{"product_id":"griet-skryf-n-sprokie-2026-weergawe","title":"Griet Skryf 'n Sprokie (2026 weergawe)","description":"\u003cdiv\u003e\u003cp\u003e\u003cem\u003eGriet skryf 'n sprokie\u003c\/em\u003e is die verhaal van Griet Swart, wat deur die traumas van miskrame, kindersterfte en egskeiding gedryf word tot die punt waar sy een aand haar kop in 'n gasoond druk. 'n Dooie kakkerlak in de oond red haar, want vir die res van die aand maak sy oond skoon. As terapie raak haar \u003cem\u003eshrink \u003c\/em\u003ehaar aan om oor haar ervarings te skryf. En só kry die storie van Griet gestalte, 'n storie van seerkry en woede, maar verlig deur haar onvernietigbare sin vir humor.\u003c\/p\u003e\u003c\/div\u003e","brand":"Jonathan Ball Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":52241729683744,"sku":"9780624079088","price":350.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780624079088_8417eb7e-b827-4aac-8c51-cfb5cc56957d.png?v=1787585597","url":"https:\/\/www.thebookkeepershop.co.za\/products\/griet-skryf-n-sprokie-2026-weergawe","provider":"The Book Keeper Shop","version":"1.0","type":"link"}