{"product_id":"wereld-van-wolwe-03-derde-mag","title":"Wereld Van Wolwe 03: Derde Mag","description":"\u003cdiv\u003e\u003cp\u003e“Jou pa is ’n moordenaar,” sis Wolfgang. “Hy moor my weerwolwe. Eendag gaan hy jou ook\u003cbr\u003eskiet. Wag maar, daardie dag kom.”\u003cbr\u003eJoshua Reinders se lewe is ’n gemors. Hy dra ’n groot geheim: Hy is ’n weerwolf. En sy pa is\u003cbr\u003e’n weerwolfjagter. Die spanning verhoog egter toe Wolfgang Lycaon in Droomhoek opdaag.\u003cbr\u003eDie afskuwelike leier van die Wêreld van Wolwe glo dat Joshua aan hom behoort. En hy wil\u003cbr\u003edie seun terughê. Of Joshua gaan sterf.\u003cbr\u003eMaar sal dit werklik gebeur? Joshua sal vir sy lewe moet veg en van Wolfgang ontslae raak.\u003cbr\u003eDaar wag egter nuwe geheime wat Joshua eers moet ontrafel:\u003cbr\u003eHoekom het hy elke keer bloed aan sy hande as iemand in die dorp wegraak?\u003cbr\u003eHoe is sy ma werklik dood?\u003cbr\u003eWat is die derde mag?\u003c\/p\u003e\u003c\/div\u003e","brand":"Lapa Uitgewers","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":52040727658784,"sku":"9781776354399","price":240.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781776354399_e1e7e7e8-cabe-4726-958b-7b9e52723fda.jpg?v=1785162932","url":"https:\/\/www.thebookkeepershop.co.za\/products\/wereld-van-wolwe-03-derde-mag","provider":"The Book Keeper Shop","version":"1.0","type":"link"}