{"product_id":"perspektief-op-die-heilige-gees","title":"Perspektief Op Die Heilige Gees","description":"\u003cdiv\u003e\u003cp\u003eKom stap saam met Stephan Joubert in die Bybelstudie \u003cstrong\u003e\u003cem\u003ePerspektief op die Heilige Gees\u003c\/em\u003e\u003c\/strong\u003e op die spoor van God se spesiale Helper en ontsluit ’n waarlik Geesvervulde lewe.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie 10 studies in hierdie Bybelstudie draai om temas rakende die werking van die Heilige Gees, soos: vol van die Heilige Gees, dra vrug wat die Gees verheerlik, getuies van die Heilige Gees en die Gees maak regtig vry. Stephan Joubert wil lesers herinner aan die hemelse hulp wat ons in ons moeilikste tye kan kry en mense se aandag op die wonders van die Gees vestig.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eElk van die 10 studies sluit af met ’n kort samevatting wat die kernwaarhede van die spesifieke gedeelte saamvat.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cstrong\u003e\u003cem\u003ePerspektief op die Heilige Gees\u003c\/em\u003e\u003c\/strong\u003e is ideaal vir individuele of groepstudie en sal lesers lei tot ’n Geesvervulde lewe.\u003c\/p\u003e\u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":51367923024160,"sku":"9780638008562","price":79.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"url":"https:\/\/www.thebookkeepershop.co.za\/products\/perspektief-op-die-heilige-gees","provider":"The Book Keeper Shop","version":"1.0","type":"link"}