{"product_id":"wereld-van-wolwe-02-tweede-asem","title":"Wereld Van Wolwe 02: Tweede Asem","description":"\u003cdiv\u003e\u003cp\u003eDis weird om te weet jy is 'n weerwolf. Maar dis ook cool.â€\u003cbr\u003eJoshua Reinders se lewe het 'n wilde draai gegooi. Hy weet nou hy is 'n weerwolf.\u003cbr\u003eMaar dit bring ook 'n nuwe probleem: Sy pa mag glad daarvan uitvind nie, want\u003cbr\u003ehy jag weerwolwe. Netnou skiet hy ook sy eie seun.\u003cbr\u003eJoshua moet nou leer hoe om die weerwolf-transformasie, sy TWEEDE ASEM,\u003cbr\u003ete hanteer. Hy kan nie altyd vir volmaan wag voor hy in 'n weerwolf verander\u003cbr\u003enie. Nie met al die nuwe gevare wat in Droomhoek opduik nie. Soos Gio, sy\u003cbr\u003evorige pel, wat nou saans op hulle huis se dak rondsluip. En die vreemdeling\u003cbr\u003emet die donker verlede wat in Droomhoek opdaag.\u003cbr\u003eBo dit alles pla 'n groter vraag vir Joshua: HOEKOM IS HY 'N WEERWOLF?\u003cbr\u003eDie antwoord lê diep in die Droomwoud.\u003cbr\u003eEn Joshua moet dit daar gaan kry.\u003c\/p\u003e\u003c\/div\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":52040723988768,"sku":"9780639608099","price":240.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9780639608099_9379e0af-2366-4eca-bbad-563cfce916e3.jpg?v=1785162781","url":"https:\/\/www.thebookkeepershop.co.za\/products\/wereld-van-wolwe-02-tweede-asem","provider":"The Book Keeper Shop","version":"1.0","type":"link"}