1 Recce Volume 3: Onsigbaarheid is ons k - Alexander Strachan

1 Recce Volume 3: Onsigbaarheid is ons k

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 340.00
Sale price
R 340.00
Regular price
R 340.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Die Slag van Cuito Cuanavale is al dekades lank 'n bron van hewige konflik en emosie, maar tot nou toe was min bekend oor die Recces se teenwoordigheid en impak tydens dié omstrede gevegte.
In hierdie laaste boek van die spanningsvolle trilogie oor 1 Recce onthul Alexander Strachan, bekroonde skrywer en self 'n oud-Recce, meer oor die Recces se betrokkenheid daar.
Propvol spanning, adrenalien, hoogdrama en onvergeetlike vertellings deur oud-Recces wat dié ervarings eerstehands beleef het.