Irma Joubert Trilogie 02: Persomi

Irma Joubert Trilogie 02: Persomi

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 370.00
Sale price
R 370.00
Regular price
R 370.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Boelie is mister Fourie se oudste seun en erfgenaam; Pérsomi is die bywonerskind en haar biologiese pa is onbekend. Maar ’n baie spesiale vriendskap ontwikkel tussen hulle . . . Tog hou iets Pérsomi terug. Waarom kan sy nie met oorgawe liefhê nie? En wanneer sy as jong prokureur inwillig om die Indiërwinkeliers se gedwonge verskuiwings in die hof te beveg, bring dit haar in konflik met die gemeenskap — én met Boelie. Te midde van alles bly die vraag: Wie is Pérsomi se pa?