{"product_id":"spookasem","title":"Spookasem","description":"\u003cdiv\u003e\n\u003cp\u003eOm ’n spook te wees is nie REGTIG so sleg as wat almal dink\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003enie. Veral nie as jy in ’n besige winkelsentrum bly nie. Daar’s hope\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ecool goed om te doen. Mia kan snags gaan fliek, in die\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003espeletjiesarkade rondhang of die nuutste modes in die klerewinkels\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eaanpas. Daar is selfs ’n paar ander spoke om haar geselskap te hou.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eToe Mia boonop ’n gewone meisie ontmoet wat spoke kan sien, is\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003edit die begin van ’n ietwat ongewone vriendskap. Jodi se dertiende\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003everjaardag is om die draai, en Mia beplan ’n groot verrassing vir haar\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003enuwe vriendin. Maar ’n spokerige geheim kan dalk alles bederf\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Pan Macmillan","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":51759426306336,"sku":"9781779992093","price":230.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781779992093_0f43375e-ef81-482a-b248-4cc80bac1a30.jpg?v=1780152310","url":"https:\/\/www.thebookkeepershop.co.za\/products\/spookasem","provider":"The Book Keeper Shop","version":"1.0","type":"link"}