{"product_id":"bobbob-die-robo-meerkat-die-brandbekbobotie","title":"Bobbob Die Robo-meerkat \u0026 Die Brandbekbobotie","description":"\u003cdiv\u003e\u003cp\u003eTerwyl Ali, Mieke en Lena lourierblare teen Tafelberg se hange soek, kom hulle op ŉ gloeiende oranje klippie af. Nooit sou hulle kon raai tot watter kaskenades dit sou lei nie.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDaar hoog bo Kaapstad ontmoet hulle vir BOBBOB, en so begin ŉ opwindende avontuur deur die Moederstad. Tussen klippies, blomme en speserye ontdek BOBBOB nóg vreemde gewoontes van die aardbewoners.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eMaar dan is daar 'n glipsie in die Bo-Kaap . . . iets wat met enige robot kan gebeur. En hulle sit met 'n baksel bobotie wat warmer is as ŉ kaboem-krater!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eBOBBOB en die kinders is vasgevang in ŉ vuurwarm brandbekkompetisie wat lesers se oë gaan laat traan van die lag.\u003c\/p\u003e\u003c\/div\u003e","brand":"Jonathan Ball Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":52180979319072,"sku":"9780624096580","price":185.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780624096580_4f040a34-ae09-4ecb-bff3-0c337e198694.jpg?v=1786562737","url":"https:\/\/www.thebookkeepershop.co.za\/products\/bobbob-die-robo-meerkat-die-brandbekbobotie","provider":"The Book Keeper Shop","version":"1.0","type":"link"}