{"product_id":"hart-soos-jesus-sn","title":"Hart Soos Jesus s'n","description":"\u003cdiv\u003e\n\u003cp\u003eHang die wolke van vrees en hooploosheid swaar rondom jou kop? Voel jy moedeloos oor alles wat om jou uitmekaarval?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie 365 dagstukke van Stephan Joubert nooi jou om in Jesus se voetspore te volg en sy hartklop van naby te leer ken. Leer om nie vas te val in niksseggende idees oor godsdiens of jou blind te staar teen alles wat verkeerd is nie. Sien die mense en plekke raak waar God se lig die duisternis kan laat verdwyn. Volg Jesus met alles in jou waar jy jou op jou daaglikse roetes bevind en word ’n voltydse geloof-doener. Met ’n hart soos Jesus s’n sal jy hoop en lig in ’n stikdonker wêreld bring.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eElke dagstuk van \u003cstrong\u003e\u003cem\u003e’n Hart soos Jesus s’n\u003c\/em\u003e\u003c\/strong\u003e bevat ’n kort teksvers en inspirerende oordenking propvol geestelike aanmoediging.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eBekroonde topverkoper-skrywer\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e365 vernuwende oordenkings met ’n teksvers vir elke dag\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWenke vir praktiese uitlewing van geloof\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"The Book Keeper Shop","offers":[{"title":"Hardcover","offer_id":51367893041440,"sku":"9780638008890","price":279.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"url":"https:\/\/www.thebookkeepershop.co.za\/products\/hart-soos-jesus-sn","provider":"The Book Keeper Shop","version":"1.0","type":"link"}