{"product_id":"kaptein-onderbroek-eerste-maltrap-manga","title":"Kaptein Onderbroek: Eerste Maltrap-Manga","description":"\u003cdiv\u003e\u003cp\u003eDie wêreldwye trefferreeks is terug! \u003cem\u003eDie eerste maltrap-manga\u003c\/em\u003e volg die storielyn van die eerste hoofstukboek, maar in die vorm van ’n grafiese roman wat in Westerse-styl (links-na-regs) lees. Sluit aan by die beste vriende George en Harold wanneer hulle Kaptein Onderbroek – hulle eie superheld! – loslaat. Hy is vinniger as ’n vlieënde rekband en sterker as ’n bokserbroek; hierdie ikoniese held spring in aksie om ’n nuwe geslag te laat skaterlag.\u003c\/p\u003e\u003c\/div\u003e","brand":"Jonathan Ball Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":52246597304608,"sku":"9780798186537","price":255.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798186537_2163fcea-a818-416e-8266-7a9e09f05dc1.jpg?v=1787668654","url":"https:\/\/www.thebookkeepershop.co.za\/products\/kaptein-onderbroek-eerste-maltrap-manga","provider":"The Book Keeper Shop","version":"1.0","type":"link"}