Afreis van Abel Lotz, Die - Karsten Chris

Afreis van Abel Lotz, Die

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 260.00
Sale price
R 260.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Die derde boek in die Abel-rillertrilogie. Die polisie word ontbied na 'n hotelkamer in Johannesburg. Bloed en hare in die bad dui op 'n slagting, maar daar is geen lyk nie. Wanneer 'n gelooide en onthaarde vel gevind word, weet Ella Neser sy is weer op reeksmoordenaar Abel Lotz se spoor. Abel bevind hom in Brugge, en kort voor lank soek hy weer na velle met tatoes vir die omslae van die tien volumes van sy Kosmiese Reise, hierdie keer met Ignaz Bouts se hulp.