{"product_id":"studiegids-die-fluisteraar","title":"Studiegids: Die Fluisteraar","description":"\u003cdiv\u003e\u003cp\u003eHierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is perfek vir klaskamergebruik. Die gids is ideaal vir onderwysers om die analise van die roman te vergemaklik: literêre aspekte word binne die konteks van die roman bespreek, daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, daar word verskeie skryf- en mondelingaktiwiteite binne konteks van die roman gegee en daar is klasbesprekingspunte.\u003c\/p\u003e\u003c\/div\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":52106857775392,"sku":"9780637014298","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780637014298_4bb7655c-df2c-42a6-924f-89c8659fce54.jpg?v=1785840458","url":"https:\/\/www.thebookkeepershop.co.za\/products\/studiegids-die-fluisteraar","provider":"The Book Keeper Shop","version":"1.0","type":"link"}