{"product_id":"opwipsprokie-raponsie","title":"Opwipsprokie: Raponsie","description":"\u003cdiv\u003e\u003cp\u003eRaponsie woon hoog bo in 'n heks se toring. Sy ken geen ander lewe nie—totdat sy 'n goedhartige prins ontmoet wat haar wys hoe vryheid lyk.\u003cbr\u003eIn hierdie vertelling van die immergroen sprokiesverhaal vou die tonele voor jou in 3D oop. Elke bladsy is 'n nuwe avontuur met illustrasies wat jong lesers sal boei.\u003cbr\u003eVerken die afgeleë toring, die digte woud en Raponsie en die prins se gelukkige einde in hierdie geliefde toevoeging tot die bekende Opwipsprokie-reeks.\u003c\/p\u003e\u003c\/div\u003e","brand":"Jonathan Ball Publishers","offers":[{"title":"Board Book","offer_id":51824435921184,"sku":"9780798186353","price":265.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780798186353_090a432f-6f18-4c43-aaca-136e2fd8ab2e.jpg?v=1781211991","url":"https:\/\/www.thebookkeepershop.co.za\/products\/opwipsprokie-raponsie","provider":"The Book Keeper Shop","version":"1.0","type":"link"}