Kies-jou-avontuur: Die gevaarlikste spel - Hugo De Wet

Kies-jou-avontuur: Die gevaarlikste spel

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 140.00
Sale price
R 140.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Mario is die skool se rekenaarspeletjie-kampioen. Maar wanneer hy deur 'n eienaardige nuwe speletjie weggevoer word na die kuberruim, moet hy veg vir sy lewe. 'n Geheimsinnige wese genaamd Gigabyte verduidelik dat hy na die sewe wonders van die antieke wêreld moet reis om ses goue muntstukke te vind, voordat hy kan terugkeer huis toe. Lewensgevaarlike uitdagings wag op hom . . .
'n Kies-jou-eie-avontuur-storie propvol avontuur en naelbyt-aksie!