{"product_id":"wat-ruik-so-op-die-plaas","title":"Wat Ruik So? Op Die Plaas","description":"\u003cdiv\u003e\u003cp\u003eKrap, ruik en los die stinkerigste raaisel op! Wie woon almal op die plaas? Die diere daar is almal maats. Maar al waaroor hulle heeldag praat, is wie die stinkste wind kan laat! Op 'n pretreis deur die plaas word elke verdagte een vir een ondersoek, van die skaap wat na koekies ruik tot die hen wat na springmielies ruik. Kinders sal van begin tot einde giggel! Elemente soos rymteks, flappies en \"krap-en-ruik\" skep 'n interaktiewe leeservaring wat kinders keer op keer sal wil herhaal.\u003c\/p\u003e\u003c\/div\u003e","brand":"The Book Keeper Shop","offers":[{"title":"Board Book","offer_id":51743782207776,"sku":"9780798185653","price":240.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/105003.png?v=1779873289","url":"https:\/\/www.thebookkeepershop.co.za\/products\/wat-ruik-so-op-die-plaas","provider":"The Book Keeper Shop","version":"1.0","type":"link"}