{"product_id":"beneweling-van-bloed","title":"Beneweling Van Bloed","description":"\u003cdiv\u003e\u003cp\u003eProfessor Nino Everhard se verlede kom haal hom in.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e’n Ongehude student laai haar baba in die middel van die nag by omstrede teologieprofessor Nino Everhard af. Dan bel ’n jong meisie op vlug uit prostitusie hom om haar te red. Hulle het al vantevore ontmoet. Hy wil sy polisievriend Buks betrek, maar dié word in ’n dodelike lokval gelei. Intussen moet hy ook nog probeer om sy huwelik te red.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eEn dis nog net die eerste dag.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eVan ver in Afrika word veertien vreesbevange meisies afgevoer na ‘n donker toekoms in Kaapstad. ’n Huurmoordenaar met wraak in sy hart is op die spoor van ‘n baba en die vrou wat sy lewe verwoes het.\u003cbr\u003eTe midde hierdie storm staan die benewelde Nino Everhard. Binne 16 dae gaan sy hele lewe onherroeplik verander.\u003c\/p\u003e\u003c\/div\u003e","brand":"Penguin Randomhouse SA","offers":[{"title":"Trade Paperback","offer_id":52236930744608,"sku":"9781776381210","price":350.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"url":"https:\/\/www.thebookkeepershop.co.za\/products\/beneweling-van-bloed","provider":"The Book Keeper Shop","version":"1.0","type":"link"}