Babela Storieboek, Die - Preller Martie

Babela Storieboek, Die

Vendor
Lapa Uitgewers
Regular price
R 225.00
Sale price
R 225.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.
This item is out of stock. Please "Add to Cart" to order.
Usually ships in 7 to 10 days.

Kom kuier saam met die Babalela en sy maats Meermoskat, Knortand, Potifant, Wrrrumpie en die lawaaierige Fripperwakkies in die bos – en beleef hope avonture! Vir die eerste keer verskyn al vier die immergewilde Babalela-boeke nou saam in een storie-omnibus: Babalela, Diep, diep in ’n donker bos, Los ons uit! en Ons kan!
  Meet the Babalela and his friends in their forest home – and prepare yourself for loads of adventure! All four Babalela books are now available in a single story collection which includes: Babalela, Diep, diep in ’n donker bos, Los ons uit! and Ons kan!