{"product_id":"insektopedie","title":"Insektopedie","description":"\u003cdiv\u003e\n\u003cp\u003e\u003cem\u003eInsektopedie  \u003c\/em\u003elê die betowering en ryke verskeidenheid van die wêreld van insekte bloot. Dit deurgrond hul fassinerende gedrag en biologie – van paring en broeigedrag, metamorfose en beweging tot sig, reuk, gehoor en hul aanpassings by hitte en koue. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e’n Hoofstuk oor superorganismes ondersoek die merkwaardige verskynsel van sosiale gemeenskappe; ’n ander een dek die kritieke rol wat dié diertjies speel om die fyn balans van lewe op ons planeet in stand te hou. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie boek sluit af met ’n 60-bladsy geïllustreerde veldgids wat die meeste insekordes en hul belangrikste families beskryf. Voorheen as Inseklopedie van Suider-Afrika gepubliseer, maar die nuwe uitgawe is nou grondig hersien en herontwerp, met die nuutste inligting, ’n uitgebreide ID-seksie en ’n paar honderd nuwe foto’s.\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Penguin Randomhouse SA","offers":[{"title":"Trade Paperback","offer_id":51260762620192,"sku":"9781775842248","price":370.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781775842248_e25205ab-8106-4d18-b8bb-c2e832c0a847.jpg?v=1773064809","url":"https:\/\/www.thebookkeepershop.co.za\/products\/insektopedie","provider":"The Book Keeper Shop","version":"1.0","type":"link"}