Ek lees self 12: Jakkals en wolf en die - Maartens Wendy

Ek lees self 12: Jakkals en wolf en die

Vendor
Lapa Uitgewers
Regular price
R 65.00
Sale price
R 65.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.
This item is out of stock. Please "Add to Cart" to order.
Usually ships in 7 to 10 days.

Jakkals en Wolf beleef hope avonture saam. Hulle vang vis, maak ’n draai in Boer se skaapkraal om ’n paar vet skape te probeer vang, en bou selfs saam-saam ’n huis. Maar die skelm Jakkals is gedurig besig om vir arme ou Wolf ’n streep te trek of nare poetse op hom te bak. Geslagte Afrikaanse kinders het grootgeword met die prettige avonture van Jakkals en Wolf. In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke stories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak.