Mei En Alles Daarna

Mei En Alles Daarna

Vendor
Jonathan Ball Publishers
Regular price
R 320.00
Sale price
R 320.00
Regular price
R 320.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Ná haar egskeiding, bevind Juna Ferreira haar in ’n klein dorpie sonder ’n plan vir haar toekoms. Wanneer sy ’n unieke litteken op ’n dorpenaar se wang herken, stuur dit haar in die teenoorgestelde rigting – ver, ver die verlede in. Sy herbesoek haar grootwordjare op die Vrystaatse goudvelde; ’n tyd wat sy as sorgvry en gelukkig onthou.

Maar was dit regtig so? Hoekom onthou ander mense dit anders? Hoeveel donker geheime lê vasgevang in die ruïne van die eens statige Limestone House?