harry Potter 02: En Die Kamer Van Geheim","description":"","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":48278609887520,"sku":"9780798184397","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798184397_15ac499d-c327-4a5d-858d-f24bee86f275.jpg?v=1749700527"},{"product_id":"9780798184403","title":"Harry Potter 03: En Die Gevangene Van Az","description":"","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":48278612312352,"sku":"9780798184403","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798184403_c11ed44f-bb40-4cd7-9ab5-1b65fc4199e7.png?v=1749700545"},{"product_id":"9780637006828","title":"Gerook (Nuwe uitgawe)","description":"","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":48278644621600,"sku":"9780637006828","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780637006828_2c997eb0-34b4-429d-b5a6-495f7381dae3.jpg?v=1749700731"},{"product_id":"9780798184410","title":"Harry Potter 04: Beker Vol Vuur","description":"","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":48488331313440,"sku":"9780798184410","price":335.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798184410_2e7fe372-fa7e-4acf-a10f-c0e4fc57f011.jpg?v=1749700959"},{"product_id":"9780798184427","title":"Harry Potter 05: Orde Van Die Feniks","description":"","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":48786223005984,"sku":"9780798184427","price":350.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798184427_def29823-9c19-4036-b0c2-49d2a4a6fe5e.png?v=1749701117"},{"product_id":"9780798184502","title":"Borrelgom","description":"","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":48965139005728,"sku":"9780798184502","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798184502_a4df6b13-e680-4735-9736-d39cc15364c9.jpg?v=1749701211"},{"product_id":"9781779990594","title":"Fantastiese Verdwyning van Charlie Prins","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003ePartykeer skuld die heelal jou ’n paar cool sokkies. Ethan is uit die veld geslaan toe hy een Saterdagoggend sien hoe die nuwe meisie in sy klas ’n paar sokkies steel. Sommerso helder oordag by ’n vlooimarkstalletjie. Almal by die skool wonder reeds oor die meisie wat aan die einde van die vorige kwartaal by die skool aangekom het. Haar naam is Charlie Prins. Pouses sit sy eenkant. Dit lyk of sy nie raakgesien wil word nie. In watter skool was sy voorheen? Het sy broers of susters? Is sy goed met sport of redenaars of so iets? Niemand weet enige iets van haar nie. Charlie is ’n raaisel — een wat Ethan nie kan wag om te ontsyfer nie. Maar die geheim wat sy wegsteek, is groter — en gevaarliker — as wat hy ooit sou kon raai. Met sy kenmerkende mengsel van humor en deernis vertel Jaco Jacobs in Die fantastiese verdwyning van Charlie Prins die storie van iemand wat desperaat is om te verdwyn, en iemand wat nie kan help om haar raak te sien nie. Instagram-foto’s, bordspeletjie-kaartjies en ander visuele elemente maak dié warrelwind van ’n verhaal vir jong tieners ’n onvergeetlike leeservaring. Die boek is ’n verwerking van die gelyknamige draaiboek wat die skrywer in 2022 geskryf het. Die rolprent is in 2023 as deel van kykNET se Storiefilms-projek uitgesaai.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Pan Macmillan","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":49155991634208,"sku":"9781779990594","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781779990594.jpg?v=1779458631"},{"product_id":"9780637005623","title":"Ons Laaste Legendariese Somer","description":"","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":49156003037472,"sku":"9780637005623","price":190.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780637005623_b5c84b72-f813-4ad7-a756-abf29f5f5246.jpg?v=1749702201"},{"product_id":"9780637006262","title":"Bravo! Charlie","description":"","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":49156003758368,"sku":"9780637006262","price":200.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/2021_-_Logo_small_9a7484d2-7692-4bfc-9603-5893d85de204.png?v=1749702205"},{"product_id":"9780637006460","title":"Tantes Van Atlantis \u0026 99 Ander Limericke","description":"","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":49202279874848,"sku":"9780637006460","price":230.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/2021_-_Logo_small_7cdc3a67-fcc0-42f7-b414-4514fac80a37.png?v=1749702234"},{"product_id":"9780637006248","title":"Quinn Se Jaar Van Kwik","description":"","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":49386611114272,"sku":"9780637006248","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/2021_-_Logo_small_d1e8e946-81f6-4a21-b8ad-645aac41ae27.png?v=1749702243"},{"product_id":"9780798184434","title":"Harry Potter 06: Halfbloed Prins","description":"","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":49386613702944,"sku":"9780798184434","price":350.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798184434_fc98e787-62f8-4b76-b418-b6cfa91e87b8.png?v=1749702328"},{"product_id":"9780798184441","title":"Harry Potter 07: Skatte Van Die Dood","description":"","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":49386614980896,"sku":"9780798184441","price":350.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798184441_0f42bc31-be12-46c4-b568-7c88507e7d98.jpg?v=1749702359"},{"product_id":"9781485314530","title":"Rietrotte 08: Ontspoor","description":"","brand":"Protea Distribution","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":50007747494176,"sku":"9781485314530","price":195.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781928446224_66b2c3a6-1c93-470e-85f9-923b8b8780d6.jpg?v=1780135415"},{"product_id":"9780798185240","title":"Web Van Leuens","description":"\u003cdiv\u003e\u003cp\u003eIn die klein myndorpie Goudfontein weet almal iets van mekaar â€¦ maar niemand ken die volle waarheid nie.\u003cbr\u003eWanneer drie matrikulante — die ambisieuse hoofmeisie Lerato, die skool se rugbykaptein Marno, en die loskop rebel Clayton — gelyktydig anonieme dreigboodskappe ontvang, begin Å‰ gevaarlike speletjie van manipulasie en leuens. Maar wie is so desperaat om hul geheim te beskerm dat moord die enigste opsie word?Â \u003c\/p\u003e\u003c\/div\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":50274042118432,"sku":"9780798185240","price":255.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798185240_48aba8a6-9cbb-40bd-8ea0-3c34b0cd211c.png?v=1763457073"},{"product_id":"9780624092995","title":"Sny Hulle In Sterre Uit","description":"\u003cdiv\u003e\u003cp\u003eÂ´n Aardbewing op Â´n Vrystaatse myndorp laat 'n skoolgebou ineenstort en keer drie tieners onder die puin vas. Terwyl hulle suurstof en hulle hoop al minder word, beleef die leser die angswekkende situasie saam met hulle. Die vasgekeerde kinders ervaar engtevrees en angs vir die naderende dood, en opflikkerings van verbete hoop en selfs humor, totdat Â´n reddingspan hulle dae later eers uitgrawe. Maar een van hulle oorleef dit nie . . .\u003c\/p\u003e\u003c\/div\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":50274042151200,"sku":"9780624092995","price":240.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780624092995_1f2fab06-b9ce-4d12-b6ef-194f56ca0abf.png?v=1763042098"},{"product_id":"9780637009348","title":"Suurlemoen!","description":"","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":50274043199776,"sku":"9780637009348","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780637009348_2cf6625f-5b6d-4f9a-b735-e87dbf209bfa.jpg?v=1768990786"},{"product_id":"9780637009362","title":"Studiegids: Suurlemoen!","description":"","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":50274043232544,"sku":"9780637009362","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780637009362.jpg?v=1779456620"}],"url":"https:\/\/www.thebookkeepershop.co.za\/collections\/tieners-in-voorraad.oembed?page=2","provider":"The Book Keeper Shop","version":"1.0","type":"link"}