Kassie Kasselman 02: Kopskoot
Product image

Kassie Kasselman 02: Kopskoot

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 365.00
Sale price
R 365.00
Regular price
R 365.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Reeksmoordenaar, of wraak? Toe iemand Kaapstad se ses-en-vyftigjarige mans begin afmaai, is dít kaptein Kassie Kasselman se dilemma. Boonop word hy aangesê om 'n skilderyvervalsing te ondersoek. En dan's daar die glibberige aktuaris met die voorliefde vir prostitute - óók ses-en-vyftig - wat die leisels van 'n groot maatskappy gaan neem, as sy afperser nie die oorhand kry nie. Sal Kassie sy aaklige nuwe gesondheidsdieet oorleef om te kan ondersoek hoe dit alles inmekaar steek?