Prins
Prins
  • Load image into Gallery viewer, Prins
  • Load image into Gallery viewer, Prins

Prins

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 280.00
Sale price
R 280.00
Regular price
R 280.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

In Prins word die kompleksiteit van manlikheid ontleed; die oomblikke van teerheid word gevier en die vernietigende word gekritiseer. Alhoewel die bundel handel oor stories en karakters uit ’n bepaalde gemeenskap en agtergrond, skryf Pedro doelbewus weg van vooropgestelde idees oor coloured-laities. Hier, weerspieël dit die liminale, plofbare ruimte waarin die verteller homself bevind as digter en as coloured man.