{"product_id":"windbestand-leesboek","title":"Windbestand - leesboek","description":"\u003cdiv\u003e\n\u003cp\u003eNa die geheimsinnige verdwyning van Chantelle tydens ‘n partytjie word ‘n volskaalse ondersoek deur die polisie in Australië na haar geloods.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eChantelle se lewe is in gevaar waar sy in die Daintree-reënwoud as gevangene aangehou word. Sy moet alles in haar vermoë doen om seker te maak dat Frank haar lewe sal spaar. Dit het selfs beteken dat sy Frank se oorlede dogter, Lisa, se identiteit sal aanneem om sy goedkeuring te kry.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie roman sal jou op ‘n reis deur Chantelle se ervaring neem en haar aksies en reaksies gedurende die tydperk van haar ontvoering bespreek.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eChantelle beland later terug in Suid-Afrika op die plaas â€œWindebestandâ€, waar sy steeds haar ontvoerder se goue tronkvoël is maar ‘n gevoel van vrede en aanvaarding het.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWindebestand sal jou laat wonder hoe sekere mense in moeilike situasies bly stan, wanneer die wind op sy sterkste waai.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar is altyd hoop. ‘n Saak het ook altyd twee kante.\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"K\u0026M Edubooks","offers":[{"title":"Paperback","offer_id":51362075050272,"sku":"9781037037900","price":200.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0268\/2916\/0559\/files\/9781037037900_3ca37d22-dd63-4310-b00e-7ec972966c7c.jpg?v=1773987030","url":"https:\/\/www.thebookkeepershop.co.za\/products\/windbestand-leesboek","provider":"The Book Keeper Shop","version":"1.0","type":"link"}