Generaal, Die
Product image

Generaal, Die

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 375.00
Sale price
R 375.00
Regular price
R 375.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

In die jare sewentig moet die dienspligluitenant Johan grens toe om 'n geval van ontgroening te gaan ondersoek. Hy is glad nie gereed daarvoor nie, want hy worstel self om van seun na man te verander te midde van persoonlike trauma, politieke ontnugtering en Die Generaal in die agtergrond, die oom wat die familie oorheers. En dan is dit nog op 'n grens anderkant die grens, deel van 'n geheime operasie op die walle van die Zambesirivier. En wat is die eintlike opdrag wat hy moet uitvoer?