{"product_id":"9781067234829","title":"Net Mooi Fine","description":"\u003cdiv\u003e\u003cp\u003e\u003cem\u003eNet mooi fine\u003c\/em\u003e (2019) is die opvolg van Lanie van Reenen se suksesvolle boek \u003cem\u003eC’est la Vie\u003c\/em\u003e. Hierin beskryf sy\u003cbr\u003edie gebeure sedert die hotel-projek in Frankryk gefaal het; hoe sy die nuwe realiteite van haar eie gestroopte lewe te bowe moet kom terwyl sy ook die verwerende chateau moet probeer red of verkoop.\u003cbr\u003eIn die proses om vrede te maak met alles wat gebeur het, spandeer Lanie eindelose ure op die blou bank\u003cbr\u003evan haar sielkundige.\u003cbr\u003eOp haar pad na heling onderneem Lanie vele avonture. In hierdie ontroerende omstandighede ontstaan\u003cbr\u003edie vraag: Wat is die somtotaal van verlies? En hoe groot is die wins wat verlies tot gevolg kan hê as jy bewustelik daarmee omgaan, sodat ŉ mens ten slotte kan sê: “Eintlik is alles \u003cem\u003eNet mooi fine\u003c\/em\u003e”?\u003c\/p\u003e\u003c\/div\u003e","brand":"Naledi Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":50530222113056,"sku":"9781067234829","price":275.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781067234829_20c96326-f5e2-4d38-bf8d-820935a6f4a0.jpg?v=1778015148","url":"https:\/\/www.thebookkeepershop.co.za\/products\/9781067234829","provider":"The Book Keeper Shop","version":"1.0","type":"link"}