{"product_id":"ongeloofllike-avonture-hanna-hoekom-die","title":"Ongeloofllike avonture Hanna Hoekom Die","description":"\u003cdiv\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eSanlamprys vir jeuglektuur (2002)\u003cbr\u003eIBBY Ererol vir Skryfwerk in Afrikaans (2004)\u003cbr\u003e\u003c\/strong\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOok beskikbaar as 'n luisterboek by Audible.com. Luister na 'n uittreksel hier.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHanna het 'n ongelooflike verbeelding en sy is boonop baie slim. Dis waarom sy so baie vrae vra en dis hieroor dat sy die bynaam “Hanna Hoekom” kry.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOp 'n dag besluit haar eksentrieke ma dat die hele familie saam moet vakansie hou in 'n ou huis in die berge, waar die hele familie gestrand raak.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDis seker nie so erg nie, maar Hanna Hoekom se familie sluit in 'n gay biologiese pa, 'n stiefpa wat 'n akteur is, twee stiefbroers en 'n irriterende klein half-boetie!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cem\u003eDie ongelooflike avonture van Hanna Hoekom\u003c\/em\u003e is bekroon met die Sanlam-prys vir Jeuglektuur (Goud) in 2002, en is in 2005 gekies as IBBY Ereboek.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie nuwe uitgawe se omslag skakel in by die film, wat vanaf 13 Augustus 2010 in rolprentteaters begin draai. Die regisseur is Regardt van den Bergh en in die rolverdeling is onder andere Anna-Mart van der Merwe, Gys de Villiers, Anneke Weideman, Heléne Lombard en Tertius Meintjes.\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"NB Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":52241710154016,"sku":"9780624049401","price":225.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780624049401_4bd7a3ac-706b-44f2-96e4-013246bc15cb.jpg?v=1787585306","url":"https:\/\/www.thebookkeepershop.co.za\/products\/ongeloofllike-avonture-hanna-hoekom-die","provider":"The Book Keeper Shop","version":"1.0","type":"link"}