{"product_id":"tuin-die-gordyn-en-die-kruis","title":"Tuin, Die Gordyn En Die Kruis","description":"\u003cdiv\u003e\n\u003cp\u003eDie ware verhaal van waarom Jesus gesterf het en opgestaan het uit die dood.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDit is nie altyd maklik om die evangelie vir jong kinders te verduidelik nie. Sommige begrippe kan vir hulle moeilik en verwarrend kan wees en dit is dikwels ’n groot uitdaging om hierdie belangrike konsepte op ’n manier te verduidelik wat vir hulle sin maak.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie eenvoudige taalgebruik en pragtige illustrasies in \u003cstrong\u003e\u003cem\u003eDie tuin, die gordyn en die kruis\u003c\/em\u003e\u003c\/strong\u003e maak die boodskap van die evangelie vir 3- tot 6-jariges verstaanbaar. Deur die goue draad van die evangelie van die Tuin van Eden tot in God se nuwe skepping te verweef, help hierdie boek kinders om te verstaan hoekom Jesus gesterf het en uit die dood opgestaan het, en daarom sal hulle kan sê: “Dankie, Jesus! Wat U vir my gedoen het, is wonderlik!”\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIdeaal om jong kinders aan die evangelie bekend te stel.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e32 volkleur-bladsye\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel The Garden, the Curtain, and the Cross\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":51367910932768,"sku":"9781776477111","price":49.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"url":"https:\/\/www.thebookkeepershop.co.za\/products\/tuin-die-gordyn-en-die-kruis","provider":"The Book Keeper Shop","version":"1.0","type":"link"}