{"product_id":"aarde-se-wonderlike-begin-die","title":"Aarde Se Wonderlike Begin, Die","description":"\u003cdiv\u003e\n\u003cp\u003eBybelstudie oor God se skepping en Sy wonderlike beloftes vir die mens\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWaar begin jy as jy die grootheid van God wil ken? Heel aan die begin, natuurlik! God het alles geskep, ook jou unieke kind. \u003cstrong\u003e\u003cem\u003eDie aarde se wonderlike begin\u003c\/em\u003e\u003c\/strong\u003e is ’n prettige manier vir jou kind om oor ’n tydperk van tien weke die Bybel te verken en ’n fondament te bou om ook in die toekoms God se Woord te bestudeer.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie opwindende en boeiende Bybelstudie oor Genesis 1-3 sal 8- tot 12-jariges help om ’n beter begrip en waardering vir God se wonderlike skepping te kry. Die Bybelstudie bevat interessante feite, definisies van belangrike woorde, vrae om elke dag te oordink en Bybelverse om te onthou.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie diepgaande studie van die skepping en die sondeval sal jou kind toerus om:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eGod regtig te leer ken.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003etoe te neem in kennis van hoe God alles geskep het.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003egewone mense te ontmoet wat op buitengewone maniere deur God gebruik is.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003esterk te staan in die waarheid en nie deur leuens mislei te word nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ete kan getuig oor hoe wonderlik God is.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKinders se geloof sal al hoe sterker word namate hulle leer oor die aarde se wonderlike begin!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e10 weke lange Bybelstudie vir kinders tussen 8 en 12.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKaartjies met onthou-verse om uit te knip.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDefinisies wat belangrike woorde verduidelik.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e96 volkleur-bladsye.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel Earth’s Epic Start.\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":52007447232800,"sku":"9780638010954","price":79.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780638010954_02ca796f-3bac-4d12-865d-377391df32f7.jpg?v=1784544256","url":"https:\/\/www.thebookkeepershop.co.za\/products\/aarde-se-wonderlike-begin-die","provider":"The Book Keeper Shop","version":"1.0","type":"link"}