Ek lees self 05: Olifant en seekoei trek - Maartens Wendy

Ek lees self 05: Olifant en seekoei trek

Vendor
Lapa Uitgewers
Regular price
R 65.00
Sale price
R 65.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

’n Liefde vir lees is een van die grootste geskenke wat jy jou kind kan gee! Hierdie reeks is die perfekte wegspringplek vir beginnerlesers. Vind uit wat gebeur as Skilpad op ’n dag besluit hy wil vlieg, lag lekker vir Hasie se slim plan om Olifant en Seekoei te laat toutrek, en ontdek wat gebeur as Wolf op ’n dag skaap-klere aantrek! Die Ek lees self-reeks bestaan uit ses pragtig geïllustreerde boeke, elkeen met ’n prettige dierestorie wat in eenvoudige taal oorvertel word sodat beginner-lesers dit maklik kan baasraak. Elke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te wakker.