{"product_id":"vreemde-dinge-kan-op-n-dinsdag-gebeur","title":"Vreemde Dinge Kan Op 'n Dinsdag Gebeur","description":"\u003cdiv\u003e\n\u003cp\u003eBarto haat Dinsdae. Niks opwindends gebeur ooit op ’n Dinsdag nie. Elke\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDinsdag ná skool laai ouma Elsa hom op. Dan gaan hulle biblioteek toe.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDinsdae kuier Ouma en haar vriendinne in die biblioteek se tuin. Hulle drink\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003etee en gesels oor boeke. “Gaan soek vir jou ’n boek, Barto,” sê Ouma elke\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDinsdag. Maar Barto het nooit lus nie. Die enigste ander kind wat elke keer\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003edaar is, is die geheimsinnige Boekmeisie. Die Boekmeisie het nog nooit ’n\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ewoord met hom gepraat nie. Hy weet nie eens wat haar regte naam is nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar toe Barto een middag ’n bal skop, is dit die begin van ’n holderstebolder\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eavontuur ... vol betowerende wesens, raaisels en asemrowende aksie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn hierdie heerlik aweregse, snaakse storie vol trolle, drake, kabouters en\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eander towerwesens skep Jaco Jacobs ’n moderne sprokie wat hulde bring\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eaan die wonder van boeke en die verbeelding – gepaste temas vir hierdie\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003euitsonderlike skrywer se 300ste boek.\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Pan Macmillan","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":51308335333664,"sku":"9781779992024","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781779992024_8e959426-ba26-46e6-a872-eb389d005075.png?v=1777456815","url":"https:\/\/www.thebookkeepershop.co.za\/products\/vreemde-dinge-kan-op-n-dinsdag-gebeur","provider":"The Book Keeper Shop","version":"1.0","type":"link"}