{"product_id":"rooi-harlekyn-01-hartslag-1","title":"Rooi Harlekyn 01: Hartslag","description":"\u003cdiv\u003e\u003cp\u003eHartslag is die eerste vervolg boek in die Rooi Harlekyn reeks ...\u003cbr\u003eEmma vlug uit die stad en terug na haar tuisdorp - vasbeslote om 'n nuwe lewe te begin. Sy loop onverwags haar hoërskool-flirt, Caleb Retief, raak. Haar hart mis 'n slag en die vonke spat behoorlik. Terwyl romanse blom, begin 'n donker skadu oor haar val. Haar anonieme bekruiper sal ver gaan om hulle “spesiale band” af te dwing.\u003c\/p\u003e\u003c\/div\u003e","brand":"Kibush Publishers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":51251454247200,"sku":"9789000041510","price":240.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"url":"https:\/\/www.thebookkeepershop.co.za\/products\/rooi-harlekyn-01-hartslag-1","provider":"The Book Keeper Shop","version":"1.0","type":"link"}