{"product_id":"moerbeibos-2026-uitgawe","title":"Moerbeibos (2026 uitgawe)","description":"\u003cdiv\u003e\n\u003cp\u003eItaliaanse sywurmboere word na Suid-Afrika gebring om ’n sybedryf te vestig. Maar in Gouna se boswêreld verseg moerbeibome  om in potklei te groei. In die strawwe boswinter word die verwarde immigrante geteister deur reën, koorssiekte en onbegrip, en raak hulle al meer verbitter teen die goewerment wat hulle onder valse voorwendsels in die wildernis afgelaai het.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie man wat hulle uiteindelik kom help, is ’n bosmens met ’n onregeerbare dogter en ’n kop vol planne – die eiesinnige Silas Miggel. Hy wil hulle op ’n skip kry, terug Italië toe . . .\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jonathan Ball Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":52260053156128,"sku":"9780624097013","price":320.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780624097013_6fbdf5a9-26cf-4935-9819-959d9f718356.jpg?v=1787915312","url":"https:\/\/www.thebookkeepershop.co.za\/products\/moerbeibos-2026-uitgawe","provider":"The Book Keeper Shop","version":"1.0","type":"link"}