Lana en Rakker 2: By die hondeskool - Webb Holly

Lana en Rakker 2: By die hondeskool

Vendor
Lapa Uitgewers
Regular price
R 135.00
Sale price
R 135.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.
This item is out of stock. Please "Add to Cart" to order.
Usually ships in 7 to 10 days.

Rakker is verskriklik stout. Toe Oupa dus voorstel dat Lana hom na die hondeskool neem, dink Lana dit is ’n briljante idee. Nou kan Rakker maniere leer - en dalk nog ’n paar toertjies ook! Maar dinge verloop nie volgens plan nie ... Rakker’s naughtiness is annoying the whole family. So when Granddad suggest puppy-training, Lana can’t wait to get started. It’s time to teach Rakker manners - and maybe some tricks! But things don’t go quite as planned ...