Ek lees self 14: Die drie rammetjies rof - Maartens Wendy

Ek lees self 14: Die drie rammetjies rof

Vendor
Lapa Uitgewers
Regular price
R 65.00
Sale price
R 65.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.
This item is out of stock. Please "Add to Cart" to order.
Usually ships in 7 to 10 days.

Hierdie reeks is die perfekte wegspringplek vir beginnerlesers. Vind uit wat gebeur as Rooi Hen besluit om brood te bak, stap saam met die drie Rammetjies Rof oor die nare ou trol se brug, en ontmoet ’n padda wat baie, baie kwaad geword het …