End Game cover

End Game

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 300.00
Sale price
R 300.00
Regular price
R 300.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Ellie McKenna hou van haar tydelike verblyf op die platteland. Sy het tyd om te dink oor haar pa se dood by die padblokkade, om te herstel van die fisieke en geestelike beserings van haar laaste saak in die polisiediens. Sy help selfs uit as kerkorrelis. Op ’n Sondag stap twee vreemde mans die kerk binne, en sy weet hulle soek na háár. Sy sal moet uitvind wie hulle gestuur het, en waarom. 

Die vervolg op Wilna Adriaanse se Blindside.