Ek en My Ouma - Ritchie Alison

Ek en My Ouma

Vendor
Lapa Uitgewers
Regular price
R 140.00
Sale price
R 140.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Spesiale avonture saam met ’n spesiale ouma! Ek en my ouma is reg vir die dag. Daar is hope avonture wat op ons wag! Beertjie verken graag die wêreld saam met sy ouma. Hulle klim saam boom, plas in waterpoele rond en vang vis. Dit is soveel pret dat Beertjie wens die dag kan sommer vir ewig aanhou! Maar ’n lekker stywe slaaptyddrukkie van Ouma is die perfekte manier om die opwindende dag af te sluit. Hierdie deernisvolle prenteboek wys hoe wonderlik en prettig dit is om ’n liefdevolle ouma in jou lewe te hê!