Reenboogrant Tieners: Omnibus 1 - Van Niekerk Louise

Reenboogrant Tieners: Omnibus 1

Vendor
Lapa Uitgewers
Regular price
R 210.00
Sale price
R 210.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Een van die gewildste Afrikaanse reekse vir tieners is nou vir die eerste keer in ’n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar suster Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare! In die Reënboogrant Tieners-boeke is Shani-hulle op hoërskool, en daar is hope opwinding, pret en liefdesteleurstellings, met partytjies, kêrels en ander uitdagings van grootword.

Hierdie omnibus bevat die eerste drie titels uit dié gewilde reeks: 
Partytjies en penaries
Hunks en hamburgers
Raves en rugstekers