Heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigte - Olivier Fanie

Heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigte

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 290.00
Sale price
R 290.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Die heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigte is 'n versamelbundel van die gewildste en bekendste liefdesgedigte in Afrikaans. Die bundel volg op Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte wat oorspronklik in 1986 verskyn het en in 1992, 2001 en 2010 bygewerk en heruitgegee is. Die bundel bevat nie slegs gedigte uit die kanon nie, maar nou ook verse wat sedert 2010 verskyn het; van Boerneef tot Philip de Vos. 'n Toeganklike bundel, perfek vir Valentynsdag.