{"product_id":"waar-die-teerpad-ophou","title":"Waar Die Teerpad Ophou","description":"\u003cdiv\u003e\u003cp\u003e’n Eerlike en aangrypende reisverhaal waarin Jean Cooper en sy vriend De Witt vir drie maande op twee motorfietse deur Afrika ry – van Pretoria tot in Spanje. Wat begin as ’n avontuur vol opgewondenheid, word vinnig ’n veel dieper reis: ’n deurkruising van landskappe, geskiedenis, gevaar, vriendskap, identiteit en innerlike worsteling.\u003c\/p\u003e\u003c\/div\u003e","brand":"The Book Keeper Shop","offers":[{"title":"Trade Paperback","offer_id":52180948877600,"sku":"9780624096641","price":340.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780624096641_5e7bccc0-6cf1-4e13-8ddd-978a62fb1b34.png?v=1786561411","url":"https:\/\/www.thebookkeepershop.co.za\/products\/waar-die-teerpad-ophou","provider":"The Book Keeper Shop","version":"1.0","type":"link"}