{"product_id":"studiegids-die-seun-met-die-swaeltjie","title":"Studiegids: Die Seun Met Die Swaeltjie","description":"\u003cdiv\u003e\u003cp\u003eHierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is perfek vir klaskamergebruik. Die gids is ideaal vir onderwysers om die analise van die roman te vergemaklik: literêre aspekte word binne die konteks van die roman bespreek, daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, daar word verskeie skryf- en mondelingaktiwiteite binne konteks van die roman gegee en daar is klasbesprekingspunte. Die roman \"Die seun met die swaeltjie\" sal goed werk vir Afrikaans Huistaalklasse vanaf graad 7 en ook Afrikaans Eerste Addisionele Taalklasse vanaf graad 9.\u003c\/p\u003e\u003c\/div\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":52045103300896,"sku":"9780637014250","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780637014250_362cf3b7-13c8-4302-9e21-ceabba6747c3.jpg?v=1785241418","url":"https:\/\/www.thebookkeepershop.co.za\/products\/studiegids-die-seun-met-die-swaeltjie","provider":"The Book Keeper Shop","version":"1.0","type":"link"}