Kassie Kasselman 05: Kamikaze
Product image

Kassie Kasselman 05: Kamikaze

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 365.00
Sale price
R 365.00
Regular price
R 365.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Kassie Kasselman is kriewelrig. Sy lewe lank poeliesman gewees, maar wat hy nóú alles in die media oor die SAPD lees. Hy't juis 'n ander werksaanbod . . . Maar dan kom Kassie te midde van sy loopbaankrisis teen die grieseligste booswig nóg te staan, en hy moet blitsig slim skuiwe bedink om die Pion van die bord af te vee.
Spioenasie en wapenhandel-korrupsie, die ontkleeklub-skemerwêreld en 'n moordenaar uit jou nagmerries - dis alles hier in Kamikaze!